Politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n Diskoers met Danie Goosen en Koos Malan

In hierdie artikel word aangevoer dat kommunitariese politieke en regsteorieë die afgelope twee dekades in Suid-Afrika op die voorgrond getree het. Twee vergestaltings daarvan kan onderskei word: Ubuntu-kommunitarisme en politokratiese kommunitarisme. Terwyl eersgenoemde beduidende ondersteuning in die Suid-Afrikaanse regsliteratuur verwerf het, het laasgenoemde benadering hoofsaaklik tot die Afrikaanse literatuur beperk gebly. Die fokus val op politokratiese kommunitarisme en politieke en regsfilosofiese implikasies daarvan. Politokratiese kommunitarisme berus op die Aristoteliese teleologie, 'n Skolastieke synsontologie en Hegel se dialektiese idealisme. As vertrekpunt neem politokratiese kommunitarisme die Aristoteliese stadstaat (polis). Die stadstaat ontwikkel evolusionêr as "tussen-gemeenskap" tot die Hegeliaanse konkreet-universele staat. Die eindproduk is die totalitêre organismiese staat. Kommunitariese politokrate slaag nie in hul projek om die statisme van die liberale individualisme te oorkom en 'n normatiewe alternatief vir statisme, politieke universalisme en die absolutistiese staat te stel nie. In hierdie artikel word tot die slotsom geraak dat die filosofiese hiate in die staats- en regsdenke van politokratiese kommunitarisme belangrike implikasies het: Die organismiese konsepsie wat spruit uit hierdie denke lei eerstens tot die postulering van 'n trans-individuele utopie gebaseer op 'n abstrakte gemeenskapslewe; tweedens is dié organismiese staat noodwendig 'n totalitäre (en absolutistiese) vorm van politieke gemeenskap; derdens, is die organismiese politieke gemeenskap 'n innerlik-teenstrydige en ongedifferensieerde vorm van politieke assosiasie en die organismiese staat word georden sonder erkenning van fundamentele regte.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Raath,Andries
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2016
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512016000200005
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512016000200005
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120160002000052017-01-25Politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n Diskoers met Danie Goosen en Koos MalanRaath,Andries Aquinas Aristoteles Hegel kommunitarisme konkreet-universele politokrasie In hierdie artikel word aangevoer dat kommunitariese politieke en regsteorieë die afgelope twee dekades in Suid-Afrika op die voorgrond getree het. Twee vergestaltings daarvan kan onderskei word: Ubuntu-kommunitarisme en politokratiese kommunitarisme. Terwyl eersgenoemde beduidende ondersteuning in die Suid-Afrikaanse regsliteratuur verwerf het, het laasgenoemde benadering hoofsaaklik tot die Afrikaanse literatuur beperk gebly. Die fokus val op politokratiese kommunitarisme en politieke en regsfilosofiese implikasies daarvan. Politokratiese kommunitarisme berus op die Aristoteliese teleologie, 'n Skolastieke synsontologie en Hegel se dialektiese idealisme. As vertrekpunt neem politokratiese kommunitarisme die Aristoteliese stadstaat (polis). Die stadstaat ontwikkel evolusionêr as "tussen-gemeenskap" tot die Hegeliaanse konkreet-universele staat. Die eindproduk is die totalitêre organismiese staat. Kommunitariese politokrate slaag nie in hul projek om die statisme van die liberale individualisme te oorkom en 'n normatiewe alternatief vir statisme, politieke universalisme en die absolutistiese staat te stel nie. In hierdie artikel word tot die slotsom geraak dat die filosofiese hiate in die staats- en regsdenke van politokratiese kommunitarisme belangrike implikasies het: Die organismiese konsepsie wat spruit uit hierdie denke lei eerstens tot die postulering van 'n trans-individuele utopie gebaseer op 'n abstrakte gemeenskapslewe; tweedens is dié organismiese staat noodwendig 'n totalitäre (en absolutistiese) vorm van politieke gemeenskap; derdens, is die organismiese politieke gemeenskap 'n innerlik-teenstrydige en ongedifferensieerde vorm van politieke assosiasie en die organismiese staat word georden sonder erkenning van fundamentele regte.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.56 n.2-2 20162016-06-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512016000200005af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Raath,Andries
spellingShingle Raath,Andries
Politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n Diskoers met Danie Goosen en Koos Malan
author_facet Raath,Andries
author_sort Raath,Andries
title Politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n Diskoers met Danie Goosen en Koos Malan
title_short Politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n Diskoers met Danie Goosen en Koos Malan
title_full Politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n Diskoers met Danie Goosen en Koos Malan
title_fullStr Politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n Diskoers met Danie Goosen en Koos Malan
title_full_unstemmed Politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n Diskoers met Danie Goosen en Koos Malan
title_sort politieke en regsfilosofiese perspektiewe op polito-kratiese kommunitarisme: 'n diskoers met danie goosen en koos malan
description In hierdie artikel word aangevoer dat kommunitariese politieke en regsteorieë die afgelope twee dekades in Suid-Afrika op die voorgrond getree het. Twee vergestaltings daarvan kan onderskei word: Ubuntu-kommunitarisme en politokratiese kommunitarisme. Terwyl eersgenoemde beduidende ondersteuning in die Suid-Afrikaanse regsliteratuur verwerf het, het laasgenoemde benadering hoofsaaklik tot die Afrikaanse literatuur beperk gebly. Die fokus val op politokratiese kommunitarisme en politieke en regsfilosofiese implikasies daarvan. Politokratiese kommunitarisme berus op die Aristoteliese teleologie, 'n Skolastieke synsontologie en Hegel se dialektiese idealisme. As vertrekpunt neem politokratiese kommunitarisme die Aristoteliese stadstaat (polis). Die stadstaat ontwikkel evolusionêr as "tussen-gemeenskap" tot die Hegeliaanse konkreet-universele staat. Die eindproduk is die totalitêre organismiese staat. Kommunitariese politokrate slaag nie in hul projek om die statisme van die liberale individualisme te oorkom en 'n normatiewe alternatief vir statisme, politieke universalisme en die absolutistiese staat te stel nie. In hierdie artikel word tot die slotsom geraak dat die filosofiese hiate in die staats- en regsdenke van politokratiese kommunitarisme belangrike implikasies het: Die organismiese konsepsie wat spruit uit hierdie denke lei eerstens tot die postulering van 'n trans-individuele utopie gebaseer op 'n abstrakte gemeenskapslewe; tweedens is dié organismiese staat noodwendig 'n totalitäre (en absolutistiese) vorm van politieke gemeenskap; derdens, is die organismiese politieke gemeenskap 'n innerlik-teenstrydige en ongedifferensieerde vorm van politieke assosiasie en die organismiese staat word georden sonder erkenning van fundamentele regte.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2016
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512016000200005
work_keys_str_mv AT raathandries politiekeenregsfilosofieseperspektieweoppolitokratiesekommunitarismendiskoersmetdaniegoosenenkoosmalan
_version_ 1756005106753470464