Handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt

Hierdie artikel ondersoek die onderling verbandhoudende begrippe van handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt. Vir Arendt is 'n waarlik etiese of deugdelike lewe een wat gekenmerk word deur 'n sterk karakter en grootmoedigheid, gulhartigheid en ruimgeestigheid. As sodanig is dit die presiese teendeel van ressentiment, wraaksug en kleingeestigheid. Vergiffenis, tesame met betroubaarheid (die vermoë om beloftes te maak en te hou), maak vir Arendt die hoogste "beginsels" van handeling uit. Wanneer daaraan voldoen word, verleen dit nie alleen stabiliteit en duursaamheid aan ons handelinge nie, maar verskaf dit ook die nodige vrymoedigheid en vertroue om hoegenaamd te kan handel. Kultivering van die vermoë om beloftes te maak en te vergewe kan dus beskou word as die hoogste uitdrukking van (en die mees fundamentele voorwaarde vir) deugdelikheid. Niks op aarde kan volgens Arendt méér eties of méér deugsaam wees as om 'n situasie te help skep waarin dit vir mense moontlik word om met hulle lewens voort te gaan, d.w.s. in alle vrymoedigheid 'n nuwe begin te maak sonder om voortdurend gebukkend te gaan onder gevoelens van skuld en berou nie. Vir Arendt is wraaksugtigheid die teendeel van vergiffenis. Dit verteenwoordig die ergste ondeug, veral omdat dit suiwer reaktief is en nie in staat om enigiets nuuts of kreatief te inisieer nie. Daarom is dit vir Arendt so belangrik om strategieë te bedink om ressentiment en wraaksug te bowe te kom. Hierdie strategieë word taamlik breedvoerig bespreek, met besondere aandag aan Arendt se kritiek op morele sentimente soos jammerhartigheid en meegevoel, sowel as die egalitaristiese opvatting van sosiale geregtigheid.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Schoeman,Marinus
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2015
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512015000100003
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512015000100003
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120150001000032015-06-02Handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah ArendtSchoeman,Marinus Hannah Arendt handeling deug respek menswaardigheid vergiffenis moralisme jammerhartigheid meegevoel ressentiment wraaksug Hierdie artikel ondersoek die onderling verbandhoudende begrippe van handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt. Vir Arendt is 'n waarlik etiese of deugdelike lewe een wat gekenmerk word deur 'n sterk karakter en grootmoedigheid, gulhartigheid en ruimgeestigheid. As sodanig is dit die presiese teendeel van ressentiment, wraaksug en kleingeestigheid. Vergiffenis, tesame met betroubaarheid (die vermoë om beloftes te maak en te hou), maak vir Arendt die hoogste "beginsels" van handeling uit. Wanneer daaraan voldoen word, verleen dit nie alleen stabiliteit en duursaamheid aan ons handelinge nie, maar verskaf dit ook die nodige vrymoedigheid en vertroue om hoegenaamd te kan handel. Kultivering van die vermoë om beloftes te maak en te vergewe kan dus beskou word as die hoogste uitdrukking van (en die mees fundamentele voorwaarde vir) deugdelikheid. Niks op aarde kan volgens Arendt méér eties of méér deugsaam wees as om 'n situasie te help skep waarin dit vir mense moontlik word om met hulle lewens voort te gaan, d.w.s. in alle vrymoedigheid 'n nuwe begin te maak sonder om voortdurend gebukkend te gaan onder gevoelens van skuld en berou nie. Vir Arendt is wraaksugtigheid die teendeel van vergiffenis. Dit verteenwoordig die ergste ondeug, veral omdat dit suiwer reaktief is en nie in staat om enigiets nuuts of kreatief te inisieer nie. Daarom is dit vir Arendt so belangrik om strategieë te bedink om ressentiment en wraaksug te bowe te kom. Hierdie strategieë word taamlik breedvoerig bespreek, met besondere aandag aan Arendt se kritiek op morele sentimente soos jammerhartigheid en meegevoel, sowel as die egalitaristiese opvatting van sosiale geregtigheid.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.55 n.1 20152015-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512015000100003af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Schoeman,Marinus
spellingShingle Schoeman,Marinus
Handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt
author_facet Schoeman,Marinus
author_sort Schoeman,Marinus
title Handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt
title_short Handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt
title_full Handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt
title_fullStr Handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt
title_full_unstemmed Handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt
title_sort handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van hannah arendt
description Hierdie artikel ondersoek die onderling verbandhoudende begrippe van handeling, deug en vergiffenis in die politieke denke van Hannah Arendt. Vir Arendt is 'n waarlik etiese of deugdelike lewe een wat gekenmerk word deur 'n sterk karakter en grootmoedigheid, gulhartigheid en ruimgeestigheid. As sodanig is dit die presiese teendeel van ressentiment, wraaksug en kleingeestigheid. Vergiffenis, tesame met betroubaarheid (die vermoë om beloftes te maak en te hou), maak vir Arendt die hoogste "beginsels" van handeling uit. Wanneer daaraan voldoen word, verleen dit nie alleen stabiliteit en duursaamheid aan ons handelinge nie, maar verskaf dit ook die nodige vrymoedigheid en vertroue om hoegenaamd te kan handel. Kultivering van die vermoë om beloftes te maak en te vergewe kan dus beskou word as die hoogste uitdrukking van (en die mees fundamentele voorwaarde vir) deugdelikheid. Niks op aarde kan volgens Arendt méér eties of méér deugsaam wees as om 'n situasie te help skep waarin dit vir mense moontlik word om met hulle lewens voort te gaan, d.w.s. in alle vrymoedigheid 'n nuwe begin te maak sonder om voortdurend gebukkend te gaan onder gevoelens van skuld en berou nie. Vir Arendt is wraaksugtigheid die teendeel van vergiffenis. Dit verteenwoordig die ergste ondeug, veral omdat dit suiwer reaktief is en nie in staat om enigiets nuuts of kreatief te inisieer nie. Daarom is dit vir Arendt so belangrik om strategieë te bedink om ressentiment en wraaksug te bowe te kom. Hierdie strategieë word taamlik breedvoerig bespreek, met besondere aandag aan Arendt se kritiek op morele sentimente soos jammerhartigheid en meegevoel, sowel as die egalitaristiese opvatting van sosiale geregtigheid.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2015
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512015000100003
work_keys_str_mv AT schoemanmarinus handelingdeugenvergiffenisindiepolitiekedenkevanhannaharendt
_version_ 1756005096471134208