Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, Rykie

Die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923-2003) het op verskeie terreine in die Afrikaanse joernalistiek 'n bydrae gemaak. 'n Mens kan byvoorbeeld konstateer dat sy die Afrikaanse taal "bevry" het van 'n nog gestrenge skryfwyse. Hierdie artikel is 'n eerste verkenning van hierdie "vrydenker" in die Afrikaanse joernalistiek se vrye omgang met dié jong taal. As deskriptiewe artikel word kortliks, as konteks, op die ontwikkeling van die Afrikaanse taal gefokus. Daarop volg 'n kort bespreking van die ontwikkeling van Van Reenen as jong joernalis. Die invloed wat die skrywer MER op haar vorming gehad het, word vervolgens gedokumenteer. 'n Waardering van Van Reenen se tydgenote volg, asook Van Reenen se invloed op 'n nuwe generasie Afrikaanse, veral vroulike, joernaliste. Die artikel sluit af met slegs 'n aantal voorbeelde uit die oeuvre van die "onvergelyklike stilis" wat tot die uitdrukking "ryk, ryker, Rykie" gelei het.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Rabe,Lizette
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2009
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000100010
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512009000100010
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120090001000102015-07-01Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, RykieRabe,Lizette Afrikaans Afrikaanse joernalistiek invloed "Kaapse kinders" MER ontwikkeling van Afrikaanse joernalistiek styl Van Reenen Die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923-2003) het op verskeie terreine in die Afrikaanse joernalistiek 'n bydrae gemaak. 'n Mens kan byvoorbeeld konstateer dat sy die Afrikaanse taal "bevry" het van 'n nog gestrenge skryfwyse. Hierdie artikel is 'n eerste verkenning van hierdie "vrydenker" in die Afrikaanse joernalistiek se vrye omgang met dié jong taal. As deskriptiewe artikel word kortliks, as konteks, op die ontwikkeling van die Afrikaanse taal gefokus. Daarop volg 'n kort bespreking van die ontwikkeling van Van Reenen as jong joernalis. Die invloed wat die skrywer MER op haar vorming gehad het, word vervolgens gedokumenteer. 'n Waardering van Van Reenen se tydgenote volg, asook Van Reenen se invloed op 'n nuwe generasie Afrikaanse, veral vroulike, joernaliste. Die artikel sluit af met slegs 'n aantal voorbeelde uit die oeuvre van die "onvergelyklike stilis" wat tot die uitdrukking "ryk, ryker, Rykie" gelei het.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.49 n.1 20092009-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000100010af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Rabe,Lizette
spellingShingle Rabe,Lizette
Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, Rykie
author_facet Rabe,Lizette
author_sort Rabe,Lizette
title Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, Rykie
title_short Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, Rykie
title_full Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, Rykie
title_fullStr Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, Rykie
title_full_unstemmed Vryheid van (die Afrikaanse) spraak: Ryk, ryker, Rykie
title_sort vryheid van (die afrikaanse) spraak: ryk, ryker, rykie
description Die Afrikaanse joernalis Rykie van Reenen (1923-2003) het op verskeie terreine in die Afrikaanse joernalistiek 'n bydrae gemaak. 'n Mens kan byvoorbeeld konstateer dat sy die Afrikaanse taal "bevry" het van 'n nog gestrenge skryfwyse. Hierdie artikel is 'n eerste verkenning van hierdie "vrydenker" in die Afrikaanse joernalistiek se vrye omgang met dié jong taal. As deskriptiewe artikel word kortliks, as konteks, op die ontwikkeling van die Afrikaanse taal gefokus. Daarop volg 'n kort bespreking van die ontwikkeling van Van Reenen as jong joernalis. Die invloed wat die skrywer MER op haar vorming gehad het, word vervolgens gedokumenteer. 'n Waardering van Van Reenen se tydgenote volg, asook Van Reenen se invloed op 'n nuwe generasie Afrikaanse, veral vroulike, joernaliste. Die artikel sluit af met slegs 'n aantal voorbeelde uit die oeuvre van die "onvergelyklike stilis" wat tot die uitdrukking "ryk, ryker, Rykie" gelei het.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2009
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512009000100010
work_keys_str_mv AT rabelizette vryheidvandieafrikaansespraakrykrykerrykie
_version_ 1756005056108298240