Beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: Beperkte politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika tot 1979

Hierdie artikel kontekstualiseer, verduidelik en beoordeel die ontwikkeling van politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika, tot 1979. Dit word gedoen vanuit die teoretiese perspektief van beleidsentrepreneurs wat verskillende persoonlike, professionele en ander sosiale netwerke tot hulle beskikking gebruik om direkte beleidsbeïnvloeding te doen. Die artikel skets eers kortliks die teoretiese uitgangspunte en kenmerke van beleidsentrepreneurskap en netwerkbeïnvloeding en som dan die ontwikkeling van politieke regte vir die "Kleurlingge-meenskap" in die land op, tot PW Botha die leierskap van die Nasionale Party oorgeneem het. Die artikel kontekstualiseer en fokus veral op die aanloop tot en die afloop van die Erika Theron-kommissie, wat 'n direkte rol gespeel het by die uiteindelike instelling van 'n fundamentele nuwe staatsbestel in die land. Die ondersoek illustreer die toepassing en impak wat doelgerigte individuele beleidsentrepreneurskap en netwerkbeïnvloeding deur strategies geposisioneerde individue, groepe en netwerke op fundamentele samelewingsverandering kan hê. Dit illustreer en staaf verder die belangrike kumulatiewe effek wat beide interne en eksterne politieke druk op beleidsverandering kan hê. Dit het belangrike implikasies vir huidige en toekomstige beleidsaanpassings in Suid-Afrika en in ander demokratiese beleidsveran-deringsprosesse.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Cloete,Fanie
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500003
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512021000500003
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120210005000032022-02-15Beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: Beperkte politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika tot 1979Cloete,Fanie algemene sake apartheid driekamerparlement eie sake magsdeling politieke transformasie PW Botha-komitee SABRA Theron-kommissie Westminsterstelsel Hierdie artikel kontekstualiseer, verduidelik en beoordeel die ontwikkeling van politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika, tot 1979. Dit word gedoen vanuit die teoretiese perspektief van beleidsentrepreneurs wat verskillende persoonlike, professionele en ander sosiale netwerke tot hulle beskikking gebruik om direkte beleidsbeïnvloeding te doen. Die artikel skets eers kortliks die teoretiese uitgangspunte en kenmerke van beleidsentrepreneurskap en netwerkbeïnvloeding en som dan die ontwikkeling van politieke regte vir die "Kleurlingge-meenskap" in die land op, tot PW Botha die leierskap van die Nasionale Party oorgeneem het. Die artikel kontekstualiseer en fokus veral op die aanloop tot en die afloop van die Erika Theron-kommissie, wat 'n direkte rol gespeel het by die uiteindelike instelling van 'n fundamentele nuwe staatsbestel in die land. Die ondersoek illustreer die toepassing en impak wat doelgerigte individuele beleidsentrepreneurskap en netwerkbeïnvloeding deur strategies geposisioneerde individue, groepe en netwerke op fundamentele samelewingsverandering kan hê. Dit illustreer en staaf verder die belangrike kumulatiewe effek wat beide interne en eksterne politieke druk op beleidsverandering kan hê. Dit het belangrike implikasies vir huidige en toekomstige beleidsaanpassings in Suid-Afrika en in ander demokratiese beleidsveran-deringsprosesse.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.61 n.4-2 20212021-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500003af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Cloete,Fanie
spellingShingle Cloete,Fanie
Beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: Beperkte politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika tot 1979
author_facet Cloete,Fanie
author_sort Cloete,Fanie
title Beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: Beperkte politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika tot 1979
title_short Beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: Beperkte politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika tot 1979
title_full Beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: Beperkte politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika tot 1979
title_fullStr Beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: Beperkte politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika tot 1979
title_full_unstemmed Beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: Beperkte politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika tot 1979
title_sort beleidsdiskriminasie, verandering en entrepreneurskap: beperkte politieke regte vir "kleurlinge" in suid-afrika tot 1979
description Hierdie artikel kontekstualiseer, verduidelik en beoordeel die ontwikkeling van politieke regte vir "Kleurlinge" in Suid-Afrika, tot 1979. Dit word gedoen vanuit die teoretiese perspektief van beleidsentrepreneurs wat verskillende persoonlike, professionele en ander sosiale netwerke tot hulle beskikking gebruik om direkte beleidsbeïnvloeding te doen. Die artikel skets eers kortliks die teoretiese uitgangspunte en kenmerke van beleidsentrepreneurskap en netwerkbeïnvloeding en som dan die ontwikkeling van politieke regte vir die "Kleurlingge-meenskap" in die land op, tot PW Botha die leierskap van die Nasionale Party oorgeneem het. Die artikel kontekstualiseer en fokus veral op die aanloop tot en die afloop van die Erika Theron-kommissie, wat 'n direkte rol gespeel het by die uiteindelike instelling van 'n fundamentele nuwe staatsbestel in die land. Die ondersoek illustreer die toepassing en impak wat doelgerigte individuele beleidsentrepreneurskap en netwerkbeïnvloeding deur strategies geposisioneerde individue, groepe en netwerke op fundamentele samelewingsverandering kan hê. Dit illustreer en staaf verder die belangrike kumulatiewe effek wat beide interne en eksterne politieke druk op beleidsverandering kan hê. Dit het belangrike implikasies vir huidige en toekomstige beleidsaanpassings in Suid-Afrika en in ander demokratiese beleidsveran-deringsprosesse.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2021
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500003
work_keys_str_mv AT cloetefanie beleidsdiskriminasieveranderingenentrepreneurskapbeperktepolitiekeregtevirkleurlingeinsuidafrikatot1979
_version_ 1756005163595726848