Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek

Die artikel handel oor die populêre vraag rakende die konsep van betekenis in die kunsmusiek, meer spesifiek die musiek van die Suid-Afrikaanse komponis Arnold van Wyk (1916-1983). Tydens 'n onderhoud met die komponis in 1982 het hy aanduidings gegee ten opsigte van die skeppingsproses van sy klavierwerk, Nagmusiek (wat geskryf is in 1945-1958). Onlangse insae in sketse en briewe wat betrekking het op hierdie en ander werke het nie alleen die komponis se mededelings bevestig nie, maar ook dit onthul wat gesien kan word as aanduidings van die outobiografiese aard van die musiek. Daar kan geargumenteer word dat die komponis bepaalde aspekte van sy innerlike self en sy lewenstyl teruggehou het, om slegs deur middel van sy musiek tot uitdrukking te bring.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Author: Grové,Izak
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns 2008
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000100001
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0041-47512008000100001
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0041-475120080001000012015-07-01Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiekGrové,Izak Biografie outobiografie digkuns estetika Weltschmerz romantiek klaviermusiek lied Liszt Ravel Petrarca Rilke epiloog homoseksualiteit Die artikel handel oor die populêre vraag rakende die konsep van betekenis in die kunsmusiek, meer spesifiek die musiek van die Suid-Afrikaanse komponis Arnold van Wyk (1916-1983). Tydens 'n onderhoud met die komponis in 1982 het hy aanduidings gegee ten opsigte van die skeppingsproses van sy klavierwerk, Nagmusiek (wat geskryf is in 1945-1958). Onlangse insae in sketse en briewe wat betrekking het op hierdie en ander werke het nie alleen die komponis se mededelings bevestig nie, maar ook dit onthul wat gesien kan word as aanduidings van die outobiografiese aard van die musiek. Daar kan geargumenteer word dat die komponis bepaalde aspekte van sy innerlike self en sy lewenstyl teruggehou het, om slegs deur middel van sy musiek tot uitdrukking te bring.Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en KunsTydskrif vir Geesteswetenskappe v.48 n.1 20082008-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000100001af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Grové,Izak
spellingShingle Grové,Izak
Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek
author_facet Grové,Izak
author_sort Grové,Izak
title Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek
title_short Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek
title_full Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek
title_fullStr Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek
title_full_unstemmed Lewe-ín-werk: Outobiografiek in Arnold van Wyk se musiek
title_sort lewe-ín-werk: outobiografiek in arnold van wyk se musiek
description Die artikel handel oor die populêre vraag rakende die konsep van betekenis in die kunsmusiek, meer spesifiek die musiek van die Suid-Afrikaanse komponis Arnold van Wyk (1916-1983). Tydens 'n onderhoud met die komponis in 1982 het hy aanduidings gegee ten opsigte van die skeppingsproses van sy klavierwerk, Nagmusiek (wat geskryf is in 1945-1958). Onlangse insae in sketse en briewe wat betrekking het op hierdie en ander werke het nie alleen die komponis se mededelings bevestig nie, maar ook dit onthul wat gesien kan word as aanduidings van die outobiografiese aard van die musiek. Daar kan geargumenteer word dat die komponis bepaalde aspekte van sy innerlike self en sy lewenstyl teruggehou het, om slegs deur middel van sy musiek tot uitdrukking te bring.
publisher Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns
publishDate 2008
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0041-47512008000100001
work_keys_str_mv AT groveizak leweinwerkoutobiografiekinarnoldvanwyksemusiek
_version_ 1756005049432014848