Die verwerwing van Afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maande

DOEL: Die hoofdoel was om die ouderdom waarop Afrikaanse foneme deur kinders van die ouderdomsgroep 24-72 maande verwerf word, te beskryf volgens die teoretiese raamwerk van 75% korrekte produksie. Die subdoel was om te bepaal of 'n verskil in verwerwing tussen manlike en vroulike kinders per ouderdomsgroep gevind kon word METODE: Die studiebevolking het uit 150 deelnemers bestaan (30 per ouderdomsgroep, 15 manlik en 15 vroulik), ouderdom 24-72 maande. Die Afrikaanse Dieptetoets vir die Artikulasie van Foneme en die Afrikaanse Artikulasie Ondersoek is gebruik om foneemproduksie te assesseer. 'n Nabootsingtaak is uitgevoer om die produksie van vokaalklanke te assesseer RESULTATE: Alle vokaal- en plofklanke is teen die ouderdom van twee jaar verwerf. Die twee affrikate, vier nasale klanke en die laterale klank is teen die ouderdom van drie jaar verwerf. Alle frikatiewe is teen vierjaar verwerf terwyl die trilklank teen die ouderdom van vyf jaar verwerf is. Daar was geen beduidende verskil tussen manlike en vroulike deelnemers ten opsigte van die verwerwing van vokaalklanke nie. Vroulike deelnemers het konsonante vroeër as hulle manlike eweknieë verwerf, maar dit was nie 'n statisties beduidende verskil nie Alle konsonantkombinasies is teen die ouderdom van vyf jaar verwerf. Daar was 'n beduidende verskil tussen manlike en vroulike deelnemers op die ouderdom van drie jaar vir die verwerwing van /sp/ (x² = 0,035, p = 0,035), asook van /sk/ (x² = 0,04, p = 0,04) en /sl/ (x² = 0,01, p = 0,01) op die ouderdom van vier jaar. Geen beduidende verskille het op enige ouderdomsvlak vir die ander konsonantkombinasies voorgekom nie. GEVOLGTREKKING: Teen die ouderdom van vyfjaar is al die foneme verwerf. Oor die algemeen lyk dit of vroulike deelnemers die konsonante en konsonantkombinasies van Afrikaans op 'n vroeër ouderdom as manlike deelnemers verwerf het

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Pringle,Chanté, le Roux,Mia, Geertsema,Salome, Graham,Marien
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200006
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512022000200006
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120220002000062022-08-03Die verwerwing van Afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maandePringle,Chantéle Roux,MiaGeertsema,SalomeGraham,Marien foneme verwerwing verwerwing van foneme verwerwing van foneme van Afrikaans Afrikaans kinders kinders tussen die ouderdomme van 24 en 72 maande konsonante konsonantkombinasies diftonge monoftonge vokaalklanke DOEL: Die hoofdoel was om die ouderdom waarop Afrikaanse foneme deur kinders van die ouderdomsgroep 24-72 maande verwerf word, te beskryf volgens die teoretiese raamwerk van 75% korrekte produksie. Die subdoel was om te bepaal of 'n verskil in verwerwing tussen manlike en vroulike kinders per ouderdomsgroep gevind kon word METODE: Die studiebevolking het uit 150 deelnemers bestaan (30 per ouderdomsgroep, 15 manlik en 15 vroulik), ouderdom 24-72 maande. Die Afrikaanse Dieptetoets vir die Artikulasie van Foneme en die Afrikaanse Artikulasie Ondersoek is gebruik om foneemproduksie te assesseer. 'n Nabootsingtaak is uitgevoer om die produksie van vokaalklanke te assesseer RESULTATE: Alle vokaal- en plofklanke is teen die ouderdom van twee jaar verwerf. Die twee affrikate, vier nasale klanke en die laterale klank is teen die ouderdom van drie jaar verwerf. Alle frikatiewe is teen vierjaar verwerf terwyl die trilklank teen die ouderdom van vyf jaar verwerf is. Daar was geen beduidende verskil tussen manlike en vroulike deelnemers ten opsigte van die verwerwing van vokaalklanke nie. Vroulike deelnemers het konsonante vroeër as hulle manlike eweknieë verwerf, maar dit was nie 'n statisties beduidende verskil nie Alle konsonantkombinasies is teen die ouderdom van vyf jaar verwerf. Daar was 'n beduidende verskil tussen manlike en vroulike deelnemers op die ouderdom van drie jaar vir die verwerwing van /sp/ (x² = 0,035, p = 0,035), asook van /sk/ (x² = 0,04, p = 0,04) en /sl/ (x² = 0,01, p = 0,01) op die ouderdom van vier jaar. Geen beduidende verskille het op enige ouderdomsvlak vir die ander konsonantkombinasies voorgekom nie. GEVOLGTREKKING: Teen die ouderdom van vyfjaar is al die foneme verwerf. Oor die algemeen lyk dit of vroulike deelnemers die konsonante en konsonantkombinasies van Afrikaans op 'n vroeër ouderdom as manlike deelnemers verwerf hetSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.62 n.2 20222022-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200006af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Pringle,Chanté
le Roux,Mia
Geertsema,Salome
Graham,Marien
spellingShingle Pringle,Chanté
le Roux,Mia
Geertsema,Salome
Graham,Marien
Die verwerwing van Afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maande
author_facet Pringle,Chanté
le Roux,Mia
Geertsema,Salome
Graham,Marien
author_sort Pringle,Chanté
title Die verwerwing van Afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maande
title_short Die verwerwing van Afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maande
title_full Die verwerwing van Afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maande
title_fullStr Die verwerwing van Afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maande
title_full_unstemmed Die verwerwing van Afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maande
title_sort die verwerwing van afrikaanse foneme deur kinders van 24-72 maande
description DOEL: Die hoofdoel was om die ouderdom waarop Afrikaanse foneme deur kinders van die ouderdomsgroep 24-72 maande verwerf word, te beskryf volgens die teoretiese raamwerk van 75% korrekte produksie. Die subdoel was om te bepaal of 'n verskil in verwerwing tussen manlike en vroulike kinders per ouderdomsgroep gevind kon word METODE: Die studiebevolking het uit 150 deelnemers bestaan (30 per ouderdomsgroep, 15 manlik en 15 vroulik), ouderdom 24-72 maande. Die Afrikaanse Dieptetoets vir die Artikulasie van Foneme en die Afrikaanse Artikulasie Ondersoek is gebruik om foneemproduksie te assesseer. 'n Nabootsingtaak is uitgevoer om die produksie van vokaalklanke te assesseer RESULTATE: Alle vokaal- en plofklanke is teen die ouderdom van twee jaar verwerf. Die twee affrikate, vier nasale klanke en die laterale klank is teen die ouderdom van drie jaar verwerf. Alle frikatiewe is teen vierjaar verwerf terwyl die trilklank teen die ouderdom van vyf jaar verwerf is. Daar was geen beduidende verskil tussen manlike en vroulike deelnemers ten opsigte van die verwerwing van vokaalklanke nie. Vroulike deelnemers het konsonante vroeër as hulle manlike eweknieë verwerf, maar dit was nie 'n statisties beduidende verskil nie Alle konsonantkombinasies is teen die ouderdom van vyf jaar verwerf. Daar was 'n beduidende verskil tussen manlike en vroulike deelnemers op die ouderdom van drie jaar vir die verwerwing van /sp/ (x² = 0,035, p = 0,035), asook van /sk/ (x² = 0,04, p = 0,04) en /sl/ (x² = 0,01, p = 0,01) op die ouderdom van vier jaar. Geen beduidende verskille het op enige ouderdomsvlak vir die ander konsonantkombinasies voorgekom nie. GEVOLGTREKKING: Teen die ouderdom van vyfjaar is al die foneme verwerf. Oor die algemeen lyk dit of vroulike deelnemers die konsonante en konsonantkombinasies van Afrikaans op 'n vroeër ouderdom as manlike deelnemers verwerf het
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2022
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200006
work_keys_str_mv AT pringlechante dieverwerwingvanafrikaansefonemedeurkindersvan2472maande
AT lerouxmia dieverwerwingvanafrikaansefonemedeurkindersvan2472maande
AT geertsemasalome dieverwerwingvanafrikaansefonemedeurkindersvan2472maande
AT grahammarien dieverwerwingvanafrikaansefonemedeurkindersvan2472maande
_version_ 1756005168237772800