Die rol van taal by sakeondernemings in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die Vrystaat en die Noord-Kaap

Die oogmerk met hierdie artikel is om die resultate van 'n ondersoek na die taalbehoeftes en voorkeure van kliënte/verbruikers in die besigheidsomgewing van die Vrystaat en die Noord-Kaap sistematies en empiries weer te gee binne die konteks van 'n veranderende veeltalige en multikulturele Suid-Afrikaanse samelewing. Die Suid-Afrikaanse samelewingsisteem beleef die afgelope twee dekades intense sosiale veranderings, wat taalnormverskuiwings meebring (Roux 2001:1). Dit kom vir die doeleindes van hierdie studie daarop neer dat veranderinge in die besigheidsisteme en kliënte se taalbehoeftes en -voorkeure in die Vrystaat en die Noord-Kaap moontlik mag plaasvind as gevolg van die dinamiese omgewing waarin hulle hulself bevind en die feit dat daar tans elf amptelike tale is. Anders as wat Burger in 2001 bevind het, huldig die Afrikaanssprekers in die Vrystaat en die Noord-Kaap gedurende 2005-2006 nie dieselfde intense sentiment jeens Afrikaans nie. Hierdie ondersoek wys ook uit dat Engelssprekers minder geneë is om in 'n ander taal bedien te word as Afrikaanssprekers. Die koopkrag in die Vrystaat en die Noord-Kaap is tans grootliks in die hande van jong Afrikaanssprekers wat al meer geneig is om in Engels bedien, ingelig en vermaak te wil word alhoewel Afrikaans nog steeds 'n beduidende rol as voorkeurtaal in die besigheidswêreld speel. Afrikaanssprekers verteenwoordig egter nog steeds die grootste huistaalgroep (42,5%), alhoewel hulle nie die grootste etniese groep is nie, met die Sothosprekers in die tweede plek (26,9%). Afrikaanssprekers geniet in 'n geringe mate die grootste verteenwoordiging in die hoogste inkomstekategorie, en inkomste is redelik eweredig versprei in al die taal- en inkomstegroeperings. Bogenoemde inligting het tot bevindings gelei maar het ook vrae laat ontstaan wat antwoorde soek binne 'n nasionale opset.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Jenkinson,A G, de Beer,M, Alberts,Gino
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2008
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000300004
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512008000300004
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120080003000042015-07-01Die rol van taal by sakeondernemings in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die Vrystaat en die Noord-KaapJenkinson,A Gde Beer,MAlberts,Gino Multilingualisme sakeondernemings taalbehoeftes kliënte empiriese ondersoek Vrystaat Noord-Kaap Die oogmerk met hierdie artikel is om die resultate van 'n ondersoek na die taalbehoeftes en voorkeure van kliënte/verbruikers in die besigheidsomgewing van die Vrystaat en die Noord-Kaap sistematies en empiries weer te gee binne die konteks van 'n veranderende veeltalige en multikulturele Suid-Afrikaanse samelewing. Die Suid-Afrikaanse samelewingsisteem beleef die afgelope twee dekades intense sosiale veranderings, wat taalnormverskuiwings meebring (Roux 2001:1). Dit kom vir die doeleindes van hierdie studie daarop neer dat veranderinge in die besigheidsisteme en kliënte se taalbehoeftes en -voorkeure in die Vrystaat en die Noord-Kaap moontlik mag plaasvind as gevolg van die dinamiese omgewing waarin hulle hulself bevind en die feit dat daar tans elf amptelike tale is. Anders as wat Burger in 2001 bevind het, huldig die Afrikaanssprekers in die Vrystaat en die Noord-Kaap gedurende 2005-2006 nie dieselfde intense sentiment jeens Afrikaans nie. Hierdie ondersoek wys ook uit dat Engelssprekers minder geneë is om in 'n ander taal bedien te word as Afrikaanssprekers. Die koopkrag in die Vrystaat en die Noord-Kaap is tans grootliks in die hande van jong Afrikaanssprekers wat al meer geneig is om in Engels bedien, ingelig en vermaak te wil word alhoewel Afrikaans nog steeds 'n beduidende rol as voorkeurtaal in die besigheidswêreld speel. Afrikaanssprekers verteenwoordig egter nog steeds die grootste huistaalgroep (42,5%), alhoewel hulle nie die grootste etniese groep is nie, met die Sothosprekers in die tweede plek (26,9%). Afrikaanssprekers geniet in 'n geringe mate die grootste verteenwoordiging in die hoogste inkomstekategorie, en inkomste is redelik eweredig versprei in al die taal- en inkomstegroeperings. Bogenoemde inligting het tot bevindings gelei maar het ook vrae laat ontstaan wat antwoorde soek binne 'n nasionale opset.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.48 n.3 20082008-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000300004af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Jenkinson,A G
de Beer,M
Alberts,Gino
spellingShingle Jenkinson,A G
de Beer,M
Alberts,Gino
Die rol van taal by sakeondernemings in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die Vrystaat en die Noord-Kaap
author_facet Jenkinson,A G
de Beer,M
Alberts,Gino
author_sort Jenkinson,A G
title Die rol van taal by sakeondernemings in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die Vrystaat en die Noord-Kaap
title_short Die rol van taal by sakeondernemings in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die Vrystaat en die Noord-Kaap
title_full Die rol van taal by sakeondernemings in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die Vrystaat en die Noord-Kaap
title_fullStr Die rol van taal by sakeondernemings in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die Vrystaat en die Noord-Kaap
title_full_unstemmed Die rol van taal by sakeondernemings in Suid-Afrika met spesifieke verwysing na die Vrystaat en die Noord-Kaap
title_sort die rol van taal by sakeondernemings in suid-afrika met spesifieke verwysing na die vrystaat en die noord-kaap
description Die oogmerk met hierdie artikel is om die resultate van 'n ondersoek na die taalbehoeftes en voorkeure van kliënte/verbruikers in die besigheidsomgewing van die Vrystaat en die Noord-Kaap sistematies en empiries weer te gee binne die konteks van 'n veranderende veeltalige en multikulturele Suid-Afrikaanse samelewing. Die Suid-Afrikaanse samelewingsisteem beleef die afgelope twee dekades intense sosiale veranderings, wat taalnormverskuiwings meebring (Roux 2001:1). Dit kom vir die doeleindes van hierdie studie daarop neer dat veranderinge in die besigheidsisteme en kliënte se taalbehoeftes en -voorkeure in die Vrystaat en die Noord-Kaap moontlik mag plaasvind as gevolg van die dinamiese omgewing waarin hulle hulself bevind en die feit dat daar tans elf amptelike tale is. Anders as wat Burger in 2001 bevind het, huldig die Afrikaanssprekers in die Vrystaat en die Noord-Kaap gedurende 2005-2006 nie dieselfde intense sentiment jeens Afrikaans nie. Hierdie ondersoek wys ook uit dat Engelssprekers minder geneë is om in 'n ander taal bedien te word as Afrikaanssprekers. Die koopkrag in die Vrystaat en die Noord-Kaap is tans grootliks in die hande van jong Afrikaanssprekers wat al meer geneig is om in Engels bedien, ingelig en vermaak te wil word alhoewel Afrikaans nog steeds 'n beduidende rol as voorkeurtaal in die besigheidswêreld speel. Afrikaanssprekers verteenwoordig egter nog steeds die grootste huistaalgroep (42,5%), alhoewel hulle nie die grootste etniese groep is nie, met die Sothosprekers in die tweede plek (26,9%). Afrikaanssprekers geniet in 'n geringe mate die grootste verteenwoordiging in die hoogste inkomstekategorie, en inkomste is redelik eweredig versprei in al die taal- en inkomstegroeperings. Bogenoemde inligting het tot bevindings gelei maar het ook vrae laat ontstaan wat antwoorde soek binne 'n nasionale opset.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2008
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000300004
work_keys_str_mv AT jenkinsonag dierolvantaalbysakeondernemingsinsuidafrikametspesifiekeverwysingnadievrystaatendienoordkaap
AT debeerm dierolvantaalbysakeondernemingsinsuidafrikametspesifiekeverwysingnadievrystaatendienoordkaap
AT albertsgino dierolvantaalbysakeondernemingsinsuidafrikametspesifiekeverwysingnadievrystaatendienoordkaap
_version_ 1756005052481273856