Mistifikasie en geloof: Dekonstruksie van geloofsverstaan in kategesemateriaal van die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

Die voortgesette proses van implementering van nuwe materiaal wat gebruik word vir katkisasie in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika vertoon 'n besondere trajek. Die proses het, in terme van geloof, begin met die formalisering van sowel die geloofsbegrip as die beskrywing van die inhoud...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: van Wyk,Gabriël M.J. (Gafie)
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: University of Pretoria 2017
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0259-94222017000500010
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!