Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu

Hierdie artikel ontleed enkele aspekte van Christiaan Olwagen se 2018-filmverwerking van Anton Tsjekow se drama Die seemeeu. In hierdie verwerking is die gegewe van die oorspronklike dramateks verplaas na die vroeë negentigerjare van die twintigste eeu in Suid-Afrika, 'n tydperk van ommekeer vir die Afrikaanse teaterbedryf. Olwagen se verwerking beeld die noodsaak vir hierdie verandering uit, maar lewer ook kommentaar op die kuns van verwerking ("adaptation") en die huidige stand van die Afrikaanse drama- en filmwereld. Dit span doelbewus simboliek en stereotipes in wat deur sommige Tsjekow-kenners verwerp sou word met die doel om aan die vereistes van die gehoor, spesifiek die filmkyker, te voldoen. Daar word aangetoon dat ofskoon Die seemeeu 'n verwerking is, dit vormlik en tematies aansluit by die ander films in Olwagen ('n moontlike auteur-regisseur-in-wording) se oeuvre.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: van Niekerk,Jacomien, van der Merwe,Mart-Mari
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512020000100007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200001000072020-06-03Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeuvan Niekerk,Jacomienvan der Merwe,Mart-Mari Anton Tsjekow Die seemeeu Christiaan Olwagen verwerking film auteur drama gehoor simboliek stereotipes subjektiwiteit van die verwerker Hierdie artikel ontleed enkele aspekte van Christiaan Olwagen se 2018-filmverwerking van Anton Tsjekow se drama Die seemeeu. In hierdie verwerking is die gegewe van die oorspronklike dramateks verplaas na die vroeë negentigerjare van die twintigste eeu in Suid-Afrika, 'n tydperk van ommekeer vir die Afrikaanse teaterbedryf. Olwagen se verwerking beeld die noodsaak vir hierdie verandering uit, maar lewer ook kommentaar op die kuns van verwerking ("adaptation") en die huidige stand van die Afrikaanse drama- en filmwereld. Dit span doelbewus simboliek en stereotipes in wat deur sommige Tsjekow-kenners verwerp sou word met die doel om aan die vereistes van die gehoor, spesifiek die filmkyker, te voldoen. Daar word aangetoon dat ofskoon Die seemeeu 'n verwerking is, dit vormlik en tematies aansluit by die ander films in Olwagen ('n moontlike auteur-regisseur-in-wording) se oeuvre.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.1 20202020-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author van Niekerk,Jacomien
van der Merwe,Mart-Mari
spellingShingle van Niekerk,Jacomien
van der Merwe,Mart-Mari
Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu
author_facet van Niekerk,Jacomien
van der Merwe,Mart-Mari
author_sort van Niekerk,Jacomien
title Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu
title_short Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu
title_full Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu
title_fullStr Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu
title_full_unstemmed Die triomf van die silwerdoek: Christiaan Olwagen se filmverwerking van Die seemeeu
title_sort die triomf van die silwerdoek: christiaan olwagen se filmverwerking van die seemeeu
description Hierdie artikel ontleed enkele aspekte van Christiaan Olwagen se 2018-filmverwerking van Anton Tsjekow se drama Die seemeeu. In hierdie verwerking is die gegewe van die oorspronklike dramateks verplaas na die vroeë negentigerjare van die twintigste eeu in Suid-Afrika, 'n tydperk van ommekeer vir die Afrikaanse teaterbedryf. Olwagen se verwerking beeld die noodsaak vir hierdie verandering uit, maar lewer ook kommentaar op die kuns van verwerking ("adaptation") en die huidige stand van die Afrikaanse drama- en filmwereld. Dit span doelbewus simboliek en stereotipes in wat deur sommige Tsjekow-kenners verwerp sou word met die doel om aan die vereistes van die gehoor, spesifiek die filmkyker, te voldoen. Daar word aangetoon dat ofskoon Die seemeeu 'n verwerking is, dit vormlik en tematies aansluit by die ander films in Olwagen ('n moontlike auteur-regisseur-in-wording) se oeuvre.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100007
work_keys_str_mv AT vanniekerkjacomien dietriomfvandiesilwerdoekchristiaanolwagensefilmverwerkingvandieseemeeu
AT vandermerwemartmari dietriomfvandiesilwerdoekchristiaanolwagensefilmverwerkingvandieseemeeu
_version_ 1756005143272226816