Die bronteks vir die 2020-vertaling van die Nuwe Testament

Die Loodskomitee van die Bybelgenootskap het voor die aanvang van werk aan die Afrikaanse vertaling van 2020 besluit dat die vierde hersiene uitgawe van die Wereldbond van Bybelgenootskappe (WBG) se Greek New Testament (UBS4) van 1994 as bronteks vir die vertaling van die Nuwe Testament sal dien. Die Loodskomitee het ook 'n aantal riglyne en aanbevelings opgestel vir die praktiese implementering van die besluit. Die riglyne en aanbevelings handel hoofsaaklik oor die manier waarop die vertalers variante lesings wat in die tekskritiese apparaat van die UBS4-uitgawe aangedui word, moet hanteer. Die belangrikste hiervan is dat die vertalers A- en B-gegradeerde lesings behoort te volg, en slegs met goeie motivering van C- en D-gegradeerde lesings sal afwyk. Gedeeltes in die teks in die UBS4-uitgawe tussen blok- of dubbelhakies word in die vertaling behou, met gepaste voetnote daarby. Voetnote waarin die vertalers tekskritiese inligting voorsien, moet so geformuleer word dat dit nie vir lesers verwarrend en misleidend sal wees nie. In hierdie artikel word die eindproduk van die vertaalwerk, soos dit in die finale proefvertaling op die Bybelgenootskap se webwerf aangebied word, geweeg aan die Loodskomitee se besluite en aanbevelings. Die uiteindelike bevinding is dat die vertalers getrou aan die voorskrifte en aanbevelings gehou het en op 'n sinvolle manier daaraan uitvoering gegee het.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Jordaan,GJC
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000400006
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512020000400006
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200004000062021-01-27Die bronteks vir die 2020-vertaling van die Nuwe TestamentJordaan,GJC 2020-vertaling Afrikaanse Bybelvertaling Bybelgenootskap van Suid-Afrika bronteks van vertaling Griekse bronteks vir Nuwe Testament voorskrifte vir vertalers aanbevelings vir vertalers teksvariante voetnote in Bybelvertaling ontvanklikheid vir Bybellesers Die Loodskomitee van die Bybelgenootskap het voor die aanvang van werk aan die Afrikaanse vertaling van 2020 besluit dat die vierde hersiene uitgawe van die Wereldbond van Bybelgenootskappe (WBG) se Greek New Testament (UBS4) van 1994 as bronteks vir die vertaling van die Nuwe Testament sal dien. Die Loodskomitee het ook 'n aantal riglyne en aanbevelings opgestel vir die praktiese implementering van die besluit. Die riglyne en aanbevelings handel hoofsaaklik oor die manier waarop die vertalers variante lesings wat in die tekskritiese apparaat van die UBS4-uitgawe aangedui word, moet hanteer. Die belangrikste hiervan is dat die vertalers A- en B-gegradeerde lesings behoort te volg, en slegs met goeie motivering van C- en D-gegradeerde lesings sal afwyk. Gedeeltes in die teks in die UBS4-uitgawe tussen blok- of dubbelhakies word in die vertaling behou, met gepaste voetnote daarby. Voetnote waarin die vertalers tekskritiese inligting voorsien, moet so geformuleer word dat dit nie vir lesers verwarrend en misleidend sal wees nie. In hierdie artikel word die eindproduk van die vertaalwerk, soos dit in die finale proefvertaling op die Bybelgenootskap se webwerf aangebied word, geweeg aan die Loodskomitee se besluite en aanbevelings. Die uiteindelike bevinding is dat die vertalers getrou aan die voorskrifte en aanbevelings gehou het en op 'n sinvolle manier daaraan uitvoering gegee het.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.4-1 20202020-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000400006af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Jordaan,GJC
spellingShingle Jordaan,GJC
Die bronteks vir die 2020-vertaling van die Nuwe Testament
author_facet Jordaan,GJC
author_sort Jordaan,GJC
title Die bronteks vir die 2020-vertaling van die Nuwe Testament
title_short Die bronteks vir die 2020-vertaling van die Nuwe Testament
title_full Die bronteks vir die 2020-vertaling van die Nuwe Testament
title_fullStr Die bronteks vir die 2020-vertaling van die Nuwe Testament
title_full_unstemmed Die bronteks vir die 2020-vertaling van die Nuwe Testament
title_sort die bronteks vir die 2020-vertaling van die nuwe testament
description Die Loodskomitee van die Bybelgenootskap het voor die aanvang van werk aan die Afrikaanse vertaling van 2020 besluit dat die vierde hersiene uitgawe van die Wereldbond van Bybelgenootskappe (WBG) se Greek New Testament (UBS4) van 1994 as bronteks vir die vertaling van die Nuwe Testament sal dien. Die Loodskomitee het ook 'n aantal riglyne en aanbevelings opgestel vir die praktiese implementering van die besluit. Die riglyne en aanbevelings handel hoofsaaklik oor die manier waarop die vertalers variante lesings wat in die tekskritiese apparaat van die UBS4-uitgawe aangedui word, moet hanteer. Die belangrikste hiervan is dat die vertalers A- en B-gegradeerde lesings behoort te volg, en slegs met goeie motivering van C- en D-gegradeerde lesings sal afwyk. Gedeeltes in die teks in die UBS4-uitgawe tussen blok- of dubbelhakies word in die vertaling behou, met gepaste voetnote daarby. Voetnote waarin die vertalers tekskritiese inligting voorsien, moet so geformuleer word dat dit nie vir lesers verwarrend en misleidend sal wees nie. In hierdie artikel word die eindproduk van die vertaalwerk, soos dit in die finale proefvertaling op die Bybelgenootskap se webwerf aangebied word, geweeg aan die Loodskomitee se besluite en aanbevelings. Die uiteindelike bevinding is dat die vertalers getrou aan die voorskrifte en aanbevelings gehou het en op 'n sinvolle manier daaraan uitvoering gegee het.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000400006
work_keys_str_mv AT jordaangjc diebronteksvirdie2020vertalingvandienuwetestament
_version_ 1756005150659444736