'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif": Calvyn se eerste Bybelkommentaar in histories-teologiese perspektief

Uit die beskikbare gegewens blyk dat Calvyn die boek Romeine gedurende die jare dertig deeglik moes bestudeer het. Vaste planne om 'n kommentaar daarop te skryf kan teruggevoer word na sy gesprekke met Grynaeus gedurende 1535/1536. Dit word egter algemeen aanvaar dat die kommentaar beduidend aanleun op die lesings wat Calvyn in Genève en Straatsburg oor Romeine gehou het. Dit beteken dat die kommentaar op die kateder beslag gekry het, dit wil sê binne die konteks van opleiding in en uitleg en verkondiging van die Woord. Dit is noodsaaklik om hierdie inleiding te lees en die verdeling van die inhoud van die brief in sy onderlinge verband te begryp. Waarin vind Calvyn die werklike sentrum van die Romeinebrief? Hy vind dit daarin dat Christus ons deur die geloof regverdig. "Die genade van God in Christus",² die "geregtigheid van Christus" ("Christi iustitia")³ as tema loop soos 'n dik rooi draad deur die Romeinebrief, en daarom ook deur Calvyn se kommentaar. In Christus vind die Romeinebrief sy samehang en sy sin. Christus lê sorgvuldig beslag op die orde, die ontwikkeling en die beweging van die argument in die brief. Met betrekking tot die vraag watter eksegetiese metode onderliggend aan die Romeinekommentaar gevind kan word, is daar al dikwels daarop gewys dat die belang wat Calvyn eksegeties aan die teks van die Romeinebrief toegeken het, verband hou met die humanistiese retoriek van die sestiende eeu,4 waarin hy ook geskool was. Hierdie metode het ingehou dat die betroubare verstaan van 'n teks bereik moet word deur die taal van die teks te ken (daardeur word betekenisse toeganklik gemaak), die skopus van die teks te vind binne sy groter tekstuele samehang (ko-teks), die sentrale temas van die teks te identifiseer, die kultuurhistoriese konteks waarbinne dit beslag gekry het van die teks te ken en die interpretasiegeskiedenis (geskiedenis van die eksegese) daarvan, met ander woorde die vraag hoe die betrokke teks deur die loop van die eeue uitgelê is, te beheers. Veral die oorspronklike outeur se denkrigting en doelstellings moet hier in ag geneem word. Calvyn wou doelbewus nie die weg van óf Bucer óf Melanchthon opgaan nie. Veel eerder wil hy die betekenis van die teks volgens die bedoeling van die skrywer ontsluit, aan die hand van die onderlinge tekste binne hulle groter geheelverband en hulle aaneenskakeling met mekaar.

Guardado en:
Detalles Bibliográficos
Autores principales: Britz,RM, d'Assonville,VE
Formato: Digital revista
Idioma:Afrikaans
Publicado: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2009
Acceso en línea:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000300007
Etiquetas: Agregar Etiqueta
Sin Etiquetas, Sea el primero en etiquetar este registro!
id oai:scielo:S0041-47512009000300007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120090003000072015-07-01'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif": Calvyn se eerste Bybelkommentaar in histories-teologiese perspektiefBritz,RMd'Assonville,VE Calvyn Romeinekommentaar Hermeneutiek Eksegese Afrikaanse vertalings Uit die beskikbare gegewens blyk dat Calvyn die boek Romeine gedurende die jare dertig deeglik moes bestudeer het. Vaste planne om 'n kommentaar daarop te skryf kan teruggevoer word na sy gesprekke met Grynaeus gedurende 1535/1536. Dit word egter algemeen aanvaar dat die kommentaar beduidend aanleun op die lesings wat Calvyn in Genève en Straatsburg oor Romeine gehou het. Dit beteken dat die kommentaar op die kateder beslag gekry het, dit wil sê binne die konteks van opleiding in en uitleg en verkondiging van die Woord. Dit is noodsaaklik om hierdie inleiding te lees en die verdeling van die inhoud van die brief in sy onderlinge verband te begryp. Waarin vind Calvyn die werklike sentrum van die Romeinebrief? Hy vind dit daarin dat Christus ons deur die geloof regverdig. "Die genade van God in Christus",² die "geregtigheid van Christus" ("Christi iustitia")³ as tema loop soos 'n dik rooi draad deur die Romeinebrief, en daarom ook deur Calvyn se kommentaar. In Christus vind die Romeinebrief sy samehang en sy sin. Christus lê sorgvuldig beslag op die orde, die ontwikkeling en die beweging van die argument in die brief. Met betrekking tot die vraag watter eksegetiese metode onderliggend aan die Romeinekommentaar gevind kan word, is daar al dikwels daarop gewys dat die belang wat Calvyn eksegeties aan die teks van die Romeinebrief toegeken het, verband hou met die humanistiese retoriek van die sestiende eeu,4 waarin hy ook geskool was. Hierdie metode het ingehou dat die betroubare verstaan van 'n teks bereik moet word deur die taal van die teks te ken (daardeur word betekenisse toeganklik gemaak), die skopus van die teks te vind binne sy groter tekstuele samehang (ko-teks), die sentrale temas van die teks te identifiseer, die kultuurhistoriese konteks waarbinne dit beslag gekry het van die teks te ken en die interpretasiegeskiedenis (geskiedenis van die eksegese) daarvan, met ander woorde die vraag hoe die betrokke teks deur die loop van die eeue uitgelê is, te beheers. Veral die oorspronklike outeur se denkrigting en doelstellings moet hier in ag geneem word. Calvyn wou doelbewus nie die weg van óf Bucer óf Melanchthon opgaan nie. Veel eerder wil hy die betekenis van die teks volgens die bedoeling van die skrywer ontsluit, aan die hand van die onderlinge tekste binne hulle groter geheelverband en hulle aaneenskakeling met mekaar.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.49 n.3 20092009-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000300007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Britz,RM
d'Assonville,VE
spellingShingle Britz,RM
d'Assonville,VE
'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif": Calvyn se eerste Bybelkommentaar in histories-teologiese perspektief
author_facet Britz,RM
d'Assonville,VE
author_sort Britz,RM
title 'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif": Calvyn se eerste Bybelkommentaar in histories-teologiese perspektief
title_short 'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif": Calvyn se eerste Bybelkommentaar in histories-teologiese perspektief
title_full 'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif": Calvyn se eerste Bybelkommentaar in histories-teologiese perspektief
title_fullStr 'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif": Calvyn se eerste Bybelkommentaar in histories-teologiese perspektief
title_full_unstemmed 'n "Toegang tot verstaan van die ganse Skrif": Calvyn se eerste Bybelkommentaar in histories-teologiese perspektief
title_sort 'n "toegang tot verstaan van die ganse skrif": calvyn se eerste bybelkommentaar in histories-teologiese perspektief
description Uit die beskikbare gegewens blyk dat Calvyn die boek Romeine gedurende die jare dertig deeglik moes bestudeer het. Vaste planne om 'n kommentaar daarop te skryf kan teruggevoer word na sy gesprekke met Grynaeus gedurende 1535/1536. Dit word egter algemeen aanvaar dat die kommentaar beduidend aanleun op die lesings wat Calvyn in Genève en Straatsburg oor Romeine gehou het. Dit beteken dat die kommentaar op die kateder beslag gekry het, dit wil sê binne die konteks van opleiding in en uitleg en verkondiging van die Woord. Dit is noodsaaklik om hierdie inleiding te lees en die verdeling van die inhoud van die brief in sy onderlinge verband te begryp. Waarin vind Calvyn die werklike sentrum van die Romeinebrief? Hy vind dit daarin dat Christus ons deur die geloof regverdig. "Die genade van God in Christus",² die "geregtigheid van Christus" ("Christi iustitia")³ as tema loop soos 'n dik rooi draad deur die Romeinebrief, en daarom ook deur Calvyn se kommentaar. In Christus vind die Romeinebrief sy samehang en sy sin. Christus lê sorgvuldig beslag op die orde, die ontwikkeling en die beweging van die argument in die brief. Met betrekking tot die vraag watter eksegetiese metode onderliggend aan die Romeinekommentaar gevind kan word, is daar al dikwels daarop gewys dat die belang wat Calvyn eksegeties aan die teks van die Romeinebrief toegeken het, verband hou met die humanistiese retoriek van die sestiende eeu,4 waarin hy ook geskool was. Hierdie metode het ingehou dat die betroubare verstaan van 'n teks bereik moet word deur die taal van die teks te ken (daardeur word betekenisse toeganklik gemaak), die skopus van die teks te vind binne sy groter tekstuele samehang (ko-teks), die sentrale temas van die teks te identifiseer, die kultuurhistoriese konteks waarbinne dit beslag gekry het van die teks te ken en die interpretasiegeskiedenis (geskiedenis van die eksegese) daarvan, met ander woorde die vraag hoe die betrokke teks deur die loop van die eeue uitgelê is, te beheers. Veral die oorspronklike outeur se denkrigting en doelstellings moet hier in ag geneem word. Calvyn wou doelbewus nie die weg van óf Bucer óf Melanchthon opgaan nie. Veel eerder wil hy die betekenis van die teks volgens die bedoeling van die skrywer ontsluit, aan die hand van die onderlinge tekste binne hulle groter geheelverband en hulle aaneenskakeling met mekaar.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2009
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000300007
work_keys_str_mv AT britzrm ntoegangtotverstaanvandieganseskrifcalvynseeerstebybelkommentaarinhistoriesteologieseperspektief
AT dassonvilleve ntoegangtotverstaanvandieganseskrifcalvynseeerstebybelkommentaarinhistoriesteologieseperspektief
_version_ 1756005059348398080