Die eerste 40 jaar van Orania

Orania verteenwoordig 'n unieke verskynsel in Suid-Afrika, en een waaroor daar reeds baie gepubliseer is. Daar is egter nog nie 'n doelgerigte poging aangewend om die geskiedenis van dié dorp op te teken nie. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die dorp se ontstaan en ontwikkeling vanaf die sestigerjare tot op hede. Die studie ondersoek die ontstaan van die idee, sowel as die ontstaan van die dorp tydens die Waterwese-tydperk, en dek ook die pioniersjare (1991-2000). Daar word verder aangetoon hoe hierdie dorp van 'n idee en 'n klein dorp gegroei het tot bykans 2 000 inwoners. Inisiatiewe soos die plaaslike geldeenheid, die Ora, die ontwikkeling van die gemeenskapsbank, die Orania Spaar- en Krediet Koöperatief (OSK), die (her)vestiging van standbeelde en monumente, die oprigting van tersiêre onderrigsentrums, besighede en toerismebedrywighede word bespreek. Uitdagings en suksesse word ook aangeraak, sowel as die volgehoue media-aandag wat dié dorp ontvang.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Senekal,Burgert
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000200008
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512021000200008
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120210002000082022-02-04Die eerste 40 jaar van OraniaSenekal,Burgert Orania selfbeskikking Afrikaner volkstaat regses minderhede Afrikaans HF Verwoerd Oranjerivier Waterskema Noord-Kaap Orania verteenwoordig 'n unieke verskynsel in Suid-Afrika, en een waaroor daar reeds baie gepubliseer is. Daar is egter nog nie 'n doelgerigte poging aangewend om die geskiedenis van dié dorp op te teken nie. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die dorp se ontstaan en ontwikkeling vanaf die sestigerjare tot op hede. Die studie ondersoek die ontstaan van die idee, sowel as die ontstaan van die dorp tydens die Waterwese-tydperk, en dek ook die pioniersjare (1991-2000). Daar word verder aangetoon hoe hierdie dorp van 'n idee en 'n klein dorp gegroei het tot bykans 2 000 inwoners. Inisiatiewe soos die plaaslike geldeenheid, die Ora, die ontwikkeling van die gemeenskapsbank, die Orania Spaar- en Krediet Koöperatief (OSK), die (her)vestiging van standbeelde en monumente, die oprigting van tersiêre onderrigsentrums, besighede en toerismebedrywighede word bespreek. Uitdagings en suksesse word ook aangeraak, sowel as die volgehoue media-aandag wat dié dorp ontvang.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.61 n.2 20212021-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000200008af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Senekal,Burgert
spellingShingle Senekal,Burgert
Die eerste 40 jaar van Orania
author_facet Senekal,Burgert
author_sort Senekal,Burgert
title Die eerste 40 jaar van Orania
title_short Die eerste 40 jaar van Orania
title_full Die eerste 40 jaar van Orania
title_fullStr Die eerste 40 jaar van Orania
title_full_unstemmed Die eerste 40 jaar van Orania
title_sort die eerste 40 jaar van orania
description Orania verteenwoordig 'n unieke verskynsel in Suid-Afrika, en een waaroor daar reeds baie gepubliseer is. Daar is egter nog nie 'n doelgerigte poging aangewend om die geskiedenis van dié dorp op te teken nie. In hierdie artikel word ondersoek ingestel na die dorp se ontstaan en ontwikkeling vanaf die sestigerjare tot op hede. Die studie ondersoek die ontstaan van die idee, sowel as die ontstaan van die dorp tydens die Waterwese-tydperk, en dek ook die pioniersjare (1991-2000). Daar word verder aangetoon hoe hierdie dorp van 'n idee en 'n klein dorp gegroei het tot bykans 2 000 inwoners. Inisiatiewe soos die plaaslike geldeenheid, die Ora, die ontwikkeling van die gemeenskapsbank, die Orania Spaar- en Krediet Koöperatief (OSK), die (her)vestiging van standbeelde en monumente, die oprigting van tersiêre onderrigsentrums, besighede en toerismebedrywighede word bespreek. Uitdagings en suksesse word ook aangeraak, sowel as die volgehoue media-aandag wat dié dorp ontvang.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2021
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000200008
work_keys_str_mv AT senekalburgert dieeerste40jaarvanorania
_version_ 1756005157790810112