Oor die grense van taal

'n Taal moet aanhou groei en vertak en daarom het dit 'n sterk stam en diep wortels nodig. 'n Taal se moontlikhede word deur 'n aantal interne werkinge sowel as eksterne invloede bepaal. Twee spanningsvelde van taal, naamlik die grammatika tekne, oftewel die grammatikale as sodanig, en wat Dante die vulgare eloquentia noem, die eiesoortige van elke afsonderlike taal, sal beskryf en dan met mekaar in gesprek gebring word. Leidrade vir 'n gesonde verhouding tussen hierdie twee aspekte sal by antieke sowel as moderne denkers gesoek word. 'n Gesonde verhouding tussen hierdie aspekte sal voorts enersyds 'n veredeling van die eie, en andersyds 'n geabstraheerde begrip van menslike uitdrukkingsvermoë kan teenwerk. Die eie taal moet derhalwe in verhouding tot die geskiedenis as erfgenaam maar ook as unieke gespreksgenoot gelees word, met erkenning van leengoed en gedeelde gevoel, maar steeds vol selfvertroue in sy eie seggenskrag.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Boshoff,Hercules
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000400006
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512022000400006
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120220004000062023-01-06Oor die grense van taalBoshoff,Hercules geankerdheid vertakking grammatika tekne inheemsheid dialek taalstudie taal-imperialisme politiek plaaslike dialek vertaling oor-brugging besieling eiesoortigheid 'n Taal moet aanhou groei en vertak en daarom het dit 'n sterk stam en diep wortels nodig. 'n Taal se moontlikhede word deur 'n aantal interne werkinge sowel as eksterne invloede bepaal. Twee spanningsvelde van taal, naamlik die grammatika tekne, oftewel die grammatikale as sodanig, en wat Dante die vulgare eloquentia noem, die eiesoortige van elke afsonderlike taal, sal beskryf en dan met mekaar in gesprek gebring word. Leidrade vir 'n gesonde verhouding tussen hierdie twee aspekte sal by antieke sowel as moderne denkers gesoek word. 'n Gesonde verhouding tussen hierdie aspekte sal voorts enersyds 'n veredeling van die eie, en andersyds 'n geabstraheerde begrip van menslike uitdrukkingsvermoë kan teenwerk. Die eie taal moet derhalwe in verhouding tot die geskiedenis as erfgenaam maar ook as unieke gespreksgenoot gelees word, met erkenning van leengoed en gedeelde gevoel, maar steeds vol selfvertroue in sy eie seggenskrag.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.62 n.4 20222022-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000400006af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Boshoff,Hercules
spellingShingle Boshoff,Hercules
Oor die grense van taal
author_facet Boshoff,Hercules
author_sort Boshoff,Hercules
title Oor die grense van taal
title_short Oor die grense van taal
title_full Oor die grense van taal
title_fullStr Oor die grense van taal
title_full_unstemmed Oor die grense van taal
title_sort oor die grense van taal
description 'n Taal moet aanhou groei en vertak en daarom het dit 'n sterk stam en diep wortels nodig. 'n Taal se moontlikhede word deur 'n aantal interne werkinge sowel as eksterne invloede bepaal. Twee spanningsvelde van taal, naamlik die grammatika tekne, oftewel die grammatikale as sodanig, en wat Dante die vulgare eloquentia noem, die eiesoortige van elke afsonderlike taal, sal beskryf en dan met mekaar in gesprek gebring word. Leidrade vir 'n gesonde verhouding tussen hierdie twee aspekte sal by antieke sowel as moderne denkers gesoek word. 'n Gesonde verhouding tussen hierdie aspekte sal voorts enersyds 'n veredeling van die eie, en andersyds 'n geabstraheerde begrip van menslike uitdrukkingsvermoë kan teenwerk. Die eie taal moet derhalwe in verhouding tot die geskiedenis as erfgenaam maar ook as unieke gespreksgenoot gelees word, met erkenning van leengoed en gedeelde gevoel, maar steeds vol selfvertroue in sy eie seggenskrag.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2022
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000400006
work_keys_str_mv AT boshoffhercules oordiegrensevantaal
_version_ 1756005171891011584