Die kwesbaarheid van kinders in die konteks van Suid-Afrikaanse huishoudings en families
In hierdie artikel bespreek ons die kwesbaarheid van baie kinders wat in Suid-Afrika woon, met die doel om noodsaaklike insae in die daaglikse lewensomstandighede van soveel kwesbare kinders van Suid-Afrika te bevorder. Die artikel begin deur kortliks te verwys na die sosiale en politieke kontekste...
Saved in:
Main Authors: | , |
---|---|
Format: | Digital revista |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2020
|
Online Access: | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000500006 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|