Hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkeling

In hierdie artikel word daar gerapporteer oor 'n aantal hoëronderwysstudente se persepsies oor die voor- en nadele van 'n wegbreekjaar en die invloed daarvan op hul persoonlike ontwikkeling. 'n Wegbreekjaar word beskryf as 'n tydperk wat wissel van 3 tot 24 maande wat "afgeneem" word tydens enige stadium van 'n mens se lewe om 'n verskeidenheid van aktiwiteite uit te voer. Dit kan vrywillige of betaalde werk plaaslik of oorsee behels. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering is gevolg. Data is versamel deur middel van 25 individuele, semi-gestruktureerde onderhoude wat gevoer is met hoëronderwysstudente wat 'n wegbreekjaar geneem het voordat hulle met hul universiteitsopleiding begin het. Dit blyk uit die bevindings dat studente op die volgende drie maniere by 'n wegbreekjaar kan baat: hulle ervaar persoonlike groei en ontwikkel 'n aantal lewensvaardighede tydens 'n wegbreekjaar, hul interpersoonlike en kommunikasievaardighede verbeter en hulle ontwikkel 'n breër siening van en 'n beter perspektief op die lewe. Alhoewel daar 'n toename was in die aantal Suid-Afrikaners wat die afgelope dekade en 'n half 'n wegbreekjaar geneem het, is daar in Suid-Afrika nog baie min wetenskaplike navorsing gedoen oor hierdie groep jongmense se ervarings.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Nieman,Marietha
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2010
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512010000100008
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512010000100008
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120100001000082011-04-13Hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkelingNieman,Marietha wegbreekjaar hoëronderwysstudente persoonlike ontwikkeling lewensvaardighede interpersoonlike vaardighede kommunikasievaardighede lewensbeskouing voordele van 'n wegbreekjaar nadele van 'n wegbreekjaar In hierdie artikel word daar gerapporteer oor 'n aantal hoëronderwysstudente se persepsies oor die voor- en nadele van 'n wegbreekjaar en die invloed daarvan op hul persoonlike ontwikkeling. 'n Wegbreekjaar word beskryf as 'n tydperk wat wissel van 3 tot 24 maande wat "afgeneem" word tydens enige stadium van 'n mens se lewe om 'n verskeidenheid van aktiwiteite uit te voer. Dit kan vrywillige of betaalde werk plaaslik of oorsee behels. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering is gevolg. Data is versamel deur middel van 25 individuele, semi-gestruktureerde onderhoude wat gevoer is met hoëronderwysstudente wat 'n wegbreekjaar geneem het voordat hulle met hul universiteitsopleiding begin het. Dit blyk uit die bevindings dat studente op die volgende drie maniere by 'n wegbreekjaar kan baat: hulle ervaar persoonlike groei en ontwikkel 'n aantal lewensvaardighede tydens 'n wegbreekjaar, hul interpersoonlike en kommunikasievaardighede verbeter en hulle ontwikkel 'n breër siening van en 'n beter perspektief op die lewe. Alhoewel daar 'n toename was in die aantal Suid-Afrikaners wat die afgelope dekade en 'n half 'n wegbreekjaar geneem het, is daar in Suid-Afrika nog baie min wetenskaplike navorsing gedoen oor hierdie groep jongmense se ervarings.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.50 n.1 20102010-03-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512010000100008af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Nieman,Marietha
spellingShingle Nieman,Marietha
Hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkeling
author_facet Nieman,Marietha
author_sort Nieman,Marietha
title Hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkeling
title_short Hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkeling
title_full Hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkeling
title_fullStr Hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkeling
title_full_unstemmed Hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkeling
title_sort hoëronderwysstudente se persepsies van die invloed van 'n wegbreekjaar op hul persoonlike ontwikkeling
description In hierdie artikel word daar gerapporteer oor 'n aantal hoëronderwysstudente se persepsies oor die voor- en nadele van 'n wegbreekjaar en die invloed daarvan op hul persoonlike ontwikkeling. 'n Wegbreekjaar word beskryf as 'n tydperk wat wissel van 3 tot 24 maande wat "afgeneem" word tydens enige stadium van 'n mens se lewe om 'n verskeidenheid van aktiwiteite uit te voer. Dit kan vrywillige of betaalde werk plaaslik of oorsee behels. 'n Kwalitatiewe navorsingsbenadering is gevolg. Data is versamel deur middel van 25 individuele, semi-gestruktureerde onderhoude wat gevoer is met hoëronderwysstudente wat 'n wegbreekjaar geneem het voordat hulle met hul universiteitsopleiding begin het. Dit blyk uit die bevindings dat studente op die volgende drie maniere by 'n wegbreekjaar kan baat: hulle ervaar persoonlike groei en ontwikkel 'n aantal lewensvaardighede tydens 'n wegbreekjaar, hul interpersoonlike en kommunikasievaardighede verbeter en hulle ontwikkel 'n breër siening van en 'n beter perspektief op die lewe. Alhoewel daar 'n toename was in die aantal Suid-Afrikaners wat die afgelope dekade en 'n half 'n wegbreekjaar geneem het, is daar in Suid-Afrika nog baie min wetenskaplike navorsing gedoen oor hierdie groep jongmense se ervarings.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2010
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512010000100008
work_keys_str_mv AT niemanmarietha hoeronderwysstudentesepersepsiesvandieinvloedvannwegbreekjaarophulpersoonlikeontwikkeling
_version_ 1756005063403241472