Globalisme en taal in die hoër onderwys: Redes vir die keuse van Engels as onderrigtaal

Die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal aan Suid-Afrikaanse universiteite is reeds vir 'n geruime tyd in die spervuur. Die verengelsing van hoër onderwys is egter 'n wêreldwye tendens wat verband hou met globalisme en die (her)internasionalisering van die universiteitswese. Die kern van hierdie studie bestaan uit 'n inhoudsontleding van response van Afrikaansspre-kende studente aan die Universiteit van Suid-Afrika op die vraag waarom hulle Engels as studietaal gekies het. Ten tyde van die ondersoek was 'n aantal modules by die Universiteit in Afrikaans beskikbaar. Dat talle Afrikaanssprekende studente Engels as onderrigtaal verkies, word dikwels as regverdiging gebruik vir die voorstel om Afrikaans as onderrigtaal af te skaf. Betreklik min navorsing oor die redes vir hierdie verskynsel is gedoen. Die feit dat handboeke oorwegend Engels is, was een van die belangrikste redes waarom Afrikaanssprekende studente in Engels studeer het. Voorts was daar onduidelikheid oor die opsie om in Afrikaans te studeer. Afgesien hiervan is 'n aantal wanopvattings oor die universaliteit van die Engelse taal en persepsies dat Afrikaanse vakterminologie lomp en/of onverstaanbaar is, waargeneem. Uiteindelik is dit die Afrikaanse taalgemeenskap se plig om jongmense daarvan te oortuig dat leer deur Afrikaans nie noodwendig 'n agterstand impliseer nie. Tersiêre onderrig in Afrikaans moet bevorder word deur handboeke in Afrikaans beskikbaar te stel en terminologie te standaardiseer. Studente wat verkies het om in Engels te studeer, was verder opvallend minder verbind tot nie net hul eie taal- en kultuurgroep nie, maar ook tot Suid-Afrika.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Bornman,Elirea, Janse van Vuuren,Hermanus H, Pauw,JC, Potgieter,Petrus H
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2021
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000100018
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512021000100018
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120210001000182021-04-12Globalisme en taal in die hoër onderwys: Redes vir die keuse van Engels as onderrigtaalBornman,ElireaJanse van Vuuren,Hermanus HPauw,JCPotgieter,Petrus H Afrikaans onderrigtaal universiteite Unisa globalisme verengelsing inhoudsontleding taalkeuse identiteit moedertaalleer Die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal aan Suid-Afrikaanse universiteite is reeds vir 'n geruime tyd in die spervuur. Die verengelsing van hoër onderwys is egter 'n wêreldwye tendens wat verband hou met globalisme en die (her)internasionalisering van die universiteitswese. Die kern van hierdie studie bestaan uit 'n inhoudsontleding van response van Afrikaansspre-kende studente aan die Universiteit van Suid-Afrika op die vraag waarom hulle Engels as studietaal gekies het. Ten tyde van die ondersoek was 'n aantal modules by die Universiteit in Afrikaans beskikbaar. Dat talle Afrikaanssprekende studente Engels as onderrigtaal verkies, word dikwels as regverdiging gebruik vir die voorstel om Afrikaans as onderrigtaal af te skaf. Betreklik min navorsing oor die redes vir hierdie verskynsel is gedoen. Die feit dat handboeke oorwegend Engels is, was een van die belangrikste redes waarom Afrikaanssprekende studente in Engels studeer het. Voorts was daar onduidelikheid oor die opsie om in Afrikaans te studeer. Afgesien hiervan is 'n aantal wanopvattings oor die universaliteit van die Engelse taal en persepsies dat Afrikaanse vakterminologie lomp en/of onverstaanbaar is, waargeneem. Uiteindelik is dit die Afrikaanse taalgemeenskap se plig om jongmense daarvan te oortuig dat leer deur Afrikaans nie noodwendig 'n agterstand impliseer nie. Tersiêre onderrig in Afrikaans moet bevorder word deur handboeke in Afrikaans beskikbaar te stel en terminologie te standaardiseer. Studente wat verkies het om in Engels te studeer, was verder opvallend minder verbind tot nie net hul eie taal- en kultuurgroep nie, maar ook tot Suid-Afrika.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.61 n.1 20212021-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000100018af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Bornman,Elirea
Janse van Vuuren,Hermanus H
Pauw,JC
Potgieter,Petrus H
spellingShingle Bornman,Elirea
Janse van Vuuren,Hermanus H
Pauw,JC
Potgieter,Petrus H
Globalisme en taal in die hoër onderwys: Redes vir die keuse van Engels as onderrigtaal
author_facet Bornman,Elirea
Janse van Vuuren,Hermanus H
Pauw,JC
Potgieter,Petrus H
author_sort Bornman,Elirea
title Globalisme en taal in die hoër onderwys: Redes vir die keuse van Engels as onderrigtaal
title_short Globalisme en taal in die hoër onderwys: Redes vir die keuse van Engels as onderrigtaal
title_full Globalisme en taal in die hoër onderwys: Redes vir die keuse van Engels as onderrigtaal
title_fullStr Globalisme en taal in die hoër onderwys: Redes vir die keuse van Engels as onderrigtaal
title_full_unstemmed Globalisme en taal in die hoër onderwys: Redes vir die keuse van Engels as onderrigtaal
title_sort globalisme en taal in die hoër onderwys: redes vir die keuse van engels as onderrigtaal
description Die gebruik van Afrikaans as onderrigtaal aan Suid-Afrikaanse universiteite is reeds vir 'n geruime tyd in die spervuur. Die verengelsing van hoër onderwys is egter 'n wêreldwye tendens wat verband hou met globalisme en die (her)internasionalisering van die universiteitswese. Die kern van hierdie studie bestaan uit 'n inhoudsontleding van response van Afrikaansspre-kende studente aan die Universiteit van Suid-Afrika op die vraag waarom hulle Engels as studietaal gekies het. Ten tyde van die ondersoek was 'n aantal modules by die Universiteit in Afrikaans beskikbaar. Dat talle Afrikaanssprekende studente Engels as onderrigtaal verkies, word dikwels as regverdiging gebruik vir die voorstel om Afrikaans as onderrigtaal af te skaf. Betreklik min navorsing oor die redes vir hierdie verskynsel is gedoen. Die feit dat handboeke oorwegend Engels is, was een van die belangrikste redes waarom Afrikaanssprekende studente in Engels studeer het. Voorts was daar onduidelikheid oor die opsie om in Afrikaans te studeer. Afgesien hiervan is 'n aantal wanopvattings oor die universaliteit van die Engelse taal en persepsies dat Afrikaanse vakterminologie lomp en/of onverstaanbaar is, waargeneem. Uiteindelik is dit die Afrikaanse taalgemeenskap se plig om jongmense daarvan te oortuig dat leer deur Afrikaans nie noodwendig 'n agterstand impliseer nie. Tersiêre onderrig in Afrikaans moet bevorder word deur handboeke in Afrikaans beskikbaar te stel en terminologie te standaardiseer. Studente wat verkies het om in Engels te studeer, was verder opvallend minder verbind tot nie net hul eie taal- en kultuurgroep nie, maar ook tot Suid-Afrika.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2021
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512021000100018
work_keys_str_mv AT bornmanelirea globalismeentaalindiehoeronderwysredesvirdiekeusevanengelsasonderrigtaal
AT jansevanvuurenhermanush globalismeentaalindiehoeronderwysredesvirdiekeusevanengelsasonderrigtaal
AT pauwjc globalismeentaalindiehoeronderwysredesvirdiekeusevanengelsasonderrigtaal
AT potgieterpetrush globalismeentaalindiehoeronderwysredesvirdiekeusevanengelsasonderrigtaal
_version_ 1756005156213751808