Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums

Kinders wat in residensiële sorg geplaas word, is ernstig getraumatiseerd. Die implikasie hiervan is dat dit 'n direkte invloed op die psigososiale welstand van die kinder- en jeugsorgwerkers het wat daagliks met die kwesbare kinders werk - dit beïnvloed hoe hulle hul daaglikse take verrig en kan selfs tot emosionele uitbranding lei. Die doel van die studie was om kwantitatief die verband tussen supervisie en die psigososiale welstand van kinder- en jeugsorgwerkers te ondersoek. Sewe-en-sewentig kinder-en-jeugsorg werkers (KSW) is met doelgerigte steekproefneming by die studie betrek. Drie vraelyste is gebruik om data in te samel. Die IBM SPSS-weergawe 25 sagteware is gebruik om die data te ananliseer. In sommige gevalle was daar 'n klein effek grootte, tog blyk dit dat etnisiteit, geslag, huwelikstatus en inkomste 'n invloed op die psigososiale welstand van KJW het. Die studie toon ook 'n verband tussen die KJW wat supervisie ontvang en diegene wat nie supervisie ontvang het nie.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Bam,Chevonne, Malan,Hanelie
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Department of Social Work, Stellenbosch University/ Universiteit Stellenbosch 2022
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0037-80542022000100007
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0037-80542022000100007
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0037-805420220001000072022-06-10Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrumsBam,ChevonneMalan,Hanelie emosionele uitbranding kinder- en jeugsorgwerkers kwesbare kinders psigososiale welstand residensiële sorg supervisie Kinders wat in residensiële sorg geplaas word, is ernstig getraumatiseerd. Die implikasie hiervan is dat dit 'n direkte invloed op die psigososiale welstand van die kinder- en jeugsorgwerkers het wat daagliks met die kwesbare kinders werk - dit beïnvloed hoe hulle hul daaglikse take verrig en kan selfs tot emosionele uitbranding lei. Die doel van die studie was om kwantitatief die verband tussen supervisie en die psigososiale welstand van kinder- en jeugsorgwerkers te ondersoek. Sewe-en-sewentig kinder-en-jeugsorg werkers (KSW) is met doelgerigte steekproefneming by die studie betrek. Drie vraelyste is gebruik om data in te samel. Die IBM SPSS-weergawe 25 sagteware is gebruik om die data te ananliseer. In sommige gevalle was daar 'n klein effek grootte, tog blyk dit dat etnisiteit, geslag, huwelikstatus en inkomste 'n invloed op die psigososiale welstand van KJW het. Die studie toon ook 'n verband tussen die KJW wat supervisie ontvang en diegene wat nie supervisie ontvang het nie.Department of Social Work, Stellenbosch University/ Universiteit StellenboschSocial Work v.58 n.1 20222022-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0037-80542022000100007af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Bam,Chevonne
Malan,Hanelie
spellingShingle Bam,Chevonne
Malan,Hanelie
Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums
author_facet Bam,Chevonne
Malan,Hanelie
author_sort Bam,Chevonne
title Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums
title_short Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums
title_full Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums
title_fullStr Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums
title_full_unstemmed Die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums
title_sort die verband tussen psigososiale welstand en supervisie van kinder- en jeugsorgwerkers in kinder- en jeugsorgsentrums
description Kinders wat in residensiële sorg geplaas word, is ernstig getraumatiseerd. Die implikasie hiervan is dat dit 'n direkte invloed op die psigososiale welstand van die kinder- en jeugsorgwerkers het wat daagliks met die kwesbare kinders werk - dit beïnvloed hoe hulle hul daaglikse take verrig en kan selfs tot emosionele uitbranding lei. Die doel van die studie was om kwantitatief die verband tussen supervisie en die psigososiale welstand van kinder- en jeugsorgwerkers te ondersoek. Sewe-en-sewentig kinder-en-jeugsorg werkers (KSW) is met doelgerigte steekproefneming by die studie betrek. Drie vraelyste is gebruik om data in te samel. Die IBM SPSS-weergawe 25 sagteware is gebruik om die data te ananliseer. In sommige gevalle was daar 'n klein effek grootte, tog blyk dit dat etnisiteit, geslag, huwelikstatus en inkomste 'n invloed op die psigososiale welstand van KJW het. Die studie toon ook 'n verband tussen die KJW wat supervisie ontvang en diegene wat nie supervisie ontvang het nie.
publisher Department of Social Work, Stellenbosch University/ Universiteit Stellenbosch
publishDate 2022
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0037-80542022000100007
work_keys_str_mv AT bamchevonne dieverbandtussenpsigososialewelstandensupervisievankinderenjeugsorgwerkersinkinderenjeugsorgsentrums
AT malanhanelie dieverbandtussenpsigososialewelstandensupervisievankinderenjeugsorgwerkersinkinderenjeugsorgsentrums
_version_ 1756004674832433152