Literêre aspekte van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalproses

In hierdie artikel word die rol en funksie van die literêre adviseurs in die 2020-vertaling van die Bybel bespreek. Daar word aandag gegee aan die literêre adviseurs se siening oor die Bybel as 'n taalteks, hulle plek in die vertaalspan en hoe direkte vertaling as vertaalstrategie hulle bydrae bepaal het. Daar word veral klem gelê op die onderhandelende en interaktiewe aard van hierdie vertaling en op die kompleksiteit van die vertaalopdrag, omdat die eise van getrouheid aan die bronteks, sowel as van 'n goeie vloeiende formulering in idiomatiese Afrikaans, soms moeilik te versoen was. Die interafhanklikheid van die literêre adviseurs en die eksegete en brontaalkenners word beskryf, asook hoe literêre insette in elke fase van die vertaling 'n rol gespeel het. Die bydrae van die literêre adviseurs is gerig deur die siening dat die Bybel 'n religieuse sowel as 'n literêre teks is, en dat die eindproduk van die vertaling aan albei hierdie aspekte moet laat reg geskied. Daar word aandag gegee aan voorbeelde van vertaalvraagstukke in die Psalms. Omdat parallelismes so 'n dominante stylfiguur is in die Hebreeuse poësie, word die verskynsel meer uitvoerig in die artikel beskryf, maar ander poëtiese en literêre tegnieke word ook behandel. Die gevolgtrekking is dat die literêre advi-seurswerk enersyds nie bepalend is nie, maar andersyds ook nie nalaatbaar nie.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: du Plooy,Heilna
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000400011
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512020000400011
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200004000112021-01-27Literêre aspekte van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalprosesdu Plooy,Heilna Bybelvertaling direkte vertaling interaktiewe vertaling spanvertaling literêre adviseurs redigering die Bybel as 'n taalteks die Bybel en letterkunde die Bybel as letterkunde Hebreeuse poësie Psalms In hierdie artikel word die rol en funksie van die literêre adviseurs in die 2020-vertaling van die Bybel bespreek. Daar word aandag gegee aan die literêre adviseurs se siening oor die Bybel as 'n taalteks, hulle plek in die vertaalspan en hoe direkte vertaling as vertaalstrategie hulle bydrae bepaal het. Daar word veral klem gelê op die onderhandelende en interaktiewe aard van hierdie vertaling en op die kompleksiteit van die vertaalopdrag, omdat die eise van getrouheid aan die bronteks, sowel as van 'n goeie vloeiende formulering in idiomatiese Afrikaans, soms moeilik te versoen was. Die interafhanklikheid van die literêre adviseurs en die eksegete en brontaalkenners word beskryf, asook hoe literêre insette in elke fase van die vertaling 'n rol gespeel het. Die bydrae van die literêre adviseurs is gerig deur die siening dat die Bybel 'n religieuse sowel as 'n literêre teks is, en dat die eindproduk van die vertaling aan albei hierdie aspekte moet laat reg geskied. Daar word aandag gegee aan voorbeelde van vertaalvraagstukke in die Psalms. Omdat parallelismes so 'n dominante stylfiguur is in die Hebreeuse poësie, word die verskynsel meer uitvoerig in die artikel beskryf, maar ander poëtiese en literêre tegnieke word ook behandel. Die gevolgtrekking is dat die literêre advi-seurswerk enersyds nie bepalend is nie, maar andersyds ook nie nalaatbaar nie.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.4-1 20202020-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000400011af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author du Plooy,Heilna
spellingShingle du Plooy,Heilna
Literêre aspekte van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalproses
author_facet du Plooy,Heilna
author_sort du Plooy,Heilna
title Literêre aspekte van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalproses
title_short Literêre aspekte van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalproses
title_full Literêre aspekte van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalproses
title_fullStr Literêre aspekte van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalproses
title_full_unstemmed Literêre aspekte van die 2020-vertaling van die Bybel in Afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalproses
title_sort literêre aspekte van die 2020-vertaling van die bybel in afrikaans en die bydrae van die literêre adviseurs in die vertaalproses
description In hierdie artikel word die rol en funksie van die literêre adviseurs in die 2020-vertaling van die Bybel bespreek. Daar word aandag gegee aan die literêre adviseurs se siening oor die Bybel as 'n taalteks, hulle plek in die vertaalspan en hoe direkte vertaling as vertaalstrategie hulle bydrae bepaal het. Daar word veral klem gelê op die onderhandelende en interaktiewe aard van hierdie vertaling en op die kompleksiteit van die vertaalopdrag, omdat die eise van getrouheid aan die bronteks, sowel as van 'n goeie vloeiende formulering in idiomatiese Afrikaans, soms moeilik te versoen was. Die interafhanklikheid van die literêre adviseurs en die eksegete en brontaalkenners word beskryf, asook hoe literêre insette in elke fase van die vertaling 'n rol gespeel het. Die bydrae van die literêre adviseurs is gerig deur die siening dat die Bybel 'n religieuse sowel as 'n literêre teks is, en dat die eindproduk van die vertaling aan albei hierdie aspekte moet laat reg geskied. Daar word aandag gegee aan voorbeelde van vertaalvraagstukke in die Psalms. Omdat parallelismes so 'n dominante stylfiguur is in die Hebreeuse poësie, word die verskynsel meer uitvoerig in die artikel beskryf, maar ander poëtiese en literêre tegnieke word ook behandel. Die gevolgtrekking is dat die literêre advi-seurswerk enersyds nie bepalend is nie, maar andersyds ook nie nalaatbaar nie.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000400011
work_keys_str_mv AT duplooyheilna literereaspektevandie2020vertalingvandiebybelinafrikaansendiebydraevandieliterereadviseursindievertaalproses
_version_ 1756005151318999040