Die uitbreiding van kostevoordeelontleding met sosiale evaluering in die beplanning van openbare padbou- projekte: Voorstel ter ondersteuning van die skep van 'n ontwikkelingstaat
In hierdie artikel word die groei- en ontwikkelingsvoordele wat uit ekonomies geregverdigde padbouprojekte kan spruit, geïdentifiseer. Die streeksekonomiese voordele wat paaie kan bied, word uiteengesit. Die groepe niepadgebruikers wat by 'n padbouprojek kan baat, word uitgewys. Die bedryfseienskappe van padvervoer wat heilsaam is vir die stimulering van ekonomiese aktiwiteite word aangedui. Die huidige ongelyke inkomsteverdeling in Suid-Afrika word kortliks toegelig. 'n Uiteensetting word gebied van hoe die kostevoordeelontleding en keuse van padbouprojekte met die gebruik van billikheidsgewigte in sosiale evaluering gekomplementeer kan word om 'n meer aanvaarbare welvaartsverdeling in Suid-Afrika te bewerkstellig. Daar word aangevoer dat kostevoordeelontleding met sosiale evaluering gekoördineer moet word sodat besluitnemers ingelig word oor watter padbouprojekte sowel toewysingsdoelmatigheid as verdelingsdoeltreffendheid sal bevorder. Die bespreking word aangevul met 'n voorbeeld wat aantoon hoe padbouprojekte op grond van welvaartverdelingsoorwegings geprioriseer kan word.
Main Author: | Pienaar,Wessel |
---|---|
Format: | Digital revista |
Language: | Afrikaans |
Published: |
Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
2014
|
Online Access: | http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512014000400012 |
Tags: |
Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
|
Similar Items
-
Uit die oogpunt van die buitestander: Die rol van identiteit en ruimte in die skep van 'n gemeenskapseie jeugnovelle
by: Combrink,Anneretha, et al.
Published: (2008) -
Die ontwikkeling van 'n DBS-reeks ter ondersteuning van leesvaardighede
by: Klopper,Audrey, et al.
Published: (2010) -
Lewensbeskoulike aspekte in die openbare standpunte van twee presidente
by: Strauss,Piet
Published: (2017) -
Gebed en die vorming van Christelike identiteit in Openbaring
by: Koester,Craig
Published: (2015) -
'n Manifes vir die internasionale assosiasie Ars Industrialis vir die bevordering van 'n industriële politiek van die gees: Motiewe en dryfvere in die skepping van Ars Industrialis
by: Collins,George, et al.
Published: (2012)