Foucault en die vraag na die verligting

Die werk van Michel Foucault is 'n feitlik onuitputbare bron van insig omtrent die wyse waarop 'n mens met die geskiedenis in verhouding staan. Hy stel jou onder andere in staat om in te sien dat dit wat allerweë as noodsaaklik beskou word, eintlik maar die uitkoms is van kontingente (met ander woorde, histories-besondere, nie-noodwendige; die teenoorgestelde van "noodwendige") ontwikkelinge - 'n insig wat verreikende implikasies het vir 'n kritiek van huidige sosiale praktyke. Daarby leer 'n mens by hom wat die verskil is tussen "verligting" in die Kantiaanse sin, en "verligting" in die sin van 'n filosofie van die huidige, wat reg laat geskied, nie alleen aan die (Kantiaanse) universele nie, maar ook aan die kontingente en partikuliere (of besondere). Teen hierdie agtergrond word gevra wat die kontingente praktyke is wat vandag onkrities as "noodsaaklik" beskou word, en wat volgens Foucault se begrip van "verligting" geproblematiseer moet word. Beide sy genealogie van panoptiese dissiplinêre strategieë en van bio-mag word bespreek voordat die relevansie van sy ondersoek na antieke, outonomie-bevorderende praktyke van "die sorg vir die self' vir die moontlikheid van hedendaagse verligting aan die orde kom. By wyse van afsluiting word die belangrikheid van Jacques Ranciére se werk oor demokrasie vir die tema van verligting kortliks bespreek.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Olivier,Bert
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2013
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300004
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512013000300004
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120130003000042013-11-11Foucault en die vraag na die verligtingOlivier,Bert Baudelaire bio-mag dissipline Foucault Kant outonomie panoptisisme problematisering sorg vir die self verligting Die werk van Michel Foucault is 'n feitlik onuitputbare bron van insig omtrent die wyse waarop 'n mens met die geskiedenis in verhouding staan. Hy stel jou onder andere in staat om in te sien dat dit wat allerweë as noodsaaklik beskou word, eintlik maar die uitkoms is van kontingente (met ander woorde, histories-besondere, nie-noodwendige; die teenoorgestelde van "noodwendige") ontwikkelinge - 'n insig wat verreikende implikasies het vir 'n kritiek van huidige sosiale praktyke. Daarby leer 'n mens by hom wat die verskil is tussen "verligting" in die Kantiaanse sin, en "verligting" in die sin van 'n filosofie van die huidige, wat reg laat geskied, nie alleen aan die (Kantiaanse) universele nie, maar ook aan die kontingente en partikuliere (of besondere). Teen hierdie agtergrond word gevra wat die kontingente praktyke is wat vandag onkrities as "noodsaaklik" beskou word, en wat volgens Foucault se begrip van "verligting" geproblematiseer moet word. Beide sy genealogie van panoptiese dissiplinêre strategieë en van bio-mag word bespreek voordat die relevansie van sy ondersoek na antieke, outonomie-bevorderende praktyke van "die sorg vir die self' vir die moontlikheid van hedendaagse verligting aan die orde kom. By wyse van afsluiting word die belangrikheid van Jacques Ranciére se werk oor demokrasie vir die tema van verligting kortliks bespreek.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.53 n.3 20132013-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300004af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Olivier,Bert
spellingShingle Olivier,Bert
Foucault en die vraag na die verligting
author_facet Olivier,Bert
author_sort Olivier,Bert
title Foucault en die vraag na die verligting
title_short Foucault en die vraag na die verligting
title_full Foucault en die vraag na die verligting
title_fullStr Foucault en die vraag na die verligting
title_full_unstemmed Foucault en die vraag na die verligting
title_sort foucault en die vraag na die verligting
description Die werk van Michel Foucault is 'n feitlik onuitputbare bron van insig omtrent die wyse waarop 'n mens met die geskiedenis in verhouding staan. Hy stel jou onder andere in staat om in te sien dat dit wat allerweë as noodsaaklik beskou word, eintlik maar die uitkoms is van kontingente (met ander woorde, histories-besondere, nie-noodwendige; die teenoorgestelde van "noodwendige") ontwikkelinge - 'n insig wat verreikende implikasies het vir 'n kritiek van huidige sosiale praktyke. Daarby leer 'n mens by hom wat die verskil is tussen "verligting" in die Kantiaanse sin, en "verligting" in die sin van 'n filosofie van die huidige, wat reg laat geskied, nie alleen aan die (Kantiaanse) universele nie, maar ook aan die kontingente en partikuliere (of besondere). Teen hierdie agtergrond word gevra wat die kontingente praktyke is wat vandag onkrities as "noodsaaklik" beskou word, en wat volgens Foucault se begrip van "verligting" geproblematiseer moet word. Beide sy genealogie van panoptiese dissiplinêre strategieë en van bio-mag word bespreek voordat die relevansie van sy ondersoek na antieke, outonomie-bevorderende praktyke van "die sorg vir die self' vir die moontlikheid van hedendaagse verligting aan die orde kom. By wyse van afsluiting word die belangrikheid van Jacques Ranciére se werk oor demokrasie vir die tema van verligting kortliks bespreek.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2013
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512013000300004
work_keys_str_mv AT olivierbert foucaultendievraagnadieverligting
_version_ 1756005084420898816