Was die Groot Trek werklik groot? 'n Historiografiese ondersoek na die gevolge en betekenis van die Groot Trek

Sedert die laat negentiende eeu het historici die gevolge en betekenis van die Groot Trek bespreek. Daar kan verskillende hooftendense in die interpretasies onderskei word. Daar is eerstens die vroeë beskouing dat die Trek die beskawing in suidelike Afrika uitgedra het. Tweedens is daar die siening...

Full description

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Klerk,Pieter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2009
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000400011
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!