"Mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskou

Daar word in hierdie artikel van die standpunt uitgegaan dat, gegewe die verwarring in definisies van die term "mite", dit nodig is om die term presieser te definieer en ook te verduidelik alvorens dit in akademiese diskoers gebesig word. Dit is ook onbevredigend en soms selfs verwarrend dat die woordeboekdefinisies en wydverspreide gebruik van die term beperk word tot óf die heroïese dade uit die antieke wêreld en die kaperjolle van hulle gode en godinne, óf andersins uitgebrei word om na hedendaagse wanopvattings of selfs valshede te verwys. Jospeh Campbell, een van die prominentste "mitoloë" van die twintigste eeu, verduidelik die sogenaamde mag van mites as "stories of our search through the ages for truth, for meaning, for significance" (in Flowers 1988:5). In 'n onlangse publikasie oor die geskiedenis van die mite verbind Karen Armstrong die maak van mites aan "a quest for the soul" (Armstrong 2005:11). As sodanig het die mite 'n houvas op mense deurdat dit hulle versterk en hulle lewe die moeite werd maak. Baie skrywers en navorsers in die menswetenskappe, soos byvoorbeeld Carl Guystav Jung, Thomas Bulfinch, G.M. Kirkwood, D. de Rougemont, die historici Samuel en Thompson, N. Frye, M Scarborough, P.J. Conradie, Etienne Leroux en Charles Malan gaan akkoord met hierdie opvatting oor die essensiële funksie van die mite in die menslike bestaan. Die belangrike vraag skyn te wees: Is dit moontlik dat die mens se soeke na "truth, meaning and significance", sy of haar "quest for the soul", kan uitloop op niks anders as die skep van valshede nie?

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Jordaan,Annette Marié
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2008
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200006
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512008000200006
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120080002000062015-07-01"Mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskouJordaan,Annette Marié Gedragskodes geloofsisteme koherensiesisteme letterkunde mite miteskepping stories/verhale taalpolitiek Verbeelde gemeenskappe"/groepe waardesisteme waarheid wanperpersepsies/leuens Daar word in hierdie artikel van die standpunt uitgegaan dat, gegewe die verwarring in definisies van die term "mite", dit nodig is om die term presieser te definieer en ook te verduidelik alvorens dit in akademiese diskoers gebesig word. Dit is ook onbevredigend en soms selfs verwarrend dat die woordeboekdefinisies en wydverspreide gebruik van die term beperk word tot óf die heroïese dade uit die antieke wêreld en die kaperjolle van hulle gode en godinne, óf andersins uitgebrei word om na hedendaagse wanopvattings of selfs valshede te verwys. Jospeh Campbell, een van die prominentste "mitoloë" van die twintigste eeu, verduidelik die sogenaamde mag van mites as "stories of our search through the ages for truth, for meaning, for significance" (in Flowers 1988:5). In 'n onlangse publikasie oor die geskiedenis van die mite verbind Karen Armstrong die maak van mites aan "a quest for the soul" (Armstrong 2005:11). As sodanig het die mite 'n houvas op mense deurdat dit hulle versterk en hulle lewe die moeite werd maak. Baie skrywers en navorsers in die menswetenskappe, soos byvoorbeeld Carl Guystav Jung, Thomas Bulfinch, G.M. Kirkwood, D. de Rougemont, die historici Samuel en Thompson, N. Frye, M Scarborough, P.J. Conradie, Etienne Leroux en Charles Malan gaan akkoord met hierdie opvatting oor die essensiële funksie van die mite in die menslike bestaan. Die belangrike vraag skyn te wees: Is dit moontlik dat die mens se soeke na "truth, meaning and significance", sy of haar "quest for the soul", kan uitloop op niks anders as die skep van valshede nie?Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.48 n.2 20082008-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200006af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Jordaan,Annette Marié
spellingShingle Jordaan,Annette Marié
"Mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskou
author_facet Jordaan,Annette Marié
author_sort Jordaan,Annette Marié
title "Mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskou
title_short "Mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskou
title_full "Mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskou
title_fullStr "Mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskou
title_full_unstemmed "Mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskou
title_sort "mite" as geesteswetenskaplike konsep in heroënskou
description Daar word in hierdie artikel van die standpunt uitgegaan dat, gegewe die verwarring in definisies van die term "mite", dit nodig is om die term presieser te definieer en ook te verduidelik alvorens dit in akademiese diskoers gebesig word. Dit is ook onbevredigend en soms selfs verwarrend dat die woordeboekdefinisies en wydverspreide gebruik van die term beperk word tot óf die heroïese dade uit die antieke wêreld en die kaperjolle van hulle gode en godinne, óf andersins uitgebrei word om na hedendaagse wanopvattings of selfs valshede te verwys. Jospeh Campbell, een van die prominentste "mitoloë" van die twintigste eeu, verduidelik die sogenaamde mag van mites as "stories of our search through the ages for truth, for meaning, for significance" (in Flowers 1988:5). In 'n onlangse publikasie oor die geskiedenis van die mite verbind Karen Armstrong die maak van mites aan "a quest for the soul" (Armstrong 2005:11). As sodanig het die mite 'n houvas op mense deurdat dit hulle versterk en hulle lewe die moeite werd maak. Baie skrywers en navorsers in die menswetenskappe, soos byvoorbeeld Carl Guystav Jung, Thomas Bulfinch, G.M. Kirkwood, D. de Rougemont, die historici Samuel en Thompson, N. Frye, M Scarborough, P.J. Conradie, Etienne Leroux en Charles Malan gaan akkoord met hierdie opvatting oor die essensiële funksie van die mite in die menslike bestaan. Die belangrike vraag skyn te wees: Is dit moontlik dat die mens se soeke na "truth, meaning and significance", sy of haar "quest for the soul", kan uitloop op niks anders as die skep van valshede nie?
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2008
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200006
work_keys_str_mv AT jordaanannettemarie miteasgeesteswetenskaplikekonsepinheroenskou
_version_ 1756005051561672704