Die verbruikersetiese gedrag van Suid-Afrikaanse bestuurders

Dié studie ondersoek die gedrag in verbruikersetiek wat onder Suid-Afrikaanse besigheids-bestuurders heers. Die studie ondersoek die etiese houdings, en vergelyk dit daarna met die spektrum van etiese gedrag wat die groep bestuurders openbaar. Die populasie van die studie bestaan uit bestuurders wat oor ten minste drie jaar bestuurservaring beskik en gegradueerd is. 'n Sneeubal-steekproef het 102 bruikbare vraelyste gerealiseer wat ontleed is nadat dit statistics voldoende bevind is deur Kaiser, Meyer en Olkin se toets om te bepaal of die steekproef voldoende is al dan nie. Nege van die 14 twyfelagtige gedragscenario's verskil statisties betekenisvol van die etiese houdings wat die bestuurders handhaaf, en dui daarop dat die bestuurders nie altyd so eties optree soos wat hul houdings voorhou nie. Die algemene tellings is egter bevredigend en beide die etiese houdings (2.47) en etiese gedrag (2.94) is onder die middelpunt waarde van 3.5. Voorts word die onderliggende faktore ook bepaal van die etiese gedrag deur 'n ondersoekende faktorontleding in te span. Drie faktore is geïdentifiseer, naamlik misleidende gedrag (37.04%), oneerlike optrede (13.71%), en prysvoordeel (9.77%). Die studie bevind verder dat daar nie betekenisvolle verwantskappe tussen die bestuurders se etiese gedrag en hul demografiese veranderlikes is nie. Die resultate is bemoedigend, selfs al tree die bestuurders meer oneties op as wat hul houdings voorstel, omdat die gedrag oor die algemeen as eties beskou word, en slegs drie uit die 14 scenario's 'n telling bo die 3.5 middel-punt het. Dit toon dat hulle oor die algemeen in hul persoonlike besluitneming etiese besluite maak. Daar is egter steeds ruimte vir verbetering.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Bisschoff,Christo
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500009
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512021000500009
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120210005000092022-02-15Die verbruikersetiese gedrag van Suid-Afrikaanse bestuurdersBisschoff,Christo etiek gedrag bestuurders Suid-Afrika persepsies profiel houdings verbruikers besluitneming Dié studie ondersoek die gedrag in verbruikersetiek wat onder Suid-Afrikaanse besigheids-bestuurders heers. Die studie ondersoek die etiese houdings, en vergelyk dit daarna met die spektrum van etiese gedrag wat die groep bestuurders openbaar. Die populasie van die studie bestaan uit bestuurders wat oor ten minste drie jaar bestuurservaring beskik en gegradueerd is. 'n Sneeubal-steekproef het 102 bruikbare vraelyste gerealiseer wat ontleed is nadat dit statistics voldoende bevind is deur Kaiser, Meyer en Olkin se toets om te bepaal of die steekproef voldoende is al dan nie. Nege van die 14 twyfelagtige gedragscenario's verskil statisties betekenisvol van die etiese houdings wat die bestuurders handhaaf, en dui daarop dat die bestuurders nie altyd so eties optree soos wat hul houdings voorhou nie. Die algemene tellings is egter bevredigend en beide die etiese houdings (2.47) en etiese gedrag (2.94) is onder die middelpunt waarde van 3.5. Voorts word die onderliggende faktore ook bepaal van die etiese gedrag deur 'n ondersoekende faktorontleding in te span. Drie faktore is geïdentifiseer, naamlik misleidende gedrag (37.04%), oneerlike optrede (13.71%), en prysvoordeel (9.77%). Die studie bevind verder dat daar nie betekenisvolle verwantskappe tussen die bestuurders se etiese gedrag en hul demografiese veranderlikes is nie. Die resultate is bemoedigend, selfs al tree die bestuurders meer oneties op as wat hul houdings voorstel, omdat die gedrag oor die algemeen as eties beskou word, en slegs drie uit die 14 scenario's 'n telling bo die 3.5 middel-punt het. Dit toon dat hulle oor die algemeen in hul persoonlike besluitneming etiese besluite maak. Daar is egter steeds ruimte vir verbetering.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.61 n.4-2 20212021-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500009af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Bisschoff,Christo
spellingShingle Bisschoff,Christo
Die verbruikersetiese gedrag van Suid-Afrikaanse bestuurders
author_facet Bisschoff,Christo
author_sort Bisschoff,Christo
title Die verbruikersetiese gedrag van Suid-Afrikaanse bestuurders
title_short Die verbruikersetiese gedrag van Suid-Afrikaanse bestuurders
title_full Die verbruikersetiese gedrag van Suid-Afrikaanse bestuurders
title_fullStr Die verbruikersetiese gedrag van Suid-Afrikaanse bestuurders
title_full_unstemmed Die verbruikersetiese gedrag van Suid-Afrikaanse bestuurders
title_sort die verbruikersetiese gedrag van suid-afrikaanse bestuurders
description Dié studie ondersoek die gedrag in verbruikersetiek wat onder Suid-Afrikaanse besigheids-bestuurders heers. Die studie ondersoek die etiese houdings, en vergelyk dit daarna met die spektrum van etiese gedrag wat die groep bestuurders openbaar. Die populasie van die studie bestaan uit bestuurders wat oor ten minste drie jaar bestuurservaring beskik en gegradueerd is. 'n Sneeubal-steekproef het 102 bruikbare vraelyste gerealiseer wat ontleed is nadat dit statistics voldoende bevind is deur Kaiser, Meyer en Olkin se toets om te bepaal of die steekproef voldoende is al dan nie. Nege van die 14 twyfelagtige gedragscenario's verskil statisties betekenisvol van die etiese houdings wat die bestuurders handhaaf, en dui daarop dat die bestuurders nie altyd so eties optree soos wat hul houdings voorhou nie. Die algemene tellings is egter bevredigend en beide die etiese houdings (2.47) en etiese gedrag (2.94) is onder die middelpunt waarde van 3.5. Voorts word die onderliggende faktore ook bepaal van die etiese gedrag deur 'n ondersoekende faktorontleding in te span. Drie faktore is geïdentifiseer, naamlik misleidende gedrag (37.04%), oneerlike optrede (13.71%), en prysvoordeel (9.77%). Die studie bevind verder dat daar nie betekenisvolle verwantskappe tussen die bestuurders se etiese gedrag en hul demografiese veranderlikes is nie. Die resultate is bemoedigend, selfs al tree die bestuurders meer oneties op as wat hul houdings voorstel, omdat die gedrag oor die algemeen as eties beskou word, en slegs drie uit die 14 scenario's 'n telling bo die 3.5 middel-punt het. Dit toon dat hulle oor die algemeen in hul persoonlike besluitneming etiese besluite maak. Daar is egter steeds ruimte vir verbetering.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2021
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500009
work_keys_str_mv AT bisschoffchristo dieverbruikersetiesegedragvansuidafrikaansebestuurders
_version_ 1756005164407324672