'n Verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm Stad in die mis (Opperman)

Visuele kunstenaars, uitvoerende kunstenaars en literêre kunstenaars het mekaar oor die eeue heen geïnspireer. Jonckheere (1989) noem dit 'n oeroue verbintenis en Vanbrussel (1972) is van mening dat die produk wat geskep word vanweë die inspirasie as 'n tipe vertaling, transponering en ondersoek na dieper betekenis beskou moet word. Die poësiefilm as 'n vorm van 'n vertaling van die woordteks na 'n beeldteks, kan benader word as 'n hibriede, trans-dissiplinêre en multimodale kunsvorm wat die poësie en film met mekaar verbind. In die besonder geanimeerde poësiefilms bied 'n vrugbare ontdekkingsveld vir die verkenning van multimodale metafore. Die draai van die millennium het 'n toename in die belangstelling in die ondersoek van multimodale kommunikasie met betrekking tot die onderskeie semiotiese modusse teweeggebring. Forceville (2015) is van mening dat animasiefilms ideaal is vir die ondersoek van beeldskemas wat op multimodale metafore betrekking het. Die keuse van die poësiefilm as toepassingsdomein stel in die vooruitsig dat kennis ontwikkel word met betrekking tot multimodale metafore in Jac en Wessel Hamman se poësiefilm van DJ Opperman se "Stad in die mis".

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Van der Merwe,Linette
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000400004
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512021000400004
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120210004000042022-01-13'n Verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm Stad in die mis (Opperman)Van der Merwe,Linette Poësiefilm geanimeerde poësiefilm poësiemetafoor konseptuele metafoor monomodale metafoor multimodale metafoor semiotiese metafoor multimodaliteit Visuele kunstenaars, uitvoerende kunstenaars en literêre kunstenaars het mekaar oor die eeue heen geïnspireer. Jonckheere (1989) noem dit 'n oeroue verbintenis en Vanbrussel (1972) is van mening dat die produk wat geskep word vanweë die inspirasie as 'n tipe vertaling, transponering en ondersoek na dieper betekenis beskou moet word. Die poësiefilm as 'n vorm van 'n vertaling van die woordteks na 'n beeldteks, kan benader word as 'n hibriede, trans-dissiplinêre en multimodale kunsvorm wat die poësie en film met mekaar verbind. In die besonder geanimeerde poësiefilms bied 'n vrugbare ontdekkingsveld vir die verkenning van multimodale metafore. Die draai van die millennium het 'n toename in die belangstelling in die ondersoek van multimodale kommunikasie met betrekking tot die onderskeie semiotiese modusse teweeggebring. Forceville (2015) is van mening dat animasiefilms ideaal is vir die ondersoek van beeldskemas wat op multimodale metafore betrekking het. Die keuse van die poësiefilm as toepassingsdomein stel in die vooruitsig dat kennis ontwikkel word met betrekking tot multimodale metafore in Jac en Wessel Hamman se poësiefilm van DJ Opperman se "Stad in die mis".Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.61 n.4-1 20212021-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000400004af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Van der Merwe,Linette
spellingShingle Van der Merwe,Linette
'n Verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm Stad in die mis (Opperman)
author_facet Van der Merwe,Linette
author_sort Van der Merwe,Linette
title 'n Verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm Stad in die mis (Opperman)
title_short 'n Verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm Stad in die mis (Opperman)
title_full 'n Verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm Stad in die mis (Opperman)
title_fullStr 'n Verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm Stad in die mis (Opperman)
title_full_unstemmed 'n Verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm Stad in die mis (Opperman)
title_sort 'n verkenning van multimodale metafore in die poësiefilm stad in die mis (opperman)
description Visuele kunstenaars, uitvoerende kunstenaars en literêre kunstenaars het mekaar oor die eeue heen geïnspireer. Jonckheere (1989) noem dit 'n oeroue verbintenis en Vanbrussel (1972) is van mening dat die produk wat geskep word vanweë die inspirasie as 'n tipe vertaling, transponering en ondersoek na dieper betekenis beskou moet word. Die poësiefilm as 'n vorm van 'n vertaling van die woordteks na 'n beeldteks, kan benader word as 'n hibriede, trans-dissiplinêre en multimodale kunsvorm wat die poësie en film met mekaar verbind. In die besonder geanimeerde poësiefilms bied 'n vrugbare ontdekkingsveld vir die verkenning van multimodale metafore. Die draai van die millennium het 'n toename in die belangstelling in die ondersoek van multimodale kommunikasie met betrekking tot die onderskeie semiotiese modusse teweeggebring. Forceville (2015) is van mening dat animasiefilms ideaal is vir die ondersoek van beeldskemas wat op multimodale metafore betrekking het. Die keuse van die poësiefilm as toepassingsdomein stel in die vooruitsig dat kennis ontwikkel word met betrekking tot multimodale metafore in Jac en Wessel Hamman se poësiefilm van DJ Opperman se "Stad in die mis".
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2021
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000400004
work_keys_str_mv AT vandermerwelinette nverkenningvanmultimodalemetaforeindiepoesiefilmstadindiemisopperman
_version_ 1756005162136109056