Die geregtigheidsideaal by NP van Wyk Louw

NP van Wyk Louw se geregtigheidbeskouings vind ten diepste neerslag in sy drama, Die dieper reg, en in sy essay, "Die ewige trek", beide in 1938 geskryf. Mens moet verby die Afrikanernasionalistiese ondertone van sy beskouings kyk om steeds waarde vir die moderne staats- en regsdenke daaruit te put. Hierdie waarde lê opgesluit in sy verwoording van die Platoniese regsidee as die nastrewenswaardige, maar onbereikbare, sneeupunt van die denke. Daar word voorgestel dat die Groot Trek Van Wyk Louw se eie toets van volstrekte regvaardigheid faal, maar dat 'n beter uitdrukking van die regsidee geleë is in die soeke van die negentiende-eeuse Voortrekkernasate na die "koningstem" in hulle demokratiese bestel. Die Suid-Afrikaanse Grondwet, 1996, is tans daardie "koningstem", en trou aan die waardes en beginsels daarvan, baan dit die weg vir uitdrukking van Van Wyk Louw se regsidee.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Van Der Merwe,Derek
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000200007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512020000200007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200002000072020-07-01Die geregtigheidsideaal by NP van Wyk LouwVan Der Merwe,Derek geregtigheid die reg regsidee Plato koningstem Groot Trek Voortrekkers Afrikaner)nasionalisme Afrikaner)volk dieper reg wil-en-daad dualisme eksistensialisme loyalty to loyalty" keuse grondwet NP van Wyk Louw se geregtigheidbeskouings vind ten diepste neerslag in sy drama, Die dieper reg, en in sy essay, "Die ewige trek", beide in 1938 geskryf. Mens moet verby die Afrikanernasionalistiese ondertone van sy beskouings kyk om steeds waarde vir die moderne staats- en regsdenke daaruit te put. Hierdie waarde lê opgesluit in sy verwoording van die Platoniese regsidee as die nastrewenswaardige, maar onbereikbare, sneeupunt van die denke. Daar word voorgestel dat die Groot Trek Van Wyk Louw se eie toets van volstrekte regvaardigheid faal, maar dat 'n beter uitdrukking van die regsidee geleë is in die soeke van die negentiende-eeuse Voortrekkernasate na die "koningstem" in hulle demokratiese bestel. Die Suid-Afrikaanse Grondwet, 1996, is tans daardie "koningstem", en trou aan die waardes en beginsels daarvan, baan dit die weg vir uitdrukking van Van Wyk Louw se regsidee.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.2 20202020-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000200007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Van Der Merwe,Derek
spellingShingle Van Der Merwe,Derek
Die geregtigheidsideaal by NP van Wyk Louw
author_facet Van Der Merwe,Derek
author_sort Van Der Merwe,Derek
title Die geregtigheidsideaal by NP van Wyk Louw
title_short Die geregtigheidsideaal by NP van Wyk Louw
title_full Die geregtigheidsideaal by NP van Wyk Louw
title_fullStr Die geregtigheidsideaal by NP van Wyk Louw
title_full_unstemmed Die geregtigheidsideaal by NP van Wyk Louw
title_sort die geregtigheidsideaal by np van wyk louw
description NP van Wyk Louw se geregtigheidbeskouings vind ten diepste neerslag in sy drama, Die dieper reg, en in sy essay, "Die ewige trek", beide in 1938 geskryf. Mens moet verby die Afrikanernasionalistiese ondertone van sy beskouings kyk om steeds waarde vir die moderne staats- en regsdenke daaruit te put. Hierdie waarde lê opgesluit in sy verwoording van die Platoniese regsidee as die nastrewenswaardige, maar onbereikbare, sneeupunt van die denke. Daar word voorgestel dat die Groot Trek Van Wyk Louw se eie toets van volstrekte regvaardigheid faal, maar dat 'n beter uitdrukking van die regsidee geleë is in die soeke van die negentiende-eeuse Voortrekkernasate na die "koningstem" in hulle demokratiese bestel. Die Suid-Afrikaanse Grondwet, 1996, is tans daardie "koningstem", en trou aan die waardes en beginsels daarvan, baan dit die weg vir uitdrukking van Van Wyk Louw se regsidee.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000200007
work_keys_str_mv AT vandermerwederek diegeregtigheidsideaalbynpvanwyklouw
_version_ 1756005145513033728