Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trek

Sedert die laat negentiende eeu het historici die gevolge en betekenis van die Groot Trek bespreek. Daar kan verskillende hooftendense in die interpretasies onderskei word. Daar is eerstens die vroeë beskouing dat die Trek die beskawing in suidelike Afrika uitgedra het. Tweedens is daar die siening van Afrikaanse historici dat die Groot Trek die totstandkoming van die Afrikanervolk moontlik gemaak het. Derdens het lede van die liberale skool van historici die Trek beskou as 'n ontvlugting van progressiewe Britse beleidsmaatreëls in die Kaapkolonie; dit was 'n ramp vir die ontwikkeling van Suid-Afrika. Vierdens is daar die siening van die radikale skool dat die Groot Trek 'n fase was in die uitbreiding van kapitalisme en kolonialisme in Suid-Afrika. Vyfdens is daar die resente opvatting dat die Groot Trek net een van verskeie migrasies in Suid-Afrika was en nie uitgesonder kan word as van besondere betekenis nie. Sesdens beskou latere Afrikaanse geskiedskrywers die Trek as 'n gebeurtenis met uiteenlopende gevolge. Dit blyk dat historici steeds beïnvloed is deur tydsomstandighede in hul beklemtoning van bepaalde gevolge van die Trek. Sommige van hul stellings oor die langtermyngevolge van die Trek is spekulatief en kan moeilik gestubstansieer word. Gesien binne die perspektief van die huidige tydsgewrig was die Groot Trek primer deel van 'n omvattende proses van verwestering en modernisasie in suidelike Afrika. Alhoewel dit nie as dié sentrale gebeurtenis in die geskiedenis van Suid-Afrika gesien kan word, soos vroeër dikwels beweer is nie, is dit tog een van 'n klein aantal sleutelgebeurtenisse in die geskiedenis van die land.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Klerk,Pieter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2009
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000400011
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512009000400011
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120090004000112015-07-01Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trekde Klerk,Pieter Groot Trek Voortrekkers Suid-Afrikaanse geskiedenis historiografie Afrikanernasionalisme Afrikanasionalisme liberale historici radikale historici kolonisasie kapitalisme rassebeleid Sedert die laat negentiende eeu het historici die gevolge en betekenis van die Groot Trek bespreek. Daar kan verskillende hooftendense in die interpretasies onderskei word. Daar is eerstens die vroeë beskouing dat die Trek die beskawing in suidelike Afrika uitgedra het. Tweedens is daar die siening van Afrikaanse historici dat die Groot Trek die totstandkoming van die Afrikanervolk moontlik gemaak het. Derdens het lede van die liberale skool van historici die Trek beskou as 'n ontvlugting van progressiewe Britse beleidsmaatreëls in die Kaapkolonie; dit was 'n ramp vir die ontwikkeling van Suid-Afrika. Vierdens is daar die siening van die radikale skool dat die Groot Trek 'n fase was in die uitbreiding van kapitalisme en kolonialisme in Suid-Afrika. Vyfdens is daar die resente opvatting dat die Groot Trek net een van verskeie migrasies in Suid-Afrika was en nie uitgesonder kan word as van besondere betekenis nie. Sesdens beskou latere Afrikaanse geskiedskrywers die Trek as 'n gebeurtenis met uiteenlopende gevolge. Dit blyk dat historici steeds beïnvloed is deur tydsomstandighede in hul beklemtoning van bepaalde gevolge van die Trek. Sommige van hul stellings oor die langtermyngevolge van die Trek is spekulatief en kan moeilik gestubstansieer word. Gesien binne die perspektief van die huidige tydsgewrig was die Groot Trek primer deel van 'n omvattende proses van verwestering en modernisasie in suidelike Afrika. Alhoewel dit nie as dié sentrale gebeurtenis in die geskiedenis van Suid-Afrika gesien kan word, soos vroeër dikwels beweer is nie, is dit tog een van 'n klein aantal sleutelgebeurtenisse in die geskiedenis van die land.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.49 n.4 20092009-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000400011af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Klerk,Pieter
spellingShingle de Klerk,Pieter
Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trek
author_facet de Klerk,Pieter
author_sort de Klerk,Pieter
title Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trek
title_short Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trek
title_full Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trek
title_fullStr Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trek
title_full_unstemmed Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trek
title_sort was die groot trek werklik groot? 'n historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die groot trek
description Sedert die laat negentiende eeu het historici die gevolge en betekenis van die Groot Trek bespreek. Daar kan verskillende hooftendense in die interpretasies onderskei word. Daar is eerstens die vroeë beskouing dat die Trek die beskawing in suidelike Afrika uitgedra het. Tweedens is daar die siening van Afrikaanse historici dat die Groot Trek die totstandkoming van die Afrikanervolk moontlik gemaak het. Derdens het lede van die liberale skool van historici die Trek beskou as 'n ontvlugting van progressiewe Britse beleidsmaatreëls in die Kaapkolonie; dit was 'n ramp vir die ontwikkeling van Suid-Afrika. Vierdens is daar die siening van die radikale skool dat die Groot Trek 'n fase was in die uitbreiding van kapitalisme en kolonialisme in Suid-Afrika. Vyfdens is daar die resente opvatting dat die Groot Trek net een van verskeie migrasies in Suid-Afrika was en nie uitgesonder kan word as van besondere betekenis nie. Sesdens beskou latere Afrikaanse geskiedskrywers die Trek as 'n gebeurtenis met uiteenlopende gevolge. Dit blyk dat historici steeds beïnvloed is deur tydsomstandighede in hul beklemtoning van bepaalde gevolge van die Trek. Sommige van hul stellings oor die langtermyngevolge van die Trek is spekulatief en kan moeilik gestubstansieer word. Gesien binne die perspektief van die huidige tydsgewrig was die Groot Trek primer deel van 'n omvattende proses van verwestering en modernisasie in suidelike Afrika. Alhoewel dit nie as dié sentrale gebeurtenis in die geskiedenis van Suid-Afrika gesien kan word, soos vroeër dikwels beweer is nie, is dit tog een van 'n klein aantal sleutelgebeurtenisse in die geskiedenis van die land.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2009
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000400011
work_keys_str_mv AT deklerkpieter wasdiegroottrekwerklikgrootnhistoriografieseondersoeknadiegevolgeenbetekenisvandiegroottrek
_version_ 1756005061243174912