Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika

Die dorpie Genadendal in die Wes-Kaap is in 1837 deur die Morawiese Kerk gestig. Ons het 'n reeks in-diepte kwalitatiewe onderhoude met twaalf afgetrede inwoners van die dorp gevoer en hulle belewenisse en herinneringe geanaliseer om hulle geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwesbaarheid te evalueer. Ons gebruik Amartya Sen se benadering van Instaatstellende Geleenthede ("capability approach"), sowel as Weerbaarheidsteorie (kyk voetnoot 2) as teoretiese raamwerke. Ons het gevind dat daar 'n baie sterk sosiale verbondenheid bestaan het terwyl die deelnemers grootgeword het, wat hulle meer weerbaarheid gegee het gedurende die apartheidsperiode. Na die oorgang na demokrasie het hulle werksgeleenthede en geleenthede vir beter integrasie in die breë samelewing uitgebrei, maar as gevolg van die feit dat Kaapse bendefamilies in Genadendal ingetrek het, het hulle op nuwe maniere struktureel kwesbaar geword. Die analise van geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwes-baarheid in Genadendal tydens en na apartheid illustreer die belewenisse van 'n atipiese, afgesonderde landelike gemeenskap in die Wes-Kaap tydens hierdie twee historiese periodes.

Na minha lista:
Detalhes bibliográficos
Principais autores: Conradie,Ina, Hüman-Hendricks,Anja, Roman,Nicolette
Formato: Digital revista
Idioma:Afrikaans
Publicado em: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2020
Acesso em linha:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100011
Tags: Adicionar Tag
Sem tags, seja o primeiro a adicionar uma tag!
id oai:scielo:S0041-47512020000100011
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120200001000112020-06-03Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-AfrikaConradie,InaHüman-Hendricks,AnjaRoman,Nicolette Genadendal Suid-Afrika verwesenlikingsgeleenthede instaatstellende geleenthede capabilities" weerbaarheid strukturele kwesbaarheid kwalitatief sosiohistories omskakelingsfaktore agentskap relasionele ontologie Die dorpie Genadendal in die Wes-Kaap is in 1837 deur die Morawiese Kerk gestig. Ons het 'n reeks in-diepte kwalitatiewe onderhoude met twaalf afgetrede inwoners van die dorp gevoer en hulle belewenisse en herinneringe geanaliseer om hulle geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwesbaarheid te evalueer. Ons gebruik Amartya Sen se benadering van Instaatstellende Geleenthede ("capability approach"), sowel as Weerbaarheidsteorie (kyk voetnoot 2) as teoretiese raamwerke. Ons het gevind dat daar 'n baie sterk sosiale verbondenheid bestaan het terwyl die deelnemers grootgeword het, wat hulle meer weerbaarheid gegee het gedurende die apartheidsperiode. Na die oorgang na demokrasie het hulle werksgeleenthede en geleenthede vir beter integrasie in die breë samelewing uitgebrei, maar as gevolg van die feit dat Kaapse bendefamilies in Genadendal ingetrek het, het hulle op nuwe maniere struktureel kwesbaar geword. Die analise van geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwes-baarheid in Genadendal tydens en na apartheid illustreer die belewenisse van 'n atipiese, afgesonderde landelike gemeenskap in die Wes-Kaap tydens hierdie twee historiese periodes.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.1 20202020-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100011af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Conradie,Ina
Hüman-Hendricks,Anja
Roman,Nicolette
spellingShingle Conradie,Ina
Hüman-Hendricks,Anja
Roman,Nicolette
Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika
author_facet Conradie,Ina
Hüman-Hendricks,Anja
Roman,Nicolette
author_sort Conradie,Ina
title Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika
title_short Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika
title_full Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika
title_fullStr Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika
title_full_unstemmed Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika
title_sort sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in genadendal, suid-afrika
description Die dorpie Genadendal in die Wes-Kaap is in 1837 deur die Morawiese Kerk gestig. Ons het 'n reeks in-diepte kwalitatiewe onderhoude met twaalf afgetrede inwoners van die dorp gevoer en hulle belewenisse en herinneringe geanaliseer om hulle geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwesbaarheid te evalueer. Ons gebruik Amartya Sen se benadering van Instaatstellende Geleenthede ("capability approach"), sowel as Weerbaarheidsteorie (kyk voetnoot 2) as teoretiese raamwerke. Ons het gevind dat daar 'n baie sterk sosiale verbondenheid bestaan het terwyl die deelnemers grootgeword het, wat hulle meer weerbaarheid gegee het gedurende die apartheidsperiode. Na die oorgang na demokrasie het hulle werksgeleenthede en geleenthede vir beter integrasie in die breë samelewing uitgebrei, maar as gevolg van die feit dat Kaapse bendefamilies in Genadendal ingetrek het, het hulle op nuwe maniere struktureel kwesbaar geword. Die analise van geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwes-baarheid in Genadendal tydens en na apartheid illustreer die belewenisse van 'n atipiese, afgesonderde landelike gemeenskap in die Wes-Kaap tydens hierdie twee historiese periodes.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100011
work_keys_str_mv AT conradieina sosialeweerbaarheidstrukturelekwesbaarheideninstaatstellendegeleenthedeingenadendalsuidafrika
AT humanhendricksanja sosialeweerbaarheidstrukturelekwesbaarheideninstaatstellendegeleenthedeingenadendalsuidafrika
AT romannicolette sosialeweerbaarheidstrukturelekwesbaarheideninstaatstellendegeleenthedeingenadendalsuidafrika
_version_ 1756005143808049152