Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika
Die dorpie Genadendal in die Wes-Kaap is in 1837 deur die Morawiese Kerk gestig. Ons het 'n reeks in-diepte kwalitatiewe onderhoude met twaalf afgetrede inwoners van die dorp gevoer en hulle belewenisse en herinneringe geanaliseer om hulle geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwesba...
Saved in:
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Digital revista |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2020
|
Online Access: | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100011 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
id |
oai:scielo:S0041-47512020000100011 |
---|---|
record_format |
ojs |
spelling |
oai:scielo:S0041-475120200001000112020-06-03Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-AfrikaConradie,InaHüman-Hendricks,AnjaRoman,Nicolette Genadendal Suid-Afrika verwesenlikingsgeleenthede instaatstellende geleenthede capabilities" weerbaarheid strukturele kwesbaarheid kwalitatief sosiohistories omskakelingsfaktore agentskap relasionele ontologie Die dorpie Genadendal in die Wes-Kaap is in 1837 deur die Morawiese Kerk gestig. Ons het 'n reeks in-diepte kwalitatiewe onderhoude met twaalf afgetrede inwoners van die dorp gevoer en hulle belewenisse en herinneringe geanaliseer om hulle geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwesbaarheid te evalueer. Ons gebruik Amartya Sen se benadering van Instaatstellende Geleenthede ("capability approach"), sowel as Weerbaarheidsteorie (kyk voetnoot 2) as teoretiese raamwerke. Ons het gevind dat daar 'n baie sterk sosiale verbondenheid bestaan het terwyl die deelnemers grootgeword het, wat hulle meer weerbaarheid gegee het gedurende die apartheidsperiode. Na die oorgang na demokrasie het hulle werksgeleenthede en geleenthede vir beter integrasie in die breë samelewing uitgebrei, maar as gevolg van die feit dat Kaapse bendefamilies in Genadendal ingetrek het, het hulle op nuwe maniere struktureel kwesbaar geword. Die analise van geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwes-baarheid in Genadendal tydens en na apartheid illustreer die belewenisse van 'n atipiese, afgesonderde landelike gemeenskap in die Wes-Kaap tydens hierdie twee historiese periodes.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.1 20202020-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100011af |
institution |
SCIELO |
collection |
OJS |
country |
Sudáfrica |
countrycode |
ZA |
component |
Revista |
access |
En linea |
databasecode |
rev-scielo-za |
tag |
revista |
region |
África del Sur |
libraryname |
SciELO |
language |
Afrikaans |
format |
Digital |
author |
Conradie,Ina Hüman-Hendricks,Anja Roman,Nicolette |
spellingShingle |
Conradie,Ina Hüman-Hendricks,Anja Roman,Nicolette Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika |
author_facet |
Conradie,Ina Hüman-Hendricks,Anja Roman,Nicolette |
author_sort |
Conradie,Ina |
title |
Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika |
title_short |
Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika |
title_full |
Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika |
title_fullStr |
Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika |
title_full_unstemmed |
Sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in Genadendal, Suid-Afrika |
title_sort |
sosiale weerbaarheid, strukturele kwesbaarheid en instaatstellende geleenthede in genadendal, suid-afrika |
description |
Die dorpie Genadendal in die Wes-Kaap is in 1837 deur die Morawiese Kerk gestig. Ons het 'n reeks in-diepte kwalitatiewe onderhoude met twaalf afgetrede inwoners van die dorp gevoer en hulle belewenisse en herinneringe geanaliseer om hulle geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwesbaarheid te evalueer. Ons gebruik Amartya Sen se benadering van Instaatstellende Geleenthede ("capability approach"), sowel as Weerbaarheidsteorie (kyk voetnoot 2) as teoretiese raamwerke. Ons het gevind dat daar 'n baie sterk sosiale verbondenheid bestaan het terwyl die deelnemers grootgeword het, wat hulle meer weerbaarheid gegee het gedurende die apartheidsperiode. Na die oorgang na demokrasie het hulle werksgeleenthede en geleenthede vir beter integrasie in die breë samelewing uitgebrei, maar as gevolg van die feit dat Kaapse bendefamilies in Genadendal ingetrek het, het hulle op nuwe maniere struktureel kwesbaar geword. Die analise van geleenthede, sosiale weerbaarheid en strukturele kwes-baarheid in Genadendal tydens en na apartheid illustreer die belewenisse van 'n atipiese, afgesonderde landelike gemeenskap in die Wes-Kaap tydens hierdie twee historiese periodes. |
publisher |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns |
publishDate |
2020 |
url |
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100011 |
work_keys_str_mv |
AT conradieina sosialeweerbaarheidstrukturelekwesbaarheideninstaatstellendegeleenthedeingenadendalsuidafrika AT humanhendricksanja sosialeweerbaarheidstrukturelekwesbaarheideninstaatstellendegeleenthedeingenadendalsuidafrika AT romannicolette sosialeweerbaarheidstrukturelekwesbaarheideninstaatstellendegeleenthedeingenadendalsuidafrika |
_version_ |
1756005143808049152 |