Die invensie van 'n toekoms I: Oor toekoms, inventiewe denke en taal

Die toekoms is onontwykbaar. Mense bly altyd daarmee gekonfronteer. Die uitdagings wat dit stel is ewe onontwykbaar: Wat moet ons daarmee doen? Hoe kan ons ons daarop voorberei? Wat kan gedoen word om dit te verseker? Duidelik stel dit hoë eise aan menslike denke, want geen empiriese hantering van die toekoms is moontlik nie. Deur die eeue het die gedagte van hoop op een of ander wyse gehelp om toekomsverwagtinge te artikuleer, hoop van filosowe, van teoloë, van psigoloë en selfs van rewolusionêres. Die hoop het mense laat voortgaan. Utopiese verwagtinge is gekoester en verkondig. Al hierdie intellektuele oefeninge is menslike denkhandelinge. lets baie besonders word deur die toekoms van die denke gevra en dit vra weer vir 'n spesiale soort denke: allesomvattende denke, verbeeldingryke denke, of eintlik inventiewe denke, geïnspireer deur die noëtiese vermoëns van mense. Hierdie denke, ten einde te floreer en na behore te ontplooi, het taal nodig. Sonder taal sou die denke verstar en die toekoms versper gevind word. Taal help om die toekoms oop te maak, maar dan nie taal as gereedskap nie, maar wel taal as die spreker en denker in en deur mense.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: de Beer,C S
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2008
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200001
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512008000200001
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120080002000012015-07-01Die invensie van 'n toekoms I: Oor toekoms, inventiewe denke en taalde Beer,C S Toekoms hoop utopie taal noëtiese vermoë refleksie denke invensie Die toekoms is onontwykbaar. Mense bly altyd daarmee gekonfronteer. Die uitdagings wat dit stel is ewe onontwykbaar: Wat moet ons daarmee doen? Hoe kan ons ons daarop voorberei? Wat kan gedoen word om dit te verseker? Duidelik stel dit hoë eise aan menslike denke, want geen empiriese hantering van die toekoms is moontlik nie. Deur die eeue het die gedagte van hoop op een of ander wyse gehelp om toekomsverwagtinge te artikuleer, hoop van filosowe, van teoloë, van psigoloë en selfs van rewolusionêres. Die hoop het mense laat voortgaan. Utopiese verwagtinge is gekoester en verkondig. Al hierdie intellektuele oefeninge is menslike denkhandelinge. lets baie besonders word deur die toekoms van die denke gevra en dit vra weer vir 'n spesiale soort denke: allesomvattende denke, verbeeldingryke denke, of eintlik inventiewe denke, geïnspireer deur die noëtiese vermoëns van mense. Hierdie denke, ten einde te floreer en na behore te ontplooi, het taal nodig. Sonder taal sou die denke verstar en die toekoms versper gevind word. Taal help om die toekoms oop te maak, maar dan nie taal as gereedskap nie, maar wel taal as die spreker en denker in en deur mense.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.48 n.2 20082008-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200001af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author de Beer,C S
spellingShingle de Beer,C S
Die invensie van 'n toekoms I: Oor toekoms, inventiewe denke en taal
author_facet de Beer,C S
author_sort de Beer,C S
title Die invensie van 'n toekoms I: Oor toekoms, inventiewe denke en taal
title_short Die invensie van 'n toekoms I: Oor toekoms, inventiewe denke en taal
title_full Die invensie van 'n toekoms I: Oor toekoms, inventiewe denke en taal
title_fullStr Die invensie van 'n toekoms I: Oor toekoms, inventiewe denke en taal
title_full_unstemmed Die invensie van 'n toekoms I: Oor toekoms, inventiewe denke en taal
title_sort die invensie van 'n toekoms i: oor toekoms, inventiewe denke en taal
description Die toekoms is onontwykbaar. Mense bly altyd daarmee gekonfronteer. Die uitdagings wat dit stel is ewe onontwykbaar: Wat moet ons daarmee doen? Hoe kan ons ons daarop voorberei? Wat kan gedoen word om dit te verseker? Duidelik stel dit hoë eise aan menslike denke, want geen empiriese hantering van die toekoms is moontlik nie. Deur die eeue het die gedagte van hoop op een of ander wyse gehelp om toekomsverwagtinge te artikuleer, hoop van filosowe, van teoloë, van psigoloë en selfs van rewolusionêres. Die hoop het mense laat voortgaan. Utopiese verwagtinge is gekoester en verkondig. Al hierdie intellektuele oefeninge is menslike denkhandelinge. lets baie besonders word deur die toekoms van die denke gevra en dit vra weer vir 'n spesiale soort denke: allesomvattende denke, verbeeldingryke denke, of eintlik inventiewe denke, geïnspireer deur die noëtiese vermoëns van mense. Hierdie denke, ten einde te floreer en na behore te ontplooi, het taal nodig. Sonder taal sou die denke verstar en die toekoms versper gevind word. Taal help om die toekoms oop te maak, maar dan nie taal as gereedskap nie, maar wel taal as die spreker en denker in en deur mense.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2008
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000200001
work_keys_str_mv AT debeercs dieinvensievanntoekomsioortoekomsinventiewedenkeentaal
_version_ 1756005050896875520