Die politieke oortuigings van Hans van Rensburg (1898-1966): Kontinuïteit en verandering

In hierdie artikel word die kontinuïteit en verandering in die politieke oortuigings van dr JFJ ("Hans") van Rensburg (1898-1966) ondersoek en gerekonstrueer. Die artikel bied 'n oorsig oor Van Rensburg se politieke oortuigings sedert die 1914-rebellie, sy loopbaan in die staatsdiens, sy leierskap van die Ossewabrandwag tot en met sy deelname aan die apartheidsbestel in die middel-sestigerjare van die vorige eeu. Die uiteensetting steun op sy geskrifte en openbare uitsprake, sowel as argivale navorsing wat na sy eie werk verwys. Aan die einde word 'n besluit oor Van Rensburg se politieke oortuigings gemaak, veral met verwysing na die vraag oor sy toewyding aan Nasionaal-sosialisme. Die ondersoek voer aan dat Van Rensburg se politieke oortuigings hoofsaaklik Afrikaner-nasionalisties was, ten spyte van 'n flankering met (Duitse) Nasionaal-sosialisme in die jare 1938-1948, waarvan hy later weer, ca. 1953-1966 van standpunt verander het. Die artikel bevraagteken die gemaklike stereotipering deur verskeie skrywers en van sy tydgenootlike politieke opponente dat Van Rensburg kortweg "'n Nazi en Hitler-bewonderaar was". Daar word ook aangetoon hoedat veranderende sosiale en institusioneel-strukturele omstandighede 'n stempel op Van Rensburg se politieke oortuigings afgedruk het.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Venter,Albert
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2008
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000100004
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512008000100004
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120080001000042015-07-01Die politieke oortuigings van Hans van Rensburg (1898-1966): Kontinuïteit en veranderingVenter,Albert Hans van Rensburg Ossewabrandwag Nasionaal Sosialisme fascisme politieke oortuigings konserwatief outoritêr Nazi Afrikaner nasionalisme Hertzog tweestroombeleid sosiale en institusionele omstandighede anti-kommunisme Tweede Wêreldoorlog Smuts-regering In hierdie artikel word die kontinuïteit en verandering in die politieke oortuigings van dr JFJ ("Hans") van Rensburg (1898-1966) ondersoek en gerekonstrueer. Die artikel bied 'n oorsig oor Van Rensburg se politieke oortuigings sedert die 1914-rebellie, sy loopbaan in die staatsdiens, sy leierskap van die Ossewabrandwag tot en met sy deelname aan die apartheidsbestel in die middel-sestigerjare van die vorige eeu. Die uiteensetting steun op sy geskrifte en openbare uitsprake, sowel as argivale navorsing wat na sy eie werk verwys. Aan die einde word 'n besluit oor Van Rensburg se politieke oortuigings gemaak, veral met verwysing na die vraag oor sy toewyding aan Nasionaal-sosialisme. Die ondersoek voer aan dat Van Rensburg se politieke oortuigings hoofsaaklik Afrikaner-nasionalisties was, ten spyte van 'n flankering met (Duitse) Nasionaal-sosialisme in die jare 1938-1948, waarvan hy later weer, ca. 1953-1966 van standpunt verander het. Die artikel bevraagteken die gemaklike stereotipering deur verskeie skrywers en van sy tydgenootlike politieke opponente dat Van Rensburg kortweg "'n Nazi en Hitler-bewonderaar was". Daar word ook aangetoon hoedat veranderende sosiale en institusioneel-strukturele omstandighede 'n stempel op Van Rensburg se politieke oortuigings afgedruk het.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.48 n.1 20082008-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000100004af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Venter,Albert
spellingShingle Venter,Albert
Die politieke oortuigings van Hans van Rensburg (1898-1966): Kontinuïteit en verandering
author_facet Venter,Albert
author_sort Venter,Albert
title Die politieke oortuigings van Hans van Rensburg (1898-1966): Kontinuïteit en verandering
title_short Die politieke oortuigings van Hans van Rensburg (1898-1966): Kontinuïteit en verandering
title_full Die politieke oortuigings van Hans van Rensburg (1898-1966): Kontinuïteit en verandering
title_fullStr Die politieke oortuigings van Hans van Rensburg (1898-1966): Kontinuïteit en verandering
title_full_unstemmed Die politieke oortuigings van Hans van Rensburg (1898-1966): Kontinuïteit en verandering
title_sort die politieke oortuigings van hans van rensburg (1898-1966): kontinuïteit en verandering
description In hierdie artikel word die kontinuïteit en verandering in die politieke oortuigings van dr JFJ ("Hans") van Rensburg (1898-1966) ondersoek en gerekonstrueer. Die artikel bied 'n oorsig oor Van Rensburg se politieke oortuigings sedert die 1914-rebellie, sy loopbaan in die staatsdiens, sy leierskap van die Ossewabrandwag tot en met sy deelname aan die apartheidsbestel in die middel-sestigerjare van die vorige eeu. Die uiteensetting steun op sy geskrifte en openbare uitsprake, sowel as argivale navorsing wat na sy eie werk verwys. Aan die einde word 'n besluit oor Van Rensburg se politieke oortuigings gemaak, veral met verwysing na die vraag oor sy toewyding aan Nasionaal-sosialisme. Die ondersoek voer aan dat Van Rensburg se politieke oortuigings hoofsaaklik Afrikaner-nasionalisties was, ten spyte van 'n flankering met (Duitse) Nasionaal-sosialisme in die jare 1938-1948, waarvan hy later weer, ca. 1953-1966 van standpunt verander het. Die artikel bevraagteken die gemaklike stereotipering deur verskeie skrywers en van sy tydgenootlike politieke opponente dat Van Rensburg kortweg "'n Nazi en Hitler-bewonderaar was". Daar word ook aangetoon hoedat veranderende sosiale en institusioneel-strukturele omstandighede 'n stempel op Van Rensburg se politieke oortuigings afgedruk het.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2008
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000100004
work_keys_str_mv AT venteralbert diepolitiekeoortuigingsvanhansvanrensburg18981966kontinuiteitenverandering
_version_ 1756005049826279424