Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu
Hierdie artikel ontleed enkele aspekte van Christiaan Olwagen se 2018-filmverwerking van Anton Tsjekow se drama Die seemeeu. In hierdie verwerking is die gegewe van die oorspronklike dramateks verplaas na die vroeë negentigerjare van die twintigste eeu in Suid-Afrika, 'n tydperk van ommekeer vir die Afrikaanse teaterbedryf. Olwagen se verwerking beeld die noodsaak vir hierdie verandering uit, maar lewer ook kommentaar op die kuns van verwerking ("adaptation") en die huidige stand van die Afrikaanse drama- en filmwereld. Dit span doelbewus simboliek en stereotipes in wat deur sommige Tsjekow-kenners verwerp sou word met die doel om aan die vereistes van die gehoor, spesifiek die filmkyker, te voldoen. Daar word aangetoon dat ofskoon Die seemeeu 'n verwerking is, dit vormlik en tematies aansluit by die ander films in Olwagen ('n moontlike auteur-regisseur-in-wording) se oeuvre.
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Digital revista |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2020
|
Online Access: | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100007 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
id |
oai:scielo:S0041-47512020000100007 |
---|---|
record_format |
ojs |
spelling |
oai:scielo:S0041-475120200001000072020-06-03Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeuvan Niekerk,Jacomienvan der Merwe,Mart-Mari Anton Tsjekow Die seemeeu Christiaan Olwagen verwerking film auteur drama gehoor simboliek stereotipes subjektiwiteit van die verwerker Hierdie artikel ontleed enkele aspekte van Christiaan Olwagen se 2018-filmverwerking van Anton Tsjekow se drama Die seemeeu. In hierdie verwerking is die gegewe van die oorspronklike dramateks verplaas na die vroeë negentigerjare van die twintigste eeu in Suid-Afrika, 'n tydperk van ommekeer vir die Afrikaanse teaterbedryf. Olwagen se verwerking beeld die noodsaak vir hierdie verandering uit, maar lewer ook kommentaar op die kuns van verwerking ("adaptation") en die huidige stand van die Afrikaanse drama- en filmwereld. Dit span doelbewus simboliek en stereotipes in wat deur sommige Tsjekow-kenners verwerp sou word met die doel om aan die vereistes van die gehoor, spesifiek die filmkyker, te voldoen. Daar word aangetoon dat ofskoon Die seemeeu 'n verwerking is, dit vormlik en tematies aansluit by die ander films in Olwagen ('n moontlike auteur-regisseur-in-wording) se oeuvre.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.1 20202020-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100007af |
institution |
SCIELO |
collection |
OJS |
country |
Sudáfrica |
countrycode |
ZA |
component |
Revista |
access |
En linea |
databasecode |
rev-scielo-za |
tag |
revista |
region |
África del Sur |
libraryname |
SciELO |
language |
Afrikaans |
format |
Digital |
author |
van Niekerk,Jacomien van der Merwe,Mart-Mari |
spellingShingle |
van Niekerk,Jacomien van der Merwe,Mart-Mari Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu |
author_facet |
van Niekerk,Jacomien van der Merwe,Mart-Mari |
author_sort |
van Niekerk,Jacomien |
title |
Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu |
title_short |
Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu |
title_full |
Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu |
title_fullStr |
Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu |
title_full_unstemmed |
Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu |
title_sort |
die triomf van die silwerdoek: christiaan olwagen se filmverwerking van die seemeeu |
description |
Hierdie artikel ontleed enkele aspekte van Christiaan Olwagen se 2018-filmverwerking van Anton Tsjekow se drama Die seemeeu. In hierdie verwerking is die gegewe van die oorspronklike dramateks verplaas na die vroeë negentigerjare van die twintigste eeu in Suid-Afrika, 'n tydperk van ommekeer vir die Afrikaanse teaterbedryf. Olwagen se verwerking beeld die noodsaak vir hierdie verandering uit, maar lewer ook kommentaar op die kuns van verwerking ("adaptation") en die huidige stand van die Afrikaanse drama- en filmwereld. Dit span doelbewus simboliek en stereotipes in wat deur sommige Tsjekow-kenners verwerp sou word met die doel om aan die vereistes van die gehoor, spesifiek die filmkyker, te voldoen. Daar word aangetoon dat ofskoon Die seemeeu 'n verwerking is, dit vormlik en tematies aansluit by die ander films in Olwagen ('n moontlike auteur-regisseur-in-wording) se oeuvre. |
publisher |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns |
publishDate |
2020 |
url |
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100007 |
work_keys_str_mv |
AT vanniekerkjacomien dietriomfvandiesilwerdoekchristiaanolwagensefilmverwerkingvandieseemeeu AT vandermerwemartmari dietriomfvandiesilwerdoekchristiaanolwagensefilmverwerkingvandieseemeeu |
_version_ |
1756005143272226816 |