COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaan

Die Suid-Afrikaanse ekonomie was reeds voor die COVID-19-pandemie in 'n benarde posisie. Dagloners en andere in die informele ekonomie was struktureel selfs meer kwesbaar vir so 'n eksogene skok. Die doel van hierdie oorsigstudie was om die impak van die COVID-19-pandemie op die lewensomstandighede van dagloners op die navorsingsagenda te plaas. 'n Oorsig van tersaaklike elemente uit die enigste nasionaal verteenwoordigende databasis van dagloners, afkomstig vanuit die Blaauw (2010) studie, in Suid-Afrika, was die vertrekpunt. Daarna is die jongste beskikbare navorsingsinligting oor veranderinge in die daglonermark gebruik om die moontlike kort-, medium- en langtermynimpak van die pandemie te bespreek. In 2008 was die dagloners in die Wes-Kaap en Gauteng se loonvlakke hoër as dié van die dagloners in die res van Suid-Afrika. Selfs dagloners in hierdie twee provinsies was steeds kwesbaar met lae en onsekere inkomstevlakke. Sedert 2008 het makro-ekonomiese faktore en 'n derde golf van oorgrensmigrasie 'n verdere verswakking in dagloners se posisie meegebring. Die vraag na hul arbeid het verminder en reële lone het in verskeie stede gedaal. Die COVID-19-pandemie het dagloners op die kort termyn voor hongersnood te staan gebring. Die talle mense wat vanweë die pandemie hul formele werk verloor het of nog gaan verloor sal die daglonermark onder verdere druk plaas. Die minimum loonvlak waarvoor dagloners bereid is om te werk, sal selfs verder daal. In die lang termyn kan duisende van die leerlinge wat hul skoolopleiding te midde van die pandemie staak ook dagloners word, met rampspoedige gevolge vir die maatskaplike bestel in Suid-Afrika.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Blaauw,Derick, Yu,Derek, Schenck,Rinie
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500001
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512021000500001
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120210005000012022-02-15COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaanBlaauw,DerickYu,DerekSchenck,Rinie informele ekonomie geleentheidswerk dagloners eksogene skokke COVID-19 immigrante Suid-Afrika werkloosheid strukturele kwesbaarheid sosiale geregtigheid Die Suid-Afrikaanse ekonomie was reeds voor die COVID-19-pandemie in 'n benarde posisie. Dagloners en andere in die informele ekonomie was struktureel selfs meer kwesbaar vir so 'n eksogene skok. Die doel van hierdie oorsigstudie was om die impak van die COVID-19-pandemie op die lewensomstandighede van dagloners op die navorsingsagenda te plaas. 'n Oorsig van tersaaklike elemente uit die enigste nasionaal verteenwoordigende databasis van dagloners, afkomstig vanuit die Blaauw (2010) studie, in Suid-Afrika, was die vertrekpunt. Daarna is die jongste beskikbare navorsingsinligting oor veranderinge in die daglonermark gebruik om die moontlike kort-, medium- en langtermynimpak van die pandemie te bespreek. In 2008 was die dagloners in die Wes-Kaap en Gauteng se loonvlakke hoër as dié van die dagloners in die res van Suid-Afrika. Selfs dagloners in hierdie twee provinsies was steeds kwesbaar met lae en onsekere inkomstevlakke. Sedert 2008 het makro-ekonomiese faktore en 'n derde golf van oorgrensmigrasie 'n verdere verswakking in dagloners se posisie meegebring. Die vraag na hul arbeid het verminder en reële lone het in verskeie stede gedaal. Die COVID-19-pandemie het dagloners op die kort termyn voor hongersnood te staan gebring. Die talle mense wat vanweë die pandemie hul formele werk verloor het of nog gaan verloor sal die daglonermark onder verdere druk plaas. Die minimum loonvlak waarvoor dagloners bereid is om te werk, sal selfs verder daal. In die lang termyn kan duisende van die leerlinge wat hul skoolopleiding te midde van die pandemie staak ook dagloners word, met rampspoedige gevolge vir die maatskaplike bestel in Suid-Afrika.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.61 n.4-2 20212021-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500001af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Blaauw,Derick
Yu,Derek
Schenck,Rinie
spellingShingle Blaauw,Derick
Yu,Derek
Schenck,Rinie
COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaan
author_facet Blaauw,Derick
Yu,Derek
Schenck,Rinie
author_sort Blaauw,Derick
title COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaan
title_short COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaan
title_full COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaan
title_fullStr COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaan
title_full_unstemmed COVID-19 en dagloners in die Suid-Afrikaanse ekonomie: Die impak op hul lewens en daaglikse bestaan
title_sort covid-19 en dagloners in die suid-afrikaanse ekonomie: die impak op hul lewens en daaglikse bestaan
description Die Suid-Afrikaanse ekonomie was reeds voor die COVID-19-pandemie in 'n benarde posisie. Dagloners en andere in die informele ekonomie was struktureel selfs meer kwesbaar vir so 'n eksogene skok. Die doel van hierdie oorsigstudie was om die impak van die COVID-19-pandemie op die lewensomstandighede van dagloners op die navorsingsagenda te plaas. 'n Oorsig van tersaaklike elemente uit die enigste nasionaal verteenwoordigende databasis van dagloners, afkomstig vanuit die Blaauw (2010) studie, in Suid-Afrika, was die vertrekpunt. Daarna is die jongste beskikbare navorsingsinligting oor veranderinge in die daglonermark gebruik om die moontlike kort-, medium- en langtermynimpak van die pandemie te bespreek. In 2008 was die dagloners in die Wes-Kaap en Gauteng se loonvlakke hoër as dié van die dagloners in die res van Suid-Afrika. Selfs dagloners in hierdie twee provinsies was steeds kwesbaar met lae en onsekere inkomstevlakke. Sedert 2008 het makro-ekonomiese faktore en 'n derde golf van oorgrensmigrasie 'n verdere verswakking in dagloners se posisie meegebring. Die vraag na hul arbeid het verminder en reële lone het in verskeie stede gedaal. Die COVID-19-pandemie het dagloners op die kort termyn voor hongersnood te staan gebring. Die talle mense wat vanweë die pandemie hul formele werk verloor het of nog gaan verloor sal die daglonermark onder verdere druk plaas. Die minimum loonvlak waarvoor dagloners bereid is om te werk, sal selfs verder daal. In die lang termyn kan duisende van die leerlinge wat hul skoolopleiding te midde van die pandemie staak ook dagloners word, met rampspoedige gevolge vir die maatskaplike bestel in Suid-Afrika.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2021
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000500001
work_keys_str_mv AT blaauwderick covid19endaglonersindiesuidafrikaanseekonomiedieimpakophullewensendaagliksebestaan
AT yuderek covid19endaglonersindiesuidafrikaanseekonomiedieimpakophullewensendaagliksebestaan
AT schenckrinie covid19endaglonersindiesuidafrikaanseekonomiedieimpakophullewensendaagliksebestaan
_version_ 1756005163323097088