Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete

Hierdie artikel is 'n ondersoek na T T Cloete se gebruik van die internasionale Simbolisme. Die aaname is dat hy daardie digterlike stelsel op drie maniere herskryf het, naamlik om deur vermenging nuwe vorme te ontwikkel, deur die uitdrukkingskrag daarvan te verhoog en deur dit plaaslik en Suid-Afrikaans te maak, maar dit terselfdertyd vir homself toe te eien en dit aan te pas binne sy eie poëtika. Vier aspekte van die Simbolisme word bespreek, naamlik die simbolistiese werkwyse, Simbolisme en musiek, die simbolistiese toon en die korrespondensies. Die vernaamste bevindings is dat Cloete die uitdrukkingskrag van die Simbolisme vergroot het deur dit te moderniseer, maar ook deur dit te deologiseer - dit wil sê deur dit in 'n instrument te omvorm vir die bestudering van Deus, God.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Viljoen,Hein
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2009
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000400006
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512009000400006
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120090004000062015-07-01Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T CloeteViljoen,Hein Simbolisme kreolisering simbolistiese werkwyse Simbolisme en musiek simbolistiese toon korrespondensies deologisering Hierdie artikel is 'n ondersoek na T T Cloete se gebruik van die internasionale Simbolisme. Die aaname is dat hy daardie digterlike stelsel op drie maniere herskryf het, naamlik om deur vermenging nuwe vorme te ontwikkel, deur die uitdrukkingskrag daarvan te verhoog en deur dit plaaslik en Suid-Afrikaans te maak, maar dit terselfdertyd vir homself toe te eien en dit aan te pas binne sy eie poëtika. Vier aspekte van die Simbolisme word bespreek, naamlik die simbolistiese werkwyse, Simbolisme en musiek, die simbolistiese toon en die korrespondensies. Die vernaamste bevindings is dat Cloete die uitdrukkingskrag van die Simbolisme vergroot het deur dit te moderniseer, maar ook deur dit te deologiseer - dit wil sê deur dit in 'n instrument te omvorm vir die bestudering van Deus, God.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.49 n.4 20092009-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000400006af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Viljoen,Hein
spellingShingle Viljoen,Hein
Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete
author_facet Viljoen,Hein
author_sort Viljoen,Hein
title Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete
title_short Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete
title_full Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete
title_fullStr Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete
title_full_unstemmed Kreolisering van die Simbolisme in die poësie van T T Cloete
title_sort kreolisering van die simbolisme in die poësie van t t cloete
description Hierdie artikel is 'n ondersoek na T T Cloete se gebruik van die internasionale Simbolisme. Die aaname is dat hy daardie digterlike stelsel op drie maniere herskryf het, naamlik om deur vermenging nuwe vorme te ontwikkel, deur die uitdrukkingskrag daarvan te verhoog en deur dit plaaslik en Suid-Afrikaans te maak, maar dit terselfdertyd vir homself toe te eien en dit aan te pas binne sy eie poëtika. Vier aspekte van die Simbolisme word bespreek, naamlik die simbolistiese werkwyse, Simbolisme en musiek, die simbolistiese toon en die korrespondensies. Die vernaamste bevindings is dat Cloete die uitdrukkingskrag van die Simbolisme vergroot het deur dit te moderniseer, maar ook deur dit te deologiseer - dit wil sê deur dit in 'n instrument te omvorm vir die bestudering van Deus, God.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2009
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000400006
work_keys_str_mv AT viljoenhein kreoliseringvandiesimbolismeindiepoesievanttcloete
_version_ 1756005060575232000