'n Sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuur

Sendelinge het die eiesoortige kulture van bepaalde volke, stamme en groepe soms so hanteer dat daardie hantering tans baie gekritiseer word. 'n Westerse model van die evangelie van Jesus Christus is soms op mense afgedruk sonder om die eiesoortige kultuur van onderskeie groepe in gedagte te hou. Hul kultuur is soms versteur en die evangelieboodskap het nie altyd neerslag gevind nie. 'n Sendingwetenskaplike ondersoek sal die eiesoortige kultuur van groepe in die oordra van die evangelie moet erken. Die groot uitdaging is om kontekstueel te wees sonder om die essensiële elemente van die evangelie prys te gee. Inkulturasie - die benadering waarin gemeenskappe self deelneem om die boodskap wat aan hulle oorgedra word te verstaan - moet ondersoek word. Nuwe uitdagings van subkulture, ook onder Westers-georiënteerde mense, geniet aandag. Die missionale, en selfs die ontluikende kerk, hanteer die vraagstuk op ʼn unieke wyse. Sendingkundig moet die belang van eiesoortige kultuur bevestig word. Kultuur word tans soms as 'n "isme", wat verwerplik is, beskou, maar daar moet besef word dat kultuur 'n ononderhandelbare essensie van menswees is - net die wyse waarop dit onder volkere, groepe en gemeenskappe voorkom, verskil. Volgens die sendinggeskiedenis is verwerping van bepaalde kulture onaanvaarbaar. Die afbreking van bepaalde vorme van kultuur om eenvormigheid te bevorder, soos in die VSA-model, moet verhoed word. Binne die Suid-Afrikaanse konteks is respek, kultuurverruiming en uitbouing van die kulture van verskeie groepe essensieel. Die missionale kerk kan 'n belangrike rol hierin speel.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Verster,Pieter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2017
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512017000400007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512017000400007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120170004000072017-10-24'n Sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuurVerster,Pieter Sending kultuur Westerse oorheersing inkulturasie Paulus Filippense 1 Korintiërs missionale kerk eenheid van die kerk verskeidenheid Sendelinge het die eiesoortige kulture van bepaalde volke, stamme en groepe soms so hanteer dat daardie hantering tans baie gekritiseer word. 'n Westerse model van die evangelie van Jesus Christus is soms op mense afgedruk sonder om die eiesoortige kultuur van onderskeie groepe in gedagte te hou. Hul kultuur is soms versteur en die evangelieboodskap het nie altyd neerslag gevind nie. 'n Sendingwetenskaplike ondersoek sal die eiesoortige kultuur van groepe in die oordra van die evangelie moet erken. Die groot uitdaging is om kontekstueel te wees sonder om die essensiële elemente van die evangelie prys te gee. Inkulturasie - die benadering waarin gemeenskappe self deelneem om die boodskap wat aan hulle oorgedra word te verstaan - moet ondersoek word. Nuwe uitdagings van subkulture, ook onder Westers-georiënteerde mense, geniet aandag. Die missionale, en selfs die ontluikende kerk, hanteer die vraagstuk op ʼn unieke wyse. Sendingkundig moet die belang van eiesoortige kultuur bevestig word. Kultuur word tans soms as 'n "isme", wat verwerplik is, beskou, maar daar moet besef word dat kultuur 'n ononderhandelbare essensie van menswees is - net die wyse waarop dit onder volkere, groepe en gemeenskappe voorkom, verskil. Volgens die sendinggeskiedenis is verwerping van bepaalde kulture onaanvaarbaar. Die afbreking van bepaalde vorme van kultuur om eenvormigheid te bevorder, soos in die VSA-model, moet verhoed word. Binne die Suid-Afrikaanse konteks is respek, kultuurverruiming en uitbouing van die kulture van verskeie groepe essensieel. Die missionale kerk kan 'n belangrike rol hierin speel.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.57 n.3 20172017-09-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512017000400007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Verster,Pieter
spellingShingle Verster,Pieter
'n Sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuur
author_facet Verster,Pieter
author_sort Verster,Pieter
title 'n Sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuur
title_short 'n Sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuur
title_full 'n Sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuur
title_fullStr 'n Sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuur
title_full_unstemmed 'n Sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuur
title_sort 'n sendingwetenskaplike ondersoek na die betekenis van eiesoortige kultuur
description Sendelinge het die eiesoortige kulture van bepaalde volke, stamme en groepe soms so hanteer dat daardie hantering tans baie gekritiseer word. 'n Westerse model van die evangelie van Jesus Christus is soms op mense afgedruk sonder om die eiesoortige kultuur van onderskeie groepe in gedagte te hou. Hul kultuur is soms versteur en die evangelieboodskap het nie altyd neerslag gevind nie. 'n Sendingwetenskaplike ondersoek sal die eiesoortige kultuur van groepe in die oordra van die evangelie moet erken. Die groot uitdaging is om kontekstueel te wees sonder om die essensiële elemente van die evangelie prys te gee. Inkulturasie - die benadering waarin gemeenskappe self deelneem om die boodskap wat aan hulle oorgedra word te verstaan - moet ondersoek word. Nuwe uitdagings van subkulture, ook onder Westers-georiënteerde mense, geniet aandag. Die missionale, en selfs die ontluikende kerk, hanteer die vraagstuk op ʼn unieke wyse. Sendingkundig moet die belang van eiesoortige kultuur bevestig word. Kultuur word tans soms as 'n "isme", wat verwerplik is, beskou, maar daar moet besef word dat kultuur 'n ononderhandelbare essensie van menswees is - net die wyse waarop dit onder volkere, groepe en gemeenskappe voorkom, verskil. Volgens die sendinggeskiedenis is verwerping van bepaalde kulture onaanvaarbaar. Die afbreking van bepaalde vorme van kultuur om eenvormigheid te bevorder, soos in die VSA-model, moet verhoed word. Binne die Suid-Afrikaanse konteks is respek, kultuurverruiming en uitbouing van die kulture van verskeie groepe essensieel. Die missionale kerk kan 'n belangrike rol hierin speel.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2017
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512017000400007
work_keys_str_mv AT versterpieter nsendingwetenskaplikeondersoeknadiebetekenisvaneiesoortigekultuur
_version_ 1756005122221015040