'n Skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die Westerse intellektuele denke: Die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metode

In opvolging van 'n vorige artikel in hierdie tydskrif (vgl. Van der Walt 2013), waarin verskillende vroeëre en hedendaagse metodes van intellektuele en veral wysgerige historiografie bestudeer is, word in hierdie artikel gefokus op die ontstaan en kontoere van die konsekwent probleem-historiese metode van wyle prof. Dirk H.Th. Vollenhoven (1892-1978) van die Vrije Universiteit in Amsterdam, Nederland asook die reaksies daarop. Wat, eerstens, die ontstaan van sy metode betref, blyk dat Vollenhoven dit oorgeneem het van twee Duitse laat-rasionalistiese filosowe van die Marburgse neo-Kantiaanse skool, naamlik N. Hartmann en R. Höningswald se "Problemge-schichtliche"-benadering. Hy het laasgenoemde egter volgens sy eie Christelike oortuigings aangepas, sodat sy weergawe van die 2500-jarige Westerse denkgeskiedenis ook anders daar uitgesien het. Tweedens, is die kontoere van dié metode aan die hand van vyf kriteria nagegaan. Dit bied 'n konsekwente toepassing van Vollenhoven se eie religieuse en filosofiese oriëntasie in die drie hoofvrae wat hy aan elke denker stel; dit is konsekwent histories in die indeling van die geskiedenis in drie hooftydperke; konsekwent filosofies in die onderskeiding van talle opeenvolgende sinkroniese normatiewe strominge; konsekwent probleemgerig in die tipering van basiese diakroniese ontiese, antropologiese en kenteoretiese probleme; reeds suksesvol toegepas en aangepas waar nodig. In 'n derde hoofafdeling word aangetoon dat al Vollenhoven se tydgenote en opvolgers egter nie met so 'n positiewe evaluering van die metode saamgestem het nie, omdat dit onder andere te gespesialiseerd en selektief, met die gebruikmaking van onnodige en ingewikkelde terminologie sou wees en omdat dit die klem tot so 'n mate op filosofiese konseptuele probleme laat val het dat die persoonlikhede self (wat daaraan geboorte gegee het) asook die hele Westerse kultuurgeskiedenis op die agtergrond verdwyn.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: van der Walt,BJ
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2013
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300001
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512013000300001
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120130003000012013-11-11'n Skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die Westerse intellektuele denke: Die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metodevan der Walt,BJ Filosofie Skrifmatige Westerse God idee van Geskiedenis van die filosofie Hartmann, N. (1882-1950) historiografie filosofiese Hönigswald, R. (1875-1947) metode konsekwent probleem-historiese religie strominge filosofiese sekularisasie skematiese kaarte terminologie filosofiese tipes filosofiese Vollenhoven, D.H.Th. (1892-1978) wet: idee van In opvolging van 'n vorige artikel in hierdie tydskrif (vgl. Van der Walt 2013), waarin verskillende vroeëre en hedendaagse metodes van intellektuele en veral wysgerige historiografie bestudeer is, word in hierdie artikel gefokus op die ontstaan en kontoere van die konsekwent probleem-historiese metode van wyle prof. Dirk H.Th. Vollenhoven (1892-1978) van die Vrije Universiteit in Amsterdam, Nederland asook die reaksies daarop. Wat, eerstens, die ontstaan van sy metode betref, blyk dat Vollenhoven dit oorgeneem het van twee Duitse laat-rasionalistiese filosowe van die Marburgse neo-Kantiaanse skool, naamlik N. Hartmann en R. Höningswald se "Problemge-schichtliche"-benadering. Hy het laasgenoemde egter volgens sy eie Christelike oortuigings aangepas, sodat sy weergawe van die 2500-jarige Westerse denkgeskiedenis ook anders daar uitgesien het. Tweedens, is die kontoere van dié metode aan die hand van vyf kriteria nagegaan. Dit bied 'n konsekwente toepassing van Vollenhoven se eie religieuse en filosofiese oriëntasie in die drie hoofvrae wat hy aan elke denker stel; dit is konsekwent histories in die indeling van die geskiedenis in drie hooftydperke; konsekwent filosofies in die onderskeiding van talle opeenvolgende sinkroniese normatiewe strominge; konsekwent probleemgerig in die tipering van basiese diakroniese ontiese, antropologiese en kenteoretiese probleme; reeds suksesvol toegepas en aangepas waar nodig. In 'n derde hoofafdeling word aangetoon dat al Vollenhoven se tydgenote en opvolgers egter nie met so 'n positiewe evaluering van die metode saamgestem het nie, omdat dit onder andere te gespesialiseerd en selektief, met die gebruikmaking van onnodige en ingewikkelde terminologie sou wees en omdat dit die klem tot so 'n mate op filosofiese konseptuele probleme laat val het dat die persoonlikhede self (wat daaraan geboorte gegee het) asook die hele Westerse kultuurgeskiedenis op die agtergrond verdwyn.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.53 n.3 20132013-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300001af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author van der Walt,BJ
spellingShingle van der Walt,BJ
'n Skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die Westerse intellektuele denke: Die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metode
author_facet van der Walt,BJ
author_sort van der Walt,BJ
title 'n Skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die Westerse intellektuele denke: Die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metode
title_short 'n Skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die Westerse intellektuele denke: Die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metode
title_full 'n Skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die Westerse intellektuele denke: Die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metode
title_fullStr 'n Skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die Westerse intellektuele denke: Die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metode
title_full_unstemmed 'n Skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die Westerse intellektuele denke: Die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metode
title_sort 'n skrifmatige perspektief op die geskiedenis van die westerse intellektuele denke: die ontstaan en kontoere van en vrae oor die konsekwent probleem-historiese metode
description In opvolging van 'n vorige artikel in hierdie tydskrif (vgl. Van der Walt 2013), waarin verskillende vroeëre en hedendaagse metodes van intellektuele en veral wysgerige historiografie bestudeer is, word in hierdie artikel gefokus op die ontstaan en kontoere van die konsekwent probleem-historiese metode van wyle prof. Dirk H.Th. Vollenhoven (1892-1978) van die Vrije Universiteit in Amsterdam, Nederland asook die reaksies daarop. Wat, eerstens, die ontstaan van sy metode betref, blyk dat Vollenhoven dit oorgeneem het van twee Duitse laat-rasionalistiese filosowe van die Marburgse neo-Kantiaanse skool, naamlik N. Hartmann en R. Höningswald se "Problemge-schichtliche"-benadering. Hy het laasgenoemde egter volgens sy eie Christelike oortuigings aangepas, sodat sy weergawe van die 2500-jarige Westerse denkgeskiedenis ook anders daar uitgesien het. Tweedens, is die kontoere van dié metode aan die hand van vyf kriteria nagegaan. Dit bied 'n konsekwente toepassing van Vollenhoven se eie religieuse en filosofiese oriëntasie in die drie hoofvrae wat hy aan elke denker stel; dit is konsekwent histories in die indeling van die geskiedenis in drie hooftydperke; konsekwent filosofies in die onderskeiding van talle opeenvolgende sinkroniese normatiewe strominge; konsekwent probleemgerig in die tipering van basiese diakroniese ontiese, antropologiese en kenteoretiese probleme; reeds suksesvol toegepas en aangepas waar nodig. In 'n derde hoofafdeling word aangetoon dat al Vollenhoven se tydgenote en opvolgers egter nie met so 'n positiewe evaluering van die metode saamgestem het nie, omdat dit onder andere te gespesialiseerd en selektief, met die gebruikmaking van onnodige en ingewikkelde terminologie sou wees en omdat dit die klem tot so 'n mate op filosofiese konseptuele probleme laat val het dat die persoonlikhede self (wat daaraan geboorte gegee het) asook die hele Westerse kultuurgeskiedenis op die agtergrond verdwyn.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2013
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300001
work_keys_str_mv AT vanderwaltbj nskrifmatigeperspektiefopdiegeskiedenisvandiewesterseintellektueledenkedieontstaanenkontoerevanenvraeoordiekonsekwentprobleemhistoriesemetode
_version_ 1756005084024537088