Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkeling

In 'n tweetal artikels (hierdie artikel en Breed & Van Huyssteen (voorgele)) stel ons ondersoek in na die wyse waarop twee perifrastiese konstruksies, te wete die V KOP besig om te V- en die V KOP aan die V-konstruksies, gebruik word om progressiewe betekenis in Afrikaans uit te druk. Die bespreking word gebaseer op 'n korpusondersoek waarin drie Afrikaanse perifrastiese progressiewe konstruksies (d.i. die twee genoemde konstruksies, sowel as die Vpos en V-konstruksie; sien Breed 2012 en Breed & Brisard voorgele) met mekaar vergelyk is. Drie ewekniekonstruksies word in Nederlands gevind, en daarom word die konstruksies ook, waar ter sake, met die Nederlandse konstruksies vergelyk. Aangesien Breed & Brisard (voorgele) fokus op die Vpos en-konstruksies, handel hierdie tweetal artikels oor die besig- en aan die-progressiewe. Terwyl die tweede artikel se fokus is om, aan die hand van die korpusondersoek se resultate, die spesifieke wyses aan te dui waarop die twee konstruksies gebruik word, is die hoofdoelwit van hierdie eerste artikel om die twee konstruksies se totstandkoming en ontwikkeling aan te toon. In hierdie artikel word die grammatikaliseringsproses aan die hand van die evolusie van die hoofwerkwoord het tot temporele hulpwerkwoord verduidelik, en daar word aangetoon dat die aan die-/aan het-konstruksies lokatiewe oorsprong het, terwyl die oorsprong van die besig-/bezig-konstruksies leksikaal gemotiveerd is.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Breed,Adri, van Huyssteen,Gerhard
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2014
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000400009
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512014000400009
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120140004000092015-02-12Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkelingBreed,Adrivan Huyssteen,Gerhard aspek imperfektief progressief perifrastiese konstruksie grammatikalisering Afrikaans Nederlands In 'n tweetal artikels (hierdie artikel en Breed & Van Huyssteen (voorgele)) stel ons ondersoek in na die wyse waarop twee perifrastiese konstruksies, te wete die V KOP besig om te V- en die V KOP aan die V-konstruksies, gebruik word om progressiewe betekenis in Afrikaans uit te druk. Die bespreking word gebaseer op 'n korpusondersoek waarin drie Afrikaanse perifrastiese progressiewe konstruksies (d.i. die twee genoemde konstruksies, sowel as die Vpos en V-konstruksie; sien Breed 2012 en Breed & Brisard voorgele) met mekaar vergelyk is. Drie ewekniekonstruksies word in Nederlands gevind, en daarom word die konstruksies ook, waar ter sake, met die Nederlandse konstruksies vergelyk. Aangesien Breed & Brisard (voorgele) fokus op die Vpos en-konstruksies, handel hierdie tweetal artikels oor die besig- en aan die-progressiewe. Terwyl die tweede artikel se fokus is om, aan die hand van die korpusondersoek se resultate, die spesifieke wyses aan te dui waarop die twee konstruksies gebruik word, is die hoofdoelwit van hierdie eerste artikel om die twee konstruksies se totstandkoming en ontwikkeling aan te toon. In hierdie artikel word die grammatikaliseringsproses aan die hand van die evolusie van die hoofwerkwoord het tot temporele hulpwerkwoord verduidelik, en daar word aangetoon dat die aan die-/aan het-konstruksies lokatiewe oorsprong het, terwyl die oorsprong van die besig-/bezig-konstruksies leksikaal gemotiveerd is.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.54 n.4 20142014-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000400009af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Breed,Adri
van Huyssteen,Gerhard
spellingShingle Breed,Adri
van Huyssteen,Gerhard
Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkeling
author_facet Breed,Adri
van Huyssteen,Gerhard
author_sort Breed,Adri
title Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkeling
title_short Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkeling
title_full Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkeling
title_fullStr Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkeling
title_full_unstemmed Aan die en besig in Afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkeling
title_sort aan die en besig in afrikaanse progressiwiteits-konstruksies: die ontstaan en ontwikkeling
description In 'n tweetal artikels (hierdie artikel en Breed & Van Huyssteen (voorgele)) stel ons ondersoek in na die wyse waarop twee perifrastiese konstruksies, te wete die V KOP besig om te V- en die V KOP aan die V-konstruksies, gebruik word om progressiewe betekenis in Afrikaans uit te druk. Die bespreking word gebaseer op 'n korpusondersoek waarin drie Afrikaanse perifrastiese progressiewe konstruksies (d.i. die twee genoemde konstruksies, sowel as die Vpos en V-konstruksie; sien Breed 2012 en Breed & Brisard voorgele) met mekaar vergelyk is. Drie ewekniekonstruksies word in Nederlands gevind, en daarom word die konstruksies ook, waar ter sake, met die Nederlandse konstruksies vergelyk. Aangesien Breed & Brisard (voorgele) fokus op die Vpos en-konstruksies, handel hierdie tweetal artikels oor die besig- en aan die-progressiewe. Terwyl die tweede artikel se fokus is om, aan die hand van die korpusondersoek se resultate, die spesifieke wyses aan te dui waarop die twee konstruksies gebruik word, is die hoofdoelwit van hierdie eerste artikel om die twee konstruksies se totstandkoming en ontwikkeling aan te toon. In hierdie artikel word die grammatikaliseringsproses aan die hand van die evolusie van die hoofwerkwoord het tot temporele hulpwerkwoord verduidelik, en daar word aangetoon dat die aan die-/aan het-konstruksies lokatiewe oorsprong het, terwyl die oorsprong van die besig-/bezig-konstruksies leksikaal gemotiveerd is.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2014
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000400009
work_keys_str_mv AT breedadri aandieenbesiginafrikaanseprogressiwiteitskonstruksiesdieontstaanenontwikkeling
AT vanhuyssteengerhard aandieenbesiginafrikaanseprogressiwiteitskonstruksiesdieontstaanenontwikkeling
_version_ 1756005094477791232