"Apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": Pinksterkerke en Lukas-Handelinge

Sommige Christene se wetenskaplik-geïnformeerde wêreldbeeld laat min ruimte vir bonatuurlike verskynsels of ingrypings buite die aanvaarde sisteem van verklaarbare oorsaak-en-gevolg. Hulle verwag nie ʼn bonatuurlike/goddelike ingryping nie omdat dit buite hulle verwysingsraamwerk val. Sommige in dié groep is die sogenaamde "cessationists", wat inter alia die Handelinge 2-gebeure van Pinksterdag en die daaropvolgende Geestesdoopervarings (Hand 4:31; 8:14-17; 9:17; 10:44-48; 11:15-16; 13:52; 19:2-6) asook die voorkoms van Geestesgawes in die vroegste Kerk (1 Kor 12-14; Rom 12:6-8; Ef 4:11-13; 1 Pet 4:10-11) beperk tot apostoliese tye. Hierteenoor verwag klassieke Pinkstergelowiges dat die bonatuurlike hulle steeds sal verras en dat die gebeure van Pinksterdag sowel as die werking van die Gees wat die lewe van die apostels en eerste gemeentes gekenmerk het, herhaal word in hulle midde. Trouens, hulle interpreteer en modelleer die huidige werklikheid aan die hand van Bybelse narratiewe en veral Lukas-Handelinge speel ʼn bepalende rol as "geskiedenis" van Jesus en die vroegste Kerk. Pinksterteoloë gebruik dan ook verskeie aspekte van die Lukaanse narratief om aan te dui dat die skrywer gebeure beskryf met die duidelike doel om lesers aan te moedig om hulle praktyk aan die hand daarvan te modelleer teenoor die "cessationist" standpunt dat Lukas se narratiewe vanuit die teologie in Paulus se leerredes geïnterpreteer moet word. Dié interpretasies van Lukas-Handelinge word kortliks beskryf voor enkele aspekte daarvan krities bespreek word.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Nel,Marius
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512017000400008
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512017000400008
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120170004000082017-10-24"Apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": Pinksterkerke en Lukas-HandelingeNel,Marius Pinksterkerke Lukas-Handelinge Pauliniese perspektief op Nuwe Testament Lukaanse perspektief op Nuwe Testament hermeneusis herhaalbaarheid van Pinkstergebeure wêreldbeeld epistemologie Sommige Christene se wetenskaplik-geïnformeerde wêreldbeeld laat min ruimte vir bonatuurlike verskynsels of ingrypings buite die aanvaarde sisteem van verklaarbare oorsaak-en-gevolg. Hulle verwag nie ʼn bonatuurlike/goddelike ingryping nie omdat dit buite hulle verwysingsraamwerk val. Sommige in dié groep is die sogenaamde "cessationists", wat inter alia die Handelinge 2-gebeure van Pinksterdag en die daaropvolgende Geestesdoopervarings (Hand 4:31; 8:14-17; 9:17; 10:44-48; 11:15-16; 13:52; 19:2-6) asook die voorkoms van Geestesgawes in die vroegste Kerk (1 Kor 12-14; Rom 12:6-8; Ef 4:11-13; 1 Pet 4:10-11) beperk tot apostoliese tye. Hierteenoor verwag klassieke Pinkstergelowiges dat die bonatuurlike hulle steeds sal verras en dat die gebeure van Pinksterdag sowel as die werking van die Gees wat die lewe van die apostels en eerste gemeentes gekenmerk het, herhaal word in hulle midde. Trouens, hulle interpreteer en modelleer die huidige werklikheid aan die hand van Bybelse narratiewe en veral Lukas-Handelinge speel ʼn bepalende rol as "geskiedenis" van Jesus en die vroegste Kerk. Pinksterteoloë gebruik dan ook verskeie aspekte van die Lukaanse narratief om aan te dui dat die skrywer gebeure beskryf met die duidelike doel om lesers aan te moedig om hulle praktyk aan die hand daarvan te modelleer teenoor die "cessationist" standpunt dat Lukas se narratiewe vanuit die teologie in Paulus se leerredes geïnterpreteer moet word. Dié interpretasies van Lukas-Handelinge word kortliks beskryf voor enkele aspekte daarvan krities bespreek word.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.57 n.3 20172017-09-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512017000400008af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Nel,Marius
spellingShingle Nel,Marius
"Apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": Pinksterkerke en Lukas-Handelinge
author_facet Nel,Marius
author_sort Nel,Marius
title "Apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": Pinksterkerke en Lukas-Handelinge
title_short "Apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": Pinksterkerke en Lukas-Handelinge
title_full "Apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": Pinksterkerke en Lukas-Handelinge
title_fullStr "Apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": Pinksterkerke en Lukas-Handelinge
title_full_unstemmed "Apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": Pinksterkerke en Lukas-Handelinge
title_sort "apostoliese tye as onherhaalbaar en uniek": pinksterkerke en lukas-handelinge
description Sommige Christene se wetenskaplik-geïnformeerde wêreldbeeld laat min ruimte vir bonatuurlike verskynsels of ingrypings buite die aanvaarde sisteem van verklaarbare oorsaak-en-gevolg. Hulle verwag nie ʼn bonatuurlike/goddelike ingryping nie omdat dit buite hulle verwysingsraamwerk val. Sommige in dié groep is die sogenaamde "cessationists", wat inter alia die Handelinge 2-gebeure van Pinksterdag en die daaropvolgende Geestesdoopervarings (Hand 4:31; 8:14-17; 9:17; 10:44-48; 11:15-16; 13:52; 19:2-6) asook die voorkoms van Geestesgawes in die vroegste Kerk (1 Kor 12-14; Rom 12:6-8; Ef 4:11-13; 1 Pet 4:10-11) beperk tot apostoliese tye. Hierteenoor verwag klassieke Pinkstergelowiges dat die bonatuurlike hulle steeds sal verras en dat die gebeure van Pinksterdag sowel as die werking van die Gees wat die lewe van die apostels en eerste gemeentes gekenmerk het, herhaal word in hulle midde. Trouens, hulle interpreteer en modelleer die huidige werklikheid aan die hand van Bybelse narratiewe en veral Lukas-Handelinge speel ʼn bepalende rol as "geskiedenis" van Jesus en die vroegste Kerk. Pinksterteoloë gebruik dan ook verskeie aspekte van die Lukaanse narratief om aan te dui dat die skrywer gebeure beskryf met die duidelike doel om lesers aan te moedig om hulle praktyk aan die hand daarvan te modelleer teenoor die "cessationist" standpunt dat Lukas se narratiewe vanuit die teologie in Paulus se leerredes geïnterpreteer moet word. Dié interpretasies van Lukas-Handelinge word kortliks beskryf voor enkele aspekte daarvan krities bespreek word.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2017
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512017000400008
work_keys_str_mv AT nelmarius apostoliesetyeasonherhaalbaarenuniekpinksterkerkeenlukashandelinge
_version_ 1756005122353135616