Stemme uit die Suid-Afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissipline

Ongedissiplineerde leerdergedrag het betrekking op gedrag wat die ordelike verloop van die onderrigsituasie versteur. Dit is veral lae-impak-ongedissiplineerde gedrag soos tussenin praat, rondloop in die klas en taakvermyding wat die meeste frustrasie en stres by onderwysers veroorsaak. Hierdie artikel weerspieël onderwysers van bepaalde skole se sienings oor die oorsake van ongedissiplineerde leerdergedrag, asook hulle sienings oor die handhawing van dissipline in die skool. 'n Vraelys is elektronies aan skole gestuur en die resultate is sowel kwantitatief as kwalitatief ontleed. Hierdie artikel doen egter slegs verslag oor die bevindinge van die kwalitatiewe gedeelte van die vraelys. Streng, konsekwente asook regverdige dissipline en deeglike lesvoorbereiding wat leerderbetrokkenheid insluit, word beskou as die effektiefste maniere om dissipline te handhaaf. Uit die resultate van hierdie navorsing is dit duidelik dat die handhawing van dissipline in skole talle rolspelers impliseer, 'n groot verskeidenheid aspekte behels en geen maklike taak is nie.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Lessing,AC, Witt,MW de
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2011
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512011000300009
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512011000300009
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120110003000092012-03-30Stemme uit die Suid-Afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissiplineLessing,ACWitt,MW de gedragsprobleme dissipline ouerbetrokkenheid dissiplinêre kode straf detensie kinderregte waardestelsel ondersteuningstelsel proaktiewe dissipline Suid-Afrikaanse Onderwysersunie SAOU Ongedissiplineerde leerdergedrag het betrekking op gedrag wat die ordelike verloop van die onderrigsituasie versteur. Dit is veral lae-impak-ongedissiplineerde gedrag soos tussenin praat, rondloop in die klas en taakvermyding wat die meeste frustrasie en stres by onderwysers veroorsaak. Hierdie artikel weerspieël onderwysers van bepaalde skole se sienings oor die oorsake van ongedissiplineerde leerdergedrag, asook hulle sienings oor die handhawing van dissipline in die skool. 'n Vraelys is elektronies aan skole gestuur en die resultate is sowel kwantitatief as kwalitatief ontleed. Hierdie artikel doen egter slegs verslag oor die bevindinge van die kwalitatiewe gedeelte van die vraelys. Streng, konsekwente asook regverdige dissipline en deeglike lesvoorbereiding wat leerderbetrokkenheid insluit, word beskou as die effektiefste maniere om dissipline te handhaaf. Uit die resultate van hierdie navorsing is dit duidelik dat die handhawing van dissipline in skole talle rolspelers impliseer, 'n groot verskeidenheid aspekte behels en geen maklike taak is nie.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.51 n.3 20112011-09-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512011000300009af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Lessing,AC
Witt,MW de
spellingShingle Lessing,AC
Witt,MW de
Stemme uit die Suid-Afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissipline
author_facet Lessing,AC
Witt,MW de
author_sort Lessing,AC
title Stemme uit die Suid-Afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissipline
title_short Stemme uit die Suid-Afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissipline
title_full Stemme uit die Suid-Afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissipline
title_fullStr Stemme uit die Suid-Afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissipline
title_full_unstemmed Stemme uit die Suid-Afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissipline
title_sort stemme uit die suid-afrikaanse onderwysuniegeledere oor dissipline
description Ongedissiplineerde leerdergedrag het betrekking op gedrag wat die ordelike verloop van die onderrigsituasie versteur. Dit is veral lae-impak-ongedissiplineerde gedrag soos tussenin praat, rondloop in die klas en taakvermyding wat die meeste frustrasie en stres by onderwysers veroorsaak. Hierdie artikel weerspieël onderwysers van bepaalde skole se sienings oor die oorsake van ongedissiplineerde leerdergedrag, asook hulle sienings oor die handhawing van dissipline in die skool. 'n Vraelys is elektronies aan skole gestuur en die resultate is sowel kwantitatief as kwalitatief ontleed. Hierdie artikel doen egter slegs verslag oor die bevindinge van die kwalitatiewe gedeelte van die vraelys. Streng, konsekwente asook regverdige dissipline en deeglike lesvoorbereiding wat leerderbetrokkenheid insluit, word beskou as die effektiefste maniere om dissipline te handhaaf. Uit die resultate van hierdie navorsing is dit duidelik dat die handhawing van dissipline in skole talle rolspelers impliseer, 'n groot verskeidenheid aspekte behels en geen maklike taak is nie.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2011
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512011000300009
work_keys_str_mv AT lessingac stemmeuitdiesuidafrikaanseonderwysuniegeledereoordissipline
AT wittmwde stemmeuitdiesuidafrikaanseonderwysuniegeledereoordissipline
_version_ 1756005070941454336