Kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn Gevallestudie van motorwagte in Johannesburg se Wesrand

Suid-Afrika se hoë vlakke van motorverwante misdaad en hoë werkloosheid het oor die laaste 25 jaar aanleiding gegee tot die ontwikkeling van ʼn kenmerkende Suid-Afrikaanse praktyk waar mense teen ʼn fooitjie na voertuie by winkelsentrums se parkeerterreine omsien. Mense wat óf hul werk verloor het óf nie ander werk ooit kon kry nie, werk as motorwagte in Suid-Afrika. Hier geniet hulle bitter min, indien enige, van die beskerming wat die arbeidsbedeling aan formele werkers bied. Hulle is dus inderdaad ʼn uiters kwesbare groep in die informele sektor. Hierdie artikel is gegrond op ʼn opname onder 110 motorwagte in Roodepoort en Crown Mines in 2017 met die doel om die sosio-ekonomiese kwesbaarheid van motorwagte te ondersoek. Motorwagte is kwesbaar op beide sosiale- en ekonomiese vlakke. Motorwagte verdien ʼn lae inkomste en moet terselfdertyd ʼn aansienlike gedeelte van hul inkomste aan inkopiesentrums of motorwag-agentskappe betaal. Die gemiddelde motorwag in die opname verdien tussen R7.31 en R21.94 per uur. Die gemiddelde fooi per uur is bereken as R12.60 ten tye van die opname. Die huidige minimum loon per uur in Suid-Afrika is R20. Dit beteken dat die gemiddelde motorwag gemiddeld minder per uur verdien as die wettige minimum loon in die land. As daar in gedagte gehou word dat die bogenoemde syfers boonop bruto bedrae verteenwoordig (die motorwagte moet nog uit hierdie inkomste hul daaglikse fooi aan die motorwagorganisasie of winkelsentrum betaal), is die ekonomiese kwesbaarheid van motorwagte baie duidelik. Hierdie kwesbaarheid word vererger deur die onsekerheid ten opsigte van toekomstige inkomste. Hul werkomstandighede stel hulle bloot aan verskeie gesondheidsrisiko's en hulle is daagliks uitgelewer aan die elemente soos erge hitte en koue. As hulle nie werk nie (as gevolg van byvoorbeeld siekte), verdien hulle geen inkomste nie. Die rol van motorwagagentskappe en die groeiende aantal immigrante in die bedryf is belangrike areas vir toekomstige navorsing.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Pretorius,Marinda, Blaauw,Derick
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2019
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000400014
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512019000400014
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120190004000142020-01-16Kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn Gevallestudie van motorwagte in Johannesburg se WesrandPretorius,MarindaBlaauw,Derick motorwagte informele ekonomie kwesbaarheid oorlewing werkloosheid armoede Suid-Afrika se hoë vlakke van motorverwante misdaad en hoë werkloosheid het oor die laaste 25 jaar aanleiding gegee tot die ontwikkeling van ʼn kenmerkende Suid-Afrikaanse praktyk waar mense teen ʼn fooitjie na voertuie by winkelsentrums se parkeerterreine omsien. Mense wat óf hul werk verloor het óf nie ander werk ooit kon kry nie, werk as motorwagte in Suid-Afrika. Hier geniet hulle bitter min, indien enige, van die beskerming wat die arbeidsbedeling aan formele werkers bied. Hulle is dus inderdaad ʼn uiters kwesbare groep in die informele sektor. Hierdie artikel is gegrond op ʼn opname onder 110 motorwagte in Roodepoort en Crown Mines in 2017 met die doel om die sosio-ekonomiese kwesbaarheid van motorwagte te ondersoek. Motorwagte is kwesbaar op beide sosiale- en ekonomiese vlakke. Motorwagte verdien ʼn lae inkomste en moet terselfdertyd ʼn aansienlike gedeelte van hul inkomste aan inkopiesentrums of motorwag-agentskappe betaal. Die gemiddelde motorwag in die opname verdien tussen R7.31 en R21.94 per uur. Die gemiddelde fooi per uur is bereken as R12.60 ten tye van die opname. Die huidige minimum loon per uur in Suid-Afrika is R20. Dit beteken dat die gemiddelde motorwag gemiddeld minder per uur verdien as die wettige minimum loon in die land. As daar in gedagte gehou word dat die bogenoemde syfers boonop bruto bedrae verteenwoordig (die motorwagte moet nog uit hierdie inkomste hul daaglikse fooi aan die motorwagorganisasie of winkelsentrum betaal), is die ekonomiese kwesbaarheid van motorwagte baie duidelik. Hierdie kwesbaarheid word vererger deur die onsekerheid ten opsigte van toekomstige inkomste. Hul werkomstandighede stel hulle bloot aan verskeie gesondheidsrisiko's en hulle is daagliks uitgelewer aan die elemente soos erge hitte en koue. As hulle nie werk nie (as gevolg van byvoorbeeld siekte), verdien hulle geen inkomste nie. Die rol van motorwagagentskappe en die groeiende aantal immigrante in die bedryf is belangrike areas vir toekomstige navorsing.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.59 n.4 20192019-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000400014af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Pretorius,Marinda
Blaauw,Derick
spellingShingle Pretorius,Marinda
Blaauw,Derick
Kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn Gevallestudie van motorwagte in Johannesburg se Wesrand
author_facet Pretorius,Marinda
Blaauw,Derick
author_sort Pretorius,Marinda
title Kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn Gevallestudie van motorwagte in Johannesburg se Wesrand
title_short Kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn Gevallestudie van motorwagte in Johannesburg se Wesrand
title_full Kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn Gevallestudie van motorwagte in Johannesburg se Wesrand
title_fullStr Kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn Gevallestudie van motorwagte in Johannesburg se Wesrand
title_full_unstemmed Kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn Gevallestudie van motorwagte in Johannesburg se Wesrand
title_sort kwesbare groepe in die informele ekonomie: ʼn gevallestudie van motorwagte in johannesburg se wesrand
description Suid-Afrika se hoë vlakke van motorverwante misdaad en hoë werkloosheid het oor die laaste 25 jaar aanleiding gegee tot die ontwikkeling van ʼn kenmerkende Suid-Afrikaanse praktyk waar mense teen ʼn fooitjie na voertuie by winkelsentrums se parkeerterreine omsien. Mense wat óf hul werk verloor het óf nie ander werk ooit kon kry nie, werk as motorwagte in Suid-Afrika. Hier geniet hulle bitter min, indien enige, van die beskerming wat die arbeidsbedeling aan formele werkers bied. Hulle is dus inderdaad ʼn uiters kwesbare groep in die informele sektor. Hierdie artikel is gegrond op ʼn opname onder 110 motorwagte in Roodepoort en Crown Mines in 2017 met die doel om die sosio-ekonomiese kwesbaarheid van motorwagte te ondersoek. Motorwagte is kwesbaar op beide sosiale- en ekonomiese vlakke. Motorwagte verdien ʼn lae inkomste en moet terselfdertyd ʼn aansienlike gedeelte van hul inkomste aan inkopiesentrums of motorwag-agentskappe betaal. Die gemiddelde motorwag in die opname verdien tussen R7.31 en R21.94 per uur. Die gemiddelde fooi per uur is bereken as R12.60 ten tye van die opname. Die huidige minimum loon per uur in Suid-Afrika is R20. Dit beteken dat die gemiddelde motorwag gemiddeld minder per uur verdien as die wettige minimum loon in die land. As daar in gedagte gehou word dat die bogenoemde syfers boonop bruto bedrae verteenwoordig (die motorwagte moet nog uit hierdie inkomste hul daaglikse fooi aan die motorwagorganisasie of winkelsentrum betaal), is die ekonomiese kwesbaarheid van motorwagte baie duidelik. Hierdie kwesbaarheid word vererger deur die onsekerheid ten opsigte van toekomstige inkomste. Hul werkomstandighede stel hulle bloot aan verskeie gesondheidsrisiko's en hulle is daagliks uitgelewer aan die elemente soos erge hitte en koue. As hulle nie werk nie (as gevolg van byvoorbeeld siekte), verdien hulle geen inkomste nie. Die rol van motorwagagentskappe en die groeiende aantal immigrante in die bedryf is belangrike areas vir toekomstige navorsing.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2019
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512019000400014
work_keys_str_mv AT pretoriusmarinda kwesbaregroepeindieinformeleekonomie329gevallestudievanmotorwagteinjohannesburgsewesrand
AT blaauwderick kwesbaregroepeindieinformeleekonomie329gevallestudievanmotorwagteinjohannesburgsewesrand
_version_ 1756005141559902208