Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek

Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoë van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beïnvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat bestuurders aan persone met gestremdhede gee. In die lig van bogenoemde, is die doel van hierdie studie om bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek te ondersoek. Uit die resultate wat in die studie verkry is, kan verskeie aanbevelings gemaak word, byvoorbeeld dat bestuurders 'n verhoogde bewustheid van die voordele van 'n diverse werksmag moet ontwikkel, en meer spesifiek van die bydrae wat persone met gestremdhede in die werksplek kan lewer

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Kleynhans,Ronel, Kotzé,Martina
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2010
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512010000300007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512010000300007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120100003000072010-12-10Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplekKleynhans,RonelKotzé,Martina diversiteit in die werksplek gestremdheid in die werksplek vooroordele teenoor persone met fisieke gestremdhede houdings teenoor persone met fisieke gestremdhede diskriminasie teenoor persone met fisieke gestremdhede Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoë van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beïnvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat bestuurders aan persone met gestremdhede gee. In die lig van bogenoemde, is die doel van hierdie studie om bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek te ondersoek. Uit die resultate wat in die studie verkry is, kan verskeie aanbevelings gemaak word, byvoorbeeld dat bestuurders 'n verhoogde bewustheid van die voordele van 'n diverse werksmag moet ontwikkel, en meer spesifiek van die bydrae wat persone met gestremdhede in die werksplek kan lewerSuid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.50 n.3 20102010-09-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512010000300007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Kleynhans,Ronel
Kotzé,Martina
spellingShingle Kleynhans,Ronel
Kotzé,Martina
Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek
author_facet Kleynhans,Ronel
Kotzé,Martina
author_sort Kleynhans,Ronel
title Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek
title_short Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek
title_full Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek
title_fullStr Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek
title_full_unstemmed Bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek
title_sort bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek
description Suid-Afrika is 'n land wat die afgelope twee dekades ingrypende veranderinge in die politieke arena ondergaan het. Hierdie veranderinge het aanleiding gegee tot verbeterde bestuur van die diverse Suid-Afrikaanse bevolking, wat die doeltreffende bestuur van persone met gestremdhede noodsaak. Gestremdheid is 'n internasionale verskynsel wat plaaslik, nasionaal en internasionaal kommentaar ontlok. Persone met gestremdhede verteenwoordig 'n groot persentasie van die bevolking wat graag wil werk, maar werkloos bly aangesien bestuurders nie hulle potensiaal erken nie. Die hoofrede vir die uitsluiting van persone met gestremdhede van die hoofstroom, is negatiewe houdings en vooroordele van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, asook 'n gebrek aan bewustheid van die vermoë van persone met gestremdhede. Verskeie faktore beïnvloed die houdings van persone sonder gestremdhede teenoor persone met gestremdhede, byvoorbeeld die strategiese prioriteit wat bestuurders aan persone met gestremdhede gee. In die lig van bogenoemde, is die doel van hierdie studie om bestuurders en werknemers se houding teenoor persone met fisieke gestremdhede in die werksplek te ondersoek. Uit die resultate wat in die studie verkry is, kan verskeie aanbevelings gemaak word, byvoorbeeld dat bestuurders 'n verhoogde bewustheid van die voordele van 'n diverse werksmag moet ontwikkel, en meer spesifiek van die bydrae wat persone met gestremdhede in die werksplek kan lewer
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2010
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512010000300007
work_keys_str_mv AT kleynhansronel bestuurdersenwerknemerssehoudingteenoorpersonemetfisiekegestremdhedeindiewerksplek
AT kotzemartina bestuurdersenwerknemerssehoudingteenoorpersonemetfisiekegestremdhedeindiewerksplek
_version_ 1756005066026778624