Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies

Navorsing toon dat 90% van kinders met gehoorverlies vir horende ouers gebore word (Cole & Flexer 2016; Lederberg, Schick & Spencer 2013). Hierdie ouers kan probleme ondervind om 'n effektiewe benadering tot die grootmaak van kinders te ontwikkel, en hulle kan dit 'n uitdaging vind om 'n kind met gehoorverlies met selfvertroue groot te maak (Calderon, Bargones & Sidman 1998). Studies dui aan dat interaksie tussen gesinslede, familiehulpbronne en ondersteuningsdienste alle areas van die gesinslewe beïnvloed wanneer daar 'n kind met 'n gehoorverlies in die familie is. Boonop ondervind horende ouers nie net uitdagings ten opsigte van hul kind se gehoorverlies nie, maar is daar sprake van verdere uitdagings soos stres, kommunikasie, maatskaplike ondersteuning en toegang tot inligting. Verder beïnvloed gehoorverlies in kinders ouers se vertroue in hulle vermoë om 'n kind met gehoorverlies groot te maak. In hierdie studie ondersoek ons of daar 'n verskil is tussen moeders en vaders se ouer-skapbenadering, en of daar enige bydraende faktore is wat ouers se self-effektiwiteit mag benadeel wanneer hulle 'n kind met gehoorverlies grootmaak.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Davids,Ronel S, Roman,Nicolette V, Schenck,Rinie
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000300010
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512020000300010
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200003000102020-12-11Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverliesDavids,Ronel SRoman,Nicolette VSchenck,Rinie horende ouers kind met gehoorverlies ouerskapbenaderings bydraende faktore self-effektiwiteit van ouers Navorsing toon dat 90% van kinders met gehoorverlies vir horende ouers gebore word (Cole & Flexer 2016; Lederberg, Schick & Spencer 2013). Hierdie ouers kan probleme ondervind om 'n effektiewe benadering tot die grootmaak van kinders te ontwikkel, en hulle kan dit 'n uitdaging vind om 'n kind met gehoorverlies met selfvertroue groot te maak (Calderon, Bargones & Sidman 1998). Studies dui aan dat interaksie tussen gesinslede, familiehulpbronne en ondersteuningsdienste alle areas van die gesinslewe beïnvloed wanneer daar 'n kind met 'n gehoorverlies in die familie is. Boonop ondervind horende ouers nie net uitdagings ten opsigte van hul kind se gehoorverlies nie, maar is daar sprake van verdere uitdagings soos stres, kommunikasie, maatskaplike ondersteuning en toegang tot inligting. Verder beïnvloed gehoorverlies in kinders ouers se vertroue in hulle vermoë om 'n kind met gehoorverlies groot te maak. In hierdie studie ondersoek ons of daar 'n verskil is tussen moeders en vaders se ouer-skapbenadering, en of daar enige bydraende faktore is wat ouers se self-effektiwiteit mag benadeel wanneer hulle 'n kind met gehoorverlies grootmaak.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.3 20202020-09-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000300010af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Davids,Ronel S
Roman,Nicolette V
Schenck,Rinie
spellingShingle Davids,Ronel S
Roman,Nicolette V
Schenck,Rinie
Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies
author_facet Davids,Ronel S
Roman,Nicolette V
Schenck,Rinie
author_sort Davids,Ronel S
title Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies
title_short Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies
title_full Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies
title_fullStr Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies
title_full_unstemmed Horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies
title_sort horende moeders en vaders se benadering tot ouerskap van kinders met gehoorverlies
description Navorsing toon dat 90% van kinders met gehoorverlies vir horende ouers gebore word (Cole & Flexer 2016; Lederberg, Schick & Spencer 2013). Hierdie ouers kan probleme ondervind om 'n effektiewe benadering tot die grootmaak van kinders te ontwikkel, en hulle kan dit 'n uitdaging vind om 'n kind met gehoorverlies met selfvertroue groot te maak (Calderon, Bargones & Sidman 1998). Studies dui aan dat interaksie tussen gesinslede, familiehulpbronne en ondersteuningsdienste alle areas van die gesinslewe beïnvloed wanneer daar 'n kind met 'n gehoorverlies in die familie is. Boonop ondervind horende ouers nie net uitdagings ten opsigte van hul kind se gehoorverlies nie, maar is daar sprake van verdere uitdagings soos stres, kommunikasie, maatskaplike ondersteuning en toegang tot inligting. Verder beïnvloed gehoorverlies in kinders ouers se vertroue in hulle vermoë om 'n kind met gehoorverlies groot te maak. In hierdie studie ondersoek ons of daar 'n verskil is tussen moeders en vaders se ouer-skapbenadering, en of daar enige bydraende faktore is wat ouers se self-effektiwiteit mag benadeel wanneer hulle 'n kind met gehoorverlies grootmaak.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000300010
work_keys_str_mv AT davidsronels horendemoedersenvaderssebenaderingtotouerskapvankindersmetgehoorverlies
AT romannicolettev horendemoedersenvaderssebenaderingtotouerskapvankindersmetgehoorverlies
AT schenckrinie horendemoedersenvaderssebenaderingtotouerskapvankindersmetgehoorverlies
_version_ 1756005148564389888