Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care

In hierdie artikel word 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers voorgestel. Die program is ontwikkel vanuit 'n literatuurstudie en 'n behoeftebepaling wat by kinderversorgers in privaatplekke van tydelike versorging onderneem is. Die program bestaan uit nege sessies. Elke byeenkoms word voorsien van 'n doelstelling en inhoud. Benewens die gewone standaard hulpmiddels wat vermeld word, is daar ook andeer hulpmiddels ook soms by 'n bepaalde groepsessie vermeld. Vervolgens word die probleemstelling, die navorsingsvraag en doelstelling bespreek, waarna die navorsingsmetodologie en maatskaplike groepwerk as metode onder die loep geneem word. Die klem val uiteraard op bemagtiging en spesifiek bemagtiging van kinderversorgers. Die artikel fokus op die inhoud van die bemagtigingsprogram, waarna 'n bespreking daarvan plaasvind. Daar word met aanbevelings afgesluit.

Saved in:
Bibliographic Details
Main Authors: Dubery,Mandie, Strydom,Corinne, Strydom,Herman
Format: Digital revista
Language:Afrikaans
Published: Department of Social Work, Stellenbosch University/ Universiteit Stellenbosch 2020
Online Access:http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0037-80542020000300006
Tags: Add Tag
No Tags, Be the first to tag this record!
id oai:scielo:S0037-80542020000300006
record_format ojs
spelling oai:scielo:S0037-805420200003000062022-02-03Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-careDubery,MandieStrydom,CorinneStrydom,Herman bemagtiging bemagtigingsprogram kinders kinderversorgers opleiding privaat plekke van tydelike versorging In hierdie artikel word 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers voorgestel. Die program is ontwikkel vanuit 'n literatuurstudie en 'n behoeftebepaling wat by kinderversorgers in privaatplekke van tydelike versorging onderneem is. Die program bestaan uit nege sessies. Elke byeenkoms word voorsien van 'n doelstelling en inhoud. Benewens die gewone standaard hulpmiddels wat vermeld word, is daar ook andeer hulpmiddels ook soms by 'n bepaalde groepsessie vermeld. Vervolgens word die probleemstelling, die navorsingsvraag en doelstelling bespreek, waarna die navorsingsmetodologie en maatskaplike groepwerk as metode onder die loep geneem word. Die klem val uiteraard op bemagtiging en spesifiek bemagtiging van kinderversorgers. Die artikel fokus op die inhoud van die bemagtigingsprogram, waarna 'n bespreking daarvan plaasvind. Daar word met aanbevelings afgesluit.Department of Social Work, Stellenbosch University/ Universiteit StellenboschSocial Work v.56 n.3 20202020-01-01journal articletext/htmlhttp://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0037-80542020000300006af
institution SCIELO
collection OJS
country Sudáfrica
countrycode ZA
component Revista
access En linea
databasecode rev-scielo-za
tag revista
region África del Sur
libraryname SciELO
language Afrikaans
format Digital
author Dubery,Mandie
Strydom,Corinne
Strydom,Herman
spellingShingle Dubery,Mandie
Strydom,Corinne
Strydom,Herman
Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care
author_facet Dubery,Mandie
Strydom,Corinne
Strydom,Herman
author_sort Dubery,Mandie
title Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care
title_short Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care
title_full Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care
title_fullStr Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care
title_full_unstemmed Die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ The development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care
title_sort die ontwikkeling van 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers in privaat plekke van tydelike versorging/ the development of an empowerment programme for child-carers in private places of temporary safe-care
description In hierdie artikel word 'n bemagtigingsprogram vir kinderversorgers voorgestel. Die program is ontwikkel vanuit 'n literatuurstudie en 'n behoeftebepaling wat by kinderversorgers in privaatplekke van tydelike versorging onderneem is. Die program bestaan uit nege sessies. Elke byeenkoms word voorsien van 'n doelstelling en inhoud. Benewens die gewone standaard hulpmiddels wat vermeld word, is daar ook andeer hulpmiddels ook soms by 'n bepaalde groepsessie vermeld. Vervolgens word die probleemstelling, die navorsingsvraag en doelstelling bespreek, waarna die navorsingsmetodologie en maatskaplike groepwerk as metode onder die loep geneem word. Die klem val uiteraard op bemagtiging en spesifiek bemagtiging van kinderversorgers. Die artikel fokus op die inhoud van die bemagtigingsprogram, waarna 'n bespreking daarvan plaasvind. Daar word met aanbevelings afgesluit.
publisher Department of Social Work, Stellenbosch University/ Universiteit Stellenbosch
publishDate 2020
url http://www.scielo.org.za/scielo.php?script=sci_arttext&pid=S0037-80542020000300006
work_keys_str_mv AT duberymandie dieontwikkelingvannbemagtigingsprogramvirkinderversorgersinprivaatplekkevantydelikeversorgingthedevelopmentofanempowermentprogrammeforchildcarersinprivateplacesoftemporarysafecare
AT strydomcorinne dieontwikkelingvannbemagtigingsprogramvirkinderversorgersinprivaatplekkevantydelikeversorgingthedevelopmentofanempowermentprogrammeforchildcarersinprivateplacesoftemporarysafecare
AT strydomherman dieontwikkelingvannbemagtigingsprogramvirkinderversorgersinprivaatplekkevantydelikeversorgingthedevelopmentofanempowermentprogrammeforchildcarersinprivateplacesoftemporarysafecare
_version_ 1756004667544829952