"Dit was erg, baie, baie erg." Die effek van COVID-19 op informele straathandelaars in die middestad van Kaapstad

Die impak van die COVID-19-pandemie op informele ekonomiese aktiwiteite soos straathandel kan selfs relatief groter en meer skrikwekkend as die gevolge vir die formele ekonomie wees. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering in die vorm van 'n beskrywende gevallestudie is gebruik om 'n diepgaande ondersoek na die effek van COVID-19 op die lewensomstandighede van straathandelaars in die middestad van Kaapstad te onderneem. Die spesifieke gebied waar die studie gedoen is, is gekies om naby vervoerinfrastruktuur soos byvoorbeeld treinstasies, bushaltes en openbare vervoerroetes te wees. Volgens vorige studies is dit die soort omgewing waar die meeste straathandelaars te vinde is. Diepgaande onderhoude, deur middel van 'n semigestruktureerde onderhoudsgids, is met 21 respondente (wat 19 verskillende straathandelaars verteenwoordig) gevoer waarna dataversadiging bereik is. 'n Tematiese ontleding van die data het getoon dat al die respondente se ondernemings in 2020 tussen een en vyf maande weens die grendelstaat en gepaardgaande regulasies gesluit was. Voorraadverliese, gebrek aan inkomste, uitwissing van hul spaargeld, afdanking van werknemers en wesentlike voedselnood was deurlopende temas. Dit was ook nie vir die buitelandse respondente moontlik om beduidende oorbetalings aan familie in hul lande van herkoms te maak nie. Dalende toerismegetalle en plaaslike kliënte wat hul werk verloor het, is 'n voortdurende bedreiging vir die lewensbestaan van die informele straathandelaars. Straathandelaars gebruik verskeie strategieë, soos goeie kliëntediens, pogings om die beste moontlike ligging te bekom, die verkryging van vars voorraad, en die gebruik van sosiale media en elektroniese betaalinstrumente, in 'n poging om die gevolge van die COVID-19-pandemie die hoof te bied. Volgehoue staatsondersteuning en opvolgstudies met dieselfde groep respondente om die impak oor die medium en langer termyn te ondersoek, is dringend noodsaaklik.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: de Villiers,Vickey, Blaauw,Derick, Fourie,Alicia
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2022
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200004
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512022000200004
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120220002000042022-08-03"Dit was erg, baie, baie erg." Die effek van COVID-19 op informele straathandelaars in die middestad van Kaapstadde Villiers,VickeyBlaauw,DerickFourie,Alicia informele ekonomie straathandelaars COVID-19 immigrante Suid-Afrika werkloosheid strukturele kwesbaarheid Die impak van die COVID-19-pandemie op informele ekonomiese aktiwiteite soos straathandel kan selfs relatief groter en meer skrikwekkend as die gevolge vir die formele ekonomie wees. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering in die vorm van 'n beskrywende gevallestudie is gebruik om 'n diepgaande ondersoek na die effek van COVID-19 op die lewensomstandighede van straathandelaars in die middestad van Kaapstad te onderneem. Die spesifieke gebied waar die studie gedoen is, is gekies om naby vervoerinfrastruktuur soos byvoorbeeld treinstasies, bushaltes en openbare vervoerroetes te wees. Volgens vorige studies is dit die soort omgewing waar die meeste straathandelaars te vinde is. Diepgaande onderhoude, deur middel van 'n semigestruktureerde onderhoudsgids, is met 21 respondente (wat 19 verskillende straathandelaars verteenwoordig) gevoer waarna dataversadiging bereik is. 'n Tematiese ontleding van die data het getoon dat al die respondente se ondernemings in 2020 tussen een en vyf maande weens die grendelstaat en gepaardgaande regulasies gesluit was. Voorraadverliese, gebrek aan inkomste, uitwissing van hul spaargeld, afdanking van werknemers en wesentlike voedselnood was deurlopende temas. Dit was ook nie vir die buitelandse respondente moontlik om beduidende oorbetalings aan familie in hul lande van herkoms te maak nie. Dalende toerismegetalle en plaaslike kliënte wat hul werk verloor het, is 'n voortdurende bedreiging vir die lewensbestaan van die informele straathandelaars. Straathandelaars gebruik verskeie strategieë, soos goeie kliëntediens, pogings om die beste moontlike ligging te bekom, die verkryging van vars voorraad, en die gebruik van sosiale media en elektroniese betaalinstrumente, in 'n poging om die gevolge van die COVID-19-pandemie die hoof te bied. Volgehoue staatsondersteuning en opvolgstudies met dieselfde groep respondente om die impak oor die medium en langer termyn te ondersoek, is dringend noodsaaklik.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.62 n.2 20222022-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200004af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Villiers,Vickey
Blaauw,Derick
Fourie,Alicia
spellingShingle de Villiers,Vickey
Blaauw,Derick
Fourie,Alicia
"Dit was erg, baie, baie erg." Die effek van COVID-19 op informele straathandelaars in die middestad van Kaapstad
author_facet de Villiers,Vickey
Blaauw,Derick
Fourie,Alicia
author_sort de Villiers,Vickey
title "Dit was erg, baie, baie erg." Die effek van COVID-19 op informele straathandelaars in die middestad van Kaapstad
title_short "Dit was erg, baie, baie erg." Die effek van COVID-19 op informele straathandelaars in die middestad van Kaapstad
title_full "Dit was erg, baie, baie erg." Die effek van COVID-19 op informele straathandelaars in die middestad van Kaapstad
title_fullStr "Dit was erg, baie, baie erg." Die effek van COVID-19 op informele straathandelaars in die middestad van Kaapstad
title_full_unstemmed "Dit was erg, baie, baie erg." Die effek van COVID-19 op informele straathandelaars in die middestad van Kaapstad
title_sort "dit was erg, baie, baie erg." die effek van covid-19 op informele straathandelaars in die middestad van kaapstad
description Die impak van die COVID-19-pandemie op informele ekonomiese aktiwiteite soos straathandel kan selfs relatief groter en meer skrikwekkend as die gevolge vir die formele ekonomie wees. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering in die vorm van 'n beskrywende gevallestudie is gebruik om 'n diepgaande ondersoek na die effek van COVID-19 op die lewensomstandighede van straathandelaars in die middestad van Kaapstad te onderneem. Die spesifieke gebied waar die studie gedoen is, is gekies om naby vervoerinfrastruktuur soos byvoorbeeld treinstasies, bushaltes en openbare vervoerroetes te wees. Volgens vorige studies is dit die soort omgewing waar die meeste straathandelaars te vinde is. Diepgaande onderhoude, deur middel van 'n semigestruktureerde onderhoudsgids, is met 21 respondente (wat 19 verskillende straathandelaars verteenwoordig) gevoer waarna dataversadiging bereik is. 'n Tematiese ontleding van die data het getoon dat al die respondente se ondernemings in 2020 tussen een en vyf maande weens die grendelstaat en gepaardgaande regulasies gesluit was. Voorraadverliese, gebrek aan inkomste, uitwissing van hul spaargeld, afdanking van werknemers en wesentlike voedselnood was deurlopende temas. Dit was ook nie vir die buitelandse respondente moontlik om beduidende oorbetalings aan familie in hul lande van herkoms te maak nie. Dalende toerismegetalle en plaaslike kliënte wat hul werk verloor het, is 'n voortdurende bedreiging vir die lewensbestaan van die informele straathandelaars. Straathandelaars gebruik verskeie strategieë, soos goeie kliëntediens, pogings om die beste moontlike ligging te bekom, die verkryging van vars voorraad, en die gebruik van sosiale media en elektroniese betaalinstrumente, in 'n poging om die gevolge van die COVID-19-pandemie die hoof te bied. Volgehoue staatsondersteuning en opvolgstudies met dieselfde groep respondente om die impak oor die medium en langer termyn te ondersoek, is dringend noodsaaklik.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2022
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512022000200004
work_keys_str_mv AT devilliersvickey ditwasergbaiebaieergdieeffekvancovid19opinformelestraathandelaarsindiemiddestadvankaapstad
AT blaauwderick ditwasergbaiebaieergdieeffekvancovid19opinformelestraathandelaarsindiemiddestadvankaapstad
AT fouriealicia ditwasergbaiebaieergdieeffekvancovid19opinformelestraathandelaarsindiemiddestadvankaapstad
_version_ 1756005167975628800