Wat het intussen van gees geword? Enkele oefeninge in die onmoontlike

In hierdie artikel word besin oor die lotgevalle van gees, geestelikheid en die geestelike soos dit oor eeue heen beslag gekry het. Die vanselfsprekendheid van gees en die aanvaarde manifestasies van gees in individuele en sosiale situasies was eeue lank die mees natuurlike houding. Hierna volg prosesse van despiritualisering wat lei tot die verdwyning, aftakeling, ontkragting, verplasing en vyandige vernietiging van gees. Die gewisse moontlikheid van katastrofale en nie onverwante barbaarse en in meer as een opsig vernietigende gevolge vir mens en samelewing, wat selfs die verdwyning van die mensheid mag behels, word geïdentifiseer. Hierdie besinning lei tot 'n hernieude besef, wat al hoe meer veld wen en bevorder word, dat gees tot ontwaking behoort te kom, herinventeer moet word vir huidige situasies en die hedendaagse wêreld volgens bepaalde denkmatige benaderingswyses, tot by die punt dat dit die mensheid van baie leed en selfs ondergang kan red en vrywaar, met die volle verwagting dat 'n nuwe toekoms blootgelê mag word.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Beer,Fanie
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2013
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000400002
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512013000400002
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120130004000022014-02-19Wat het intussen van gees geword? Enkele oefeninge in die onmoontlikede Beer,Fanie gees katastrofe barbarisme invensie toekoms In hierdie artikel word besin oor die lotgevalle van gees, geestelikheid en die geestelike soos dit oor eeue heen beslag gekry het. Die vanselfsprekendheid van gees en die aanvaarde manifestasies van gees in individuele en sosiale situasies was eeue lank die mees natuurlike houding. Hierna volg prosesse van despiritualisering wat lei tot die verdwyning, aftakeling, ontkragting, verplasing en vyandige vernietiging van gees. Die gewisse moontlikheid van katastrofale en nie onverwante barbaarse en in meer as een opsig vernietigende gevolge vir mens en samelewing, wat selfs die verdwyning van die mensheid mag behels, word geïdentifiseer. Hierdie besinning lei tot 'n hernieude besef, wat al hoe meer veld wen en bevorder word, dat gees tot ontwaking behoort te kom, herinventeer moet word vir huidige situasies en die hedendaagse wêreld volgens bepaalde denkmatige benaderingswyses, tot by die punt dat dit die mensheid van baie leed en selfs ondergang kan red en vrywaar, met die volle verwagting dat 'n nuwe toekoms blootgelê mag word.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.53 n.4 20132013-04-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000400002af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Beer,Fanie
spellingShingle de Beer,Fanie
Wat het intussen van gees geword? Enkele oefeninge in die onmoontlike
author_facet de Beer,Fanie
author_sort de Beer,Fanie
title Wat het intussen van gees geword? Enkele oefeninge in die onmoontlike
title_short Wat het intussen van gees geword? Enkele oefeninge in die onmoontlike
title_full Wat het intussen van gees geword? Enkele oefeninge in die onmoontlike
title_fullStr Wat het intussen van gees geword? Enkele oefeninge in die onmoontlike
title_full_unstemmed Wat het intussen van gees geword? Enkele oefeninge in die onmoontlike
title_sort wat het intussen van gees geword? enkele oefeninge in die onmoontlike
description In hierdie artikel word besin oor die lotgevalle van gees, geestelikheid en die geestelike soos dit oor eeue heen beslag gekry het. Die vanselfsprekendheid van gees en die aanvaarde manifestasies van gees in individuele en sosiale situasies was eeue lank die mees natuurlike houding. Hierna volg prosesse van despiritualisering wat lei tot die verdwyning, aftakeling, ontkragting, verplasing en vyandige vernietiging van gees. Die gewisse moontlikheid van katastrofale en nie onverwante barbaarse en in meer as een opsig vernietigende gevolge vir mens en samelewing, wat selfs die verdwyning van die mensheid mag behels, word geïdentifiseer. Hierdie besinning lei tot 'n hernieude besef, wat al hoe meer veld wen en bevorder word, dat gees tot ontwaking behoort te kom, herinventeer moet word vir huidige situasies en die hedendaagse wêreld volgens bepaalde denkmatige benaderingswyses, tot by die punt dat dit die mensheid van baie leed en selfs ondergang kan red en vrywaar, met die volle verwagting dat 'n nuwe toekoms blootgelê mag word.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2013
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000400002
work_keys_str_mv AT debeerfanie wathetintussenvangeesgewordenkeleoefeningeindieonmoontlike
_version_ 1756005086290509824