Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande

Hierdie artikel begin met 'n historiese perspektief op staat en ekonomie om vervolgens oor te gaan tot 'n tipering van die aard van 'n regstaat in terme van die verskillend-geaarde regsfere in 'n gedifferensieerde samelewing. Daarna word die aard van ontwikkelende lande, die armoedeprobleem en 'n aantal prominente ontwikkelingsteorieë aan die orde gestel. Uit die feit dat oor 'n typerk van 30 jaar (1970 tot 2000) daar in sekere wêrelddele merkwaardige sukses behaal is met pogings om armoede uit te wis, maar dat armoede in sekere ander wêrelddele toegeneem het, volg dit dat breëre samehange verreken moet word in die beoordeling daarvan. Op die basis van hierdie gesigspunte word daar dan gelet op die vraag of die onderliggende beginsels van 'n regstaat 'n belangrike rol in ontwikkelende lande kan speel, onder meer in die lig van bestaande ontwikkelingsteorieë. Die onverbreeklike samehang tussen 'n vrye onderneming-stelsel, die vrye mark en die juridiese borge wat deur 'n regstaat gestel word, begelei kernelemente in die gevolgtrekking waartoe gekom word.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Strauss,Danie, Rossouw,Jannie, Fourie,Johan
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2009
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000200001
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512009000200001
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120090002000012015-07-01Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende landeStrauss,DanieRossouw,JannieFourie,Johan Armoede demokrasie eiendomsreg ekonomiese groei ekonomiese ontwikkeling groeiteorieë (on)gedifferensieerde samelewing owerheidsgesag regstaat Hierdie artikel begin met 'n historiese perspektief op staat en ekonomie om vervolgens oor te gaan tot 'n tipering van die aard van 'n regstaat in terme van die verskillend-geaarde regsfere in 'n gedifferensieerde samelewing. Daarna word die aard van ontwikkelende lande, die armoedeprobleem en 'n aantal prominente ontwikkelingsteorieë aan die orde gestel. Uit die feit dat oor 'n typerk van 30 jaar (1970 tot 2000) daar in sekere wêrelddele merkwaardige sukses behaal is met pogings om armoede uit te wis, maar dat armoede in sekere ander wêrelddele toegeneem het, volg dit dat breëre samehange verreken moet word in die beoordeling daarvan. Op die basis van hierdie gesigspunte word daar dan gelet op die vraag of die onderliggende beginsels van 'n regstaat 'n belangrike rol in ontwikkelende lande kan speel, onder meer in die lig van bestaande ontwikkelingsteorieë. Die onverbreeklike samehang tussen 'n vrye onderneming-stelsel, die vrye mark en die juridiese borge wat deur 'n regstaat gestel word, begelei kernelemente in die gevolgtrekking waartoe gekom word.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.49 n.2 20092009-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000200001af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Strauss,Danie
Rossouw,Jannie
Fourie,Johan
spellingShingle Strauss,Danie
Rossouw,Jannie
Fourie,Johan
Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande
author_facet Strauss,Danie
Rossouw,Jannie
Fourie,Johan
author_sort Strauss,Danie
title Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande
title_short Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande
title_full Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande
title_fullStr Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande
title_full_unstemmed Die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande
title_sort die implikasies van 'n regstaat vir ontwikkelende lande
description Hierdie artikel begin met 'n historiese perspektief op staat en ekonomie om vervolgens oor te gaan tot 'n tipering van die aard van 'n regstaat in terme van die verskillend-geaarde regsfere in 'n gedifferensieerde samelewing. Daarna word die aard van ontwikkelende lande, die armoedeprobleem en 'n aantal prominente ontwikkelingsteorieë aan die orde gestel. Uit die feit dat oor 'n typerk van 30 jaar (1970 tot 2000) daar in sekere wêrelddele merkwaardige sukses behaal is met pogings om armoede uit te wis, maar dat armoede in sekere ander wêrelddele toegeneem het, volg dit dat breëre samehange verreken moet word in die beoordeling daarvan. Op die basis van hierdie gesigspunte word daar dan gelet op die vraag of die onderliggende beginsels van 'n regstaat 'n belangrike rol in ontwikkelende lande kan speel, onder meer in die lig van bestaande ontwikkelingsteorieë. Die onverbreeklike samehang tussen 'n vrye onderneming-stelsel, die vrye mark en die juridiese borge wat deur 'n regstaat gestel word, begelei kernelemente in die gevolgtrekking waartoe gekom word.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2009
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000200001
work_keys_str_mv AT straussdanie dieimplikasiesvannregstaatvirontwikkelendelande
AT rossouwjannie dieimplikasiesvannregstaatvirontwikkelendelande
AT fouriejohan dieimplikasiesvannregstaatvirontwikkelendelande
_version_ 1756005056513048576