Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika
Binne die konteks van die groterwordende werkloosheid en armoede in Suid-Afrika is dit belangrik om die kwesbaarheid van persone wat 'n lewe probeer maak in die informele sektor te bepaal, sodat ondersteunende beleid en strukture in plek gestel kan word. Die doel van die artikel was om die stru...
Saved in:
Main Authors: | , , |
---|---|
Format: | Digital revista |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2020
|
Online Access: | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100009 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
id |
oai:scielo:S0041-47512020000100009 |
---|---|
record_format |
ojs |
spelling |
oai:scielo:S0041-475120200001000092020-06-03Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-AfrikaSchenck,RinieBlaauw,DerickMatthee,Marianne dagloners werkloosheid strukturele kwesbaarheid sosiale geregtigheid fundamentele menslike behoeftes Binne die konteks van die groterwordende werkloosheid en armoede in Suid-Afrika is dit belangrik om die kwesbaarheid van persone wat 'n lewe probeer maak in die informele sektor te bepaal, sodat ondersteunende beleid en strukture in plek gestel kan word. Die doel van die artikel was om die strukturele kwesbaarheid van dagloners te ondersoek deur n vergelyking te tref tussen twee gevallestudies. Dagloners in Emalahleni, 'n sosiaal-ekonomies kwynende myngemeenskap, en die meer sosiaal-ekonomies stabiele hoofstad Mbombela, in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika, is hiervoor gebruik. Honderd-en-tien (110) vraelyste is voltooi met dagloners in die twee stede, die data is ontleed en die resultate met mekaar vergelyk. Max-Neef se fundamentele menslike behoefte (FMB)-matriks is gebruik om die multidimen-sionele analises te maak, te orden en te beskryf. Die resultate het duidelik aangedui dat die dagloners in Emalahleni meer struktureel kwesbaar is as die dagloners in Mbombela, met minder ondersteuningsisteme tot hul beskikking. Maatskaplike diensprofessies sal ernstige aandag daaraan moet skenk om veiligheidsnette te ontwikkel vir werkloses, beleid te formuleer wat werks- en inkomstemoontlikhede kan open en gesindhede en perspektiewe te verander van diegene wat hul bestaan in die informele sektor maak.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.60 n.1 20202020-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100009af |
institution |
SCIELO |
collection |
OJS |
country |
Sudáfrica |
countrycode |
ZA |
component |
Revista |
access |
En linea |
databasecode |
rev-scielo-za |
tag |
revista |
region |
África del Sur |
libraryname |
SciELO |
language |
Afrikaans |
format |
Digital |
author |
Schenck,Rinie Blaauw,Derick Matthee,Marianne |
spellingShingle |
Schenck,Rinie Blaauw,Derick Matthee,Marianne Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika |
author_facet |
Schenck,Rinie Blaauw,Derick Matthee,Marianne |
author_sort |
Schenck,Rinie |
title |
Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika |
title_short |
Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika |
title_full |
Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika |
title_fullStr |
Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika |
title_full_unstemmed |
Max-Neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in Mbombela en Emalahleni, Suid-Afrika |
title_sort |
max-neef en die strukturele kwesbaarheid van dagloners in mbombela en emalahleni, suid-afrika |
description |
Binne die konteks van die groterwordende werkloosheid en armoede in Suid-Afrika is dit belangrik om die kwesbaarheid van persone wat 'n lewe probeer maak in die informele sektor te bepaal, sodat ondersteunende beleid en strukture in plek gestel kan word. Die doel van die artikel was om die strukturele kwesbaarheid van dagloners te ondersoek deur n vergelyking te tref tussen twee gevallestudies. Dagloners in Emalahleni, 'n sosiaal-ekonomies kwynende myngemeenskap, en die meer sosiaal-ekonomies stabiele hoofstad Mbombela, in die provinsie Mpumalanga in Suid-Afrika, is hiervoor gebruik. Honderd-en-tien (110) vraelyste is voltooi met dagloners in die twee stede, die data is ontleed en die resultate met mekaar vergelyk. Max-Neef se fundamentele menslike behoefte (FMB)-matriks is gebruik om die multidimen-sionele analises te maak, te orden en te beskryf. Die resultate het duidelik aangedui dat die dagloners in Emalahleni meer struktureel kwesbaar is as die dagloners in Mbombela, met minder ondersteuningsisteme tot hul beskikking. Maatskaplike diensprofessies sal ernstige aandag daaraan moet skenk om veiligheidsnette te ontwikkel vir werkloses, beleid te formuleer wat werks- en inkomstemoontlikhede kan open en gesindhede en perspektiewe te verander van diegene wat hul bestaan in die informele sektor maak. |
publisher |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns |
publishDate |
2020 |
url |
http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512020000100009 |
work_keys_str_mv |
AT schenckrinie maxneefendiestrukturelekwesbaarheidvandaglonersinmbombelaenemalahlenisuidafrika AT blaauwderick maxneefendiestrukturelekwesbaarheidvandaglonersinmbombelaenemalahlenisuidafrika AT mattheemarianne maxneefendiestrukturelekwesbaarheidvandaglonersinmbombelaenemalahlenisuidafrika |
_version_ |
1756005143542759424 |