Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk

In sy filosofiese antropologie ontwikkel Ricoeur 'n unieke verstaan van geluk, in aansluiting by Aristoteles en Kant, maar ook in reaksie op die eksistensialisme van sy tyd. Ricoeur se verstaan van geluk as transenderend van aard staan in kontras met kontemporêre immanente beskouinge van geluk. Ricoeur slaag daarin om die mens se oneindige begeertes en feilbaarheid in verband te bring met die mens se ewige soeke na geluk: die ontwykende en oneindige aard van geluk is vir hom 'n noodsaaklike teenpool vir die eindige, eksistensieel ontkennende pool van die mens, wat albei inherent deel van die menslike aard is. Volgens Ricoeur se begrip van geluk is dit dus deel van die mens se voortgaande hermeneuties eksistensiële projek, en dit is nie-reduksionisties en transenderend van aard. Dit is juis Ricoeur se verstaan van geluk as transenderend van aard wat dit van voortgesette waarde maak vir die kontemporêre interdissiplinêre soeke na en verstaan van geluk.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Verhoef,A H
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2014
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000400013
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512014000400013
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120140004000132015-02-12Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van gelukVerhoef,A H Paul Ricoeur geluk transendensie filosofiese antropologie positiewe psigologie eudaimonia immanensie eksistensialisme subjektiewe welsyn menslike begeertes In sy filosofiese antropologie ontwikkel Ricoeur 'n unieke verstaan van geluk, in aansluiting by Aristoteles en Kant, maar ook in reaksie op die eksistensialisme van sy tyd. Ricoeur se verstaan van geluk as transenderend van aard staan in kontras met kontemporêre immanente beskouinge van geluk. Ricoeur slaag daarin om die mens se oneindige begeertes en feilbaarheid in verband te bring met die mens se ewige soeke na geluk: die ontwykende en oneindige aard van geluk is vir hom 'n noodsaaklike teenpool vir die eindige, eksistensieel ontkennende pool van die mens, wat albei inherent deel van die menslike aard is. Volgens Ricoeur se begrip van geluk is dit dus deel van die mens se voortgaande hermeneuties eksistensiële projek, en dit is nie-reduksionisties en transenderend van aard. Dit is juis Ricoeur se verstaan van geluk as transenderend van aard wat dit van voortgesette waarde maak vir die kontemporêre interdissiplinêre soeke na en verstaan van geluk.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.54 n.4 20142014-12-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000400013af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Verhoef,A H
spellingShingle Verhoef,A H
Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk
author_facet Verhoef,A H
author_sort Verhoef,A H
title Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk
title_short Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk
title_full Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk
title_fullStr Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk
title_full_unstemmed Paul Ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk
title_sort paul ricoeur en die belang van 'n transendente aard van geluk
description In sy filosofiese antropologie ontwikkel Ricoeur 'n unieke verstaan van geluk, in aansluiting by Aristoteles en Kant, maar ook in reaksie op die eksistensialisme van sy tyd. Ricoeur se verstaan van geluk as transenderend van aard staan in kontras met kontemporêre immanente beskouinge van geluk. Ricoeur slaag daarin om die mens se oneindige begeertes en feilbaarheid in verband te bring met die mens se ewige soeke na geluk: die ontwykende en oneindige aard van geluk is vir hom 'n noodsaaklike teenpool vir die eindige, eksistensieel ontkennende pool van die mens, wat albei inherent deel van die menslike aard is. Volgens Ricoeur se begrip van geluk is dit dus deel van die mens se voortgaande hermeneuties eksistensiële projek, en dit is nie-reduksionisties en transenderend van aard. Dit is juis Ricoeur se verstaan van geluk as transenderend van aard wat dit van voortgesette waarde maak vir die kontemporêre interdissiplinêre soeke na en verstaan van geluk.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2014
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000400013
work_keys_str_mv AT verhoefah paulricoeurendiebelangvanntransendenteaardvangeluk
_version_ 1756005095007322112