Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika

By geleentheid van die 500 jaar herdenking van die Reformasie en die eeufees van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria, word HTS se Eeufeesbundel Volume Twee opgedra aan die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), die oudste kerklike vennoot van die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria - uit dankbare erkenning vir wat die NHKA tot die beoefening van kritiese teologie in die afgelope 100 jaar in Suid Afrika bygedra het en vir die ondersteuning van HTS Teologiese Studies as titeleienaar vir 73 jaar. HTS se Eeufeesbundel Volume Twee neem die vorm aan van 'n kompendium van die belangrikste dokumente wat die 'oorsteek van die Rubicon' in die NHKA voorafgegaan en opgevolg het, sowel as die publikasie van drie spesiale kolleksies, te wete '100 jaar Hervormde Teologie' (onder redakteurskap van Wim Dreyer), 'Hervormde teoloë in gesprek' (onder redakteurskap van Christo van der Merwe), en 'Kerkhervorming 1517-2017' (onder redakteurskap van Natie van Wyk).

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Van Eck,Ernest
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: University of Pretoria 2017
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0259-94222017000100042
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0259-94222017000100042
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0259-942220170001000422018-02-02Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van AfrikaVan Eck,ErnestBy geleentheid van die 500 jaar herdenking van die Reformasie en die eeufees van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria, word HTS se Eeufeesbundel Volume Twee opgedra aan die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), die oudste kerklike vennoot van die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria - uit dankbare erkenning vir wat die NHKA tot die beoefening van kritiese teologie in die afgelope 100 jaar in Suid Afrika bygedra het en vir die ondersteuning van HTS Teologiese Studies as titeleienaar vir 73 jaar. HTS se Eeufeesbundel Volume Twee neem die vorm aan van 'n kompendium van die belangrikste dokumente wat die 'oorsteek van die Rubicon' in die NHKA voorafgegaan en opgevolg het, sowel as die publikasie van drie spesiale kolleksies, te wete '100 jaar Hervormde Teologie' (onder redakteurskap van Wim Dreyer), 'Hervormde teoloë in gesprek' (onder redakteurskap van Christo van der Merwe), en 'Kerkhervorming 1517-2017' (onder redakteurskap van Natie van Wyk). University of Pretoria HTS Theological Studies v.73 n.1 20172017-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0259-94222017000100042af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Van Eck,Ernest
spellingShingle Van Eck,Ernest
Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
author_facet Van Eck,Ernest
author_sort Van Eck,Ernest
title Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
title_short Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
title_full Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
title_fullStr Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
title_full_unstemmed Om die Rubicon oor te steek: Oopmaak van die hekke in die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika
title_sort om die rubicon oor te steek: oopmaak van die hekke in die nederduitsch hervormde kerk van afrika
description By geleentheid van die 500 jaar herdenking van die Reformasie en die eeufees van die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Pretoria, word HTS se Eeufeesbundel Volume Twee opgedra aan die Nederduitsch Hervormde Kerk van Afrika (NHKA), die oudste kerklike vennoot van die teologiese fakulteit aan die Universiteit van Pretoria - uit dankbare erkenning vir wat die NHKA tot die beoefening van kritiese teologie in die afgelope 100 jaar in Suid Afrika bygedra het en vir die ondersteuning van HTS Teologiese Studies as titeleienaar vir 73 jaar. HTS se Eeufeesbundel Volume Twee neem die vorm aan van 'n kompendium van die belangrikste dokumente wat die 'oorsteek van die Rubicon' in die NHKA voorafgegaan en opgevolg het, sowel as die publikasie van drie spesiale kolleksies, te wete '100 jaar Hervormde Teologie' (onder redakteurskap van Wim Dreyer), 'Hervormde teoloë in gesprek' (onder redakteurskap van Christo van der Merwe), en 'Kerkhervorming 1517-2017' (onder redakteurskap van Natie van Wyk).
publisher University of Pretoria
publishDate 2017
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0259-94222017000100042
work_keys_str_mv AT vaneckernest omdierubiconoortesteekoopmaakvandiehekkeindienederduitschhervormdekerkvanafrika
_version_ 1756006230226108416