F.A. van Jaarsveld se Die ontwakingvan die Afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaar

F.A. van Jaarsveld word as een van Suid-Afrika se vernaamste twintigste-eeuse historici beskou en sy studie van 1957, Die ontwaking van die Afrikaanse nasionale bewussyn, 1868-1881, as een van sy belangrikste werke. Hierdie boek, wat ook in Engels vertaal is, is lank in Suid-Afrika en in die buiteland aanvaar as die belangrikste studie oor die oorsprong van Afrikanernasionalisme. Sedertdien het daar 'n aantal wetenskaplike werke verskyn waarin beskouinge gehuldig word wat in verskeie opsigte van dié van Van Jaarsveld verskil. Hierdie werke word kortliks bespreek en daar word aangedui dat hul interpretasies in baie gevalle beïnvloed is deur algemene teorieë oor die aard van nasionalisme. Daar word in die artikel tot die slotsom gekom dat Van Jaarsveld se werk nie as verouderd afgemaak kan word nie. Inteendeel, dit bly een van enkele goed nagevorste studies oor vroeë Afrikanernasionalisme en is steeds van groot waarde, ook binne die konteks van huidige invloedryke teorieë oor nasionalisme.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Klerk,Pieter
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2008
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000300006
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512008000300006
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120080003000062015-07-01F.A. van Jaarsveld se Die ontwakingvan die Afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaarde Klerk,Pieter Afrikanernasionalisme Afrikaners nasionalisme nasionale bewussyn teorieë oor nasionalisme ideologieë etnisiteit imperialisme historiografie F.A. van Jaarsveld H. Giliomee F.A. van Jaarsveld word as een van Suid-Afrika se vernaamste twintigste-eeuse historici beskou en sy studie van 1957, Die ontwaking van die Afrikaanse nasionale bewussyn, 1868-1881, as een van sy belangrikste werke. Hierdie boek, wat ook in Engels vertaal is, is lank in Suid-Afrika en in die buiteland aanvaar as die belangrikste studie oor die oorsprong van Afrikanernasionalisme. Sedertdien het daar 'n aantal wetenskaplike werke verskyn waarin beskouinge gehuldig word wat in verskeie opsigte van dié van Van Jaarsveld verskil. Hierdie werke word kortliks bespreek en daar word aangedui dat hul interpretasies in baie gevalle beïnvloed is deur algemene teorieë oor die aard van nasionalisme. Daar word in die artikel tot die slotsom gekom dat Van Jaarsveld se werk nie as verouderd afgemaak kan word nie. Inteendeel, dit bly een van enkele goed nagevorste studies oor vroeë Afrikanernasionalisme en is steeds van groot waarde, ook binne die konteks van huidige invloedryke teorieë oor nasionalisme.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.48 n.3 20082008-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000300006af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Klerk,Pieter
spellingShingle de Klerk,Pieter
F.A. van Jaarsveld se Die ontwakingvan die Afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaar
author_facet de Klerk,Pieter
author_sort de Klerk,Pieter
title F.A. van Jaarsveld se Die ontwakingvan die Afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaar
title_short F.A. van Jaarsveld se Die ontwakingvan die Afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaar
title_full F.A. van Jaarsveld se Die ontwakingvan die Afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaar
title_fullStr F.A. van Jaarsveld se Die ontwakingvan die Afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaar
title_full_unstemmed F.A. van Jaarsveld se Die ontwakingvan die Afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaar
title_sort f.a. van jaarsveld se die ontwakingvan die afrikaanse nasionale bewussyn na vyftig jaar
description F.A. van Jaarsveld word as een van Suid-Afrika se vernaamste twintigste-eeuse historici beskou en sy studie van 1957, Die ontwaking van die Afrikaanse nasionale bewussyn, 1868-1881, as een van sy belangrikste werke. Hierdie boek, wat ook in Engels vertaal is, is lank in Suid-Afrika en in die buiteland aanvaar as die belangrikste studie oor die oorsprong van Afrikanernasionalisme. Sedertdien het daar 'n aantal wetenskaplike werke verskyn waarin beskouinge gehuldig word wat in verskeie opsigte van dié van Van Jaarsveld verskil. Hierdie werke word kortliks bespreek en daar word aangedui dat hul interpretasies in baie gevalle beïnvloed is deur algemene teorieë oor die aard van nasionalisme. Daar word in die artikel tot die slotsom gekom dat Van Jaarsveld se werk nie as verouderd afgemaak kan word nie. Inteendeel, dit bly een van enkele goed nagevorste studies oor vroeë Afrikanernasionalisme en is steeds van groot waarde, ook binne die konteks van huidige invloedryke teorieë oor nasionalisme.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2008
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000300006
work_keys_str_mv AT deklerkpieter favanjaarsveldsedieontwakingvandieafrikaansenasionalebewussynnavyftigjaar
_version_ 1756005052748660736