Die debat oor die moderne staat

In hierdie saaklike toetrede tot die debat oor reg en staat word aandag geskenk aan enkele verdiepende wysgerige insigte, waaronder die verskil tussen aspekte en entiteite en die onderskeiding tussen modale wette en tipiese wette, tussen modale universaliteit en tipe-gespesifiseerde universaliteit. Aandag word ook kortliks aan die eensydighede van beide individualistiese (atomistiese) en universalistiese (holistiese) benaderings gegee - tekortkominge wat te bowe gekom kan word indien erns gemaak word met die ontiese beginsels van soewereiniteit-in-eie-kring en universaliteit-in-eie-kring.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Strauss,Danie
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512016000300011
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512016000300011
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120160003000112016-10-06Die debat oor die moderne staatStrauss,DanieIn hierdie saaklike toetrede tot die debat oor reg en staat word aandag geskenk aan enkele verdiepende wysgerige insigte, waaronder die verskil tussen aspekte en entiteite en die onderskeiding tussen modale wette en tipiese wette, tussen modale universaliteit en tipe-gespesifiseerde universaliteit. Aandag word ook kortliks aan die eensydighede van beide individualistiese (atomistiese) en universalistiese (holistiese) benaderings gegee - tekortkominge wat te bowe gekom kan word indien erns gemaak word met die ontiese beginsels van soewereiniteit-in-eie-kring en universaliteit-in-eie-kring.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.56 n.3 20162016-09-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512016000300011af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Strauss,Danie
spellingShingle Strauss,Danie
Die debat oor die moderne staat
author_facet Strauss,Danie
author_sort Strauss,Danie
title Die debat oor die moderne staat
title_short Die debat oor die moderne staat
title_full Die debat oor die moderne staat
title_fullStr Die debat oor die moderne staat
title_full_unstemmed Die debat oor die moderne staat
title_sort die debat oor die moderne staat
description In hierdie saaklike toetrede tot die debat oor reg en staat word aandag geskenk aan enkele verdiepende wysgerige insigte, waaronder die verskil tussen aspekte en entiteite en die onderskeiding tussen modale wette en tipiese wette, tussen modale universaliteit en tipe-gespesifiseerde universaliteit. Aandag word ook kortliks aan die eensydighede van beide individualistiese (atomistiese) en universalistiese (holistiese) benaderings gegee - tekortkominge wat te bowe gekom kan word indien erns gemaak word met die ontiese beginsels van soewereiniteit-in-eie-kring en universaliteit-in-eie-kring.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2016
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512016000300011
work_keys_str_mv AT straussdanie diedebatoordiemodernestaat
_version_ 1756005109541634048